Hyhet gestart. Nou lol die starter wat ons al hoeveel maak oop gehad het nog. Sal dit gou probeer uitsort. Maar ten minste het hy gestart, glad geloop, en niks gerook.
Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):
Hyhet gestart. Nou lol die starter wat ons al hoeveel maak oop gehad het nog. Sal dit gou probeer uitsort. Maar ten minste het hy gestart, glad geloop, en niks gerook.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210223/5a4061a53ed6996f3495f31666e745f0.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210223/7464a31036302c364042dff0f3050dda.jpg...
Gelukkig sit die timing merke goed gemerk op timing belt.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210223/59d83dcf80827810f35f136c000af4a8.jpg
Battery backup en krag voorsiening vir die 4kw inverter vorder.
4 batterye op verskillende plekke
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210222/950845fde4098174ef643fa8c64b3902.jpg...
Nou gemeet. Hy het naar n 57mm exhaust in. N 76mm sal drastiese verbetering op turbo op spoel maak
Wag net kyk of hy start, en of ek sukses gehad het. Dan wag daar nog 4 van hulle om gedoen te word.
Het sommer klaar die volgende een se kit gekry...
Pistons skoon, en nuwe ringe in, en terug in engine in
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210222/c11a72af2bc71eb3a23ff3c5b06b7ac9.jpg
Na n halwe jaar se gebruik, het olie nog geen asnduiding van water daarin nie.
Sal catchcan uit haal, kyk hoe dit lyk, skoon maak, en filter vervang.
Net n plukkie, en hy is weer los. Die heat sieze is maar meer n knyp aksie van piston wat swel binne silinder (dink ek).
Maar een ding weet ek, hy het omtrent geen torque gehad nou voor ek hom oop...
Het te gou gepraat. Een piston het merke van waar hy ge heatsieze het.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210222/e9128855746cddd6e1ccf4fbc26b2371.jpg...
Ja, propshaft word 2 piece met centre bearing
Ek vandag my Rd28t se engine oopgemaak vir n diens. Hoop ek kan maandag weer start
Klein verandering.
Het aanvanklik beplan vir n 140” wheelbase. Dit gaan nie gebeur.
Wil kajuit so hê dat die agter seats hul vol beweging kan behou. En n 1900-2000mm loadbox.
So dit werk nou...
Pistons en bigends en crank is nog spotless.
Sleeves is spieelglad geglaze.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210219/de9cf88cff96f1aa116f837781056196.jpg...
Kanse is goed mense gaan jou uit maak as n attention seeker, of brand basher.
Goodluck, ek vestaan jou pyn.
Toyota het n veldtog gehad waar jou kar onder ek dink 7 jaar en 220k km was, hulle...
Olie en petrol ingegooi. Hy start op eerste trek van tou.
Raas nie te veel, maar meer verbasend, vibreer ook nie juis nie. Ek kan hom net so, net engine alleen, laat rev tot op operating revs,...
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210219/e78a32024aa10d9e1ed3ba6dbf1226fa.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210219/50a65427ee567db20bc5e2dae21753ff.jpg
Cover afgehaal...
Geraas. As ek ietwat kan tweak en die ding sagter kry, sal ek dit doen.
Sal hom netnou start en kyk, of hoor.
Sal n ligte, bree raampie bou wat in slot bo op dakrak, maar ook op grond kan staan, maar wyd genoeg is dat engine nie homself om gooi nie. Sal ook die drive...
Jip, plan was om liggie in te sit met “igntion switch”. Juis hieroor die 28ah battery. Het n 7ah battery ook oorweeg, maar het darteen besluit.
Die lucas tipe universals het n plastiek fan wie se...
Die lucas tipe universal alternators kan mos beide kante toe om draai?
Net ander plan maak met exhaust. Op daai youtube video raas hy...
Lag maar. Maar as dit werk, werk dit.
Nes my frat van n battery wat langs my winch sit.
Maar daardie battery op sy neus maak die jump van ander voertuie baie maklik. En winch werk nou drasties...
Die fluit deur die idle pypie in sy butterfly?
Het sonpaneel op bonnet.
Maar, n sonpaneel gaan nie my winch in berg trek as ek recoveries doen nie.
Idee van engine op dak, is sodat ek my kar se engine kan dood maak, gears lock in 1 low, en...
Nope. Net een doel. Hy moet 2 alternaters draai, en 80-100a 13V gee. Niks ander goed ook doen nie, net dit.
Ek sal n klein 28ah kar battery dalk by sit.
Huidiglik tel ek hom maklik een hand op. ...
Nou om te begin beplan en bou
606689
606690
Met al die blowby, het ek n baie vuiler engine verwag binne
606685
606686
606688
Darem nie n moeilikke engine om te start. Draai sleutel, dit is dit.
https://youtu.be/HSKZOiQ_xfI
Die joys van ou tegnologie
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210218/160a36b431a6120a3346d3c403fb0c05.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210218/0d2b7a45aeb0c87da4702dcd9ed9be5f.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210218/f0d6688918d5cdd6edddeee480d78c51.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210218/585811dd974df0a74d855f586a07e725.jpg...
Long distance... via foon.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210218/ba3a9562f60d729a6ccc01ed573d9ce8.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210218/89cca7af3c5a9dd9c982eb9269fe0385.jpg
Die orgaan skenker
En hy start.
Sal hom nou stuk vir stuk uitsort.
So n hand vol sand is ok. Dit is die emmer wat die probleem is. Wasr sou jy sê is die kritiese massa wat nie oorskry moet word...
(Tic natuurlik)