Engine is in. Purr soos n katjie.
Aircon nog nie gekoppel, die pype se fittings verskil. Ek moet dit nog verander.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210304/fc7f7cf58a445fdbabe7e3a02b42c34a.jpg
Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):
Engine is in. Purr soos n katjie.
Aircon nog nie gekoppel, die pype se fittings verskil. Ek moet dit nog verander.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210304/fc7f7cf58a445fdbabe7e3a02b42c34a.jpg
Bearing hub vervang mens ja. Nie sensor. Hub het sensor ring wel in hom. Maar hulle kos nader aan R1700, nie R4000
Die navara het n 114.3 6 gat pcd. Daar is geen spasie vir n hub lock nie. Verder het dit abs ring, aan binne kant van hub, wat ook heelpad gekoppel moet wees.
Dit is maar een van die goed van n...
Ek wil die naweek gaan kamp.
Ek dink ek gaan die daktent ding probeer.
Het in mybstoor gaan krap, en n dakrak gevind. En n ou daktent, wat al jare daar lę sonder dat ek dit ooit gebruik het....
Ek het besluit om te begin kamp.
N dagboek vir my oudag oor kamp ervarings.
Ek get al voor bearings vervang. Dit is net n gewone bearing.
Jou voor Propshaft loop altyd saam.
Daar is geen disconnect.
Haal jou voor wiel af. Jy sal sien daar is geen “hublock” nie. Net n splined cv shaft, wat deur hub bearing steek, met n lock nut wat jy lock. Al sou jou hoe graag wou, navara unlock nie van die cv’s...
Ok, ek breek my reel hier om te comment op iemand anders se thread. En ek is redelik onkundig met die goed: maar het n navara auto locking hubs??? Is hulle nie permanent “gelock” nie???
Dit is juis wat gevra is, en wat ek gaan bou.
N toegewyde, toesluitbare badkamer in n “blok” van sulke badkamers. Jy het my by kamp probeer oorreed om die hele kampplek om te swaai in afgemerkte...
En die eenvoudige feit van aircon nou weer moontlik is
Met die engine het ek dit bereik toe ek die spotless nuwer generasie w123 egine en gearboks gekry het.
230 se engine was maar net nooit reg nie. Na die top vervang is, het kar maar nog steeds sump kompressie gehad. Eindelose moneypit al begin klink.
En toe kry ek n spotless pragtige engine en...
Yip. Die sad deel is, dan is die hilux al getune...
Ek raai die moet nader aan 100kw en 380nm wees
N goeie en slegte dag.
Die exhaust klink bitter goed as mens agter die kar staan. Binne in voertuig relatief stil.
Hy rev beslis beter op. Turbo kom baie vinniger in.
Op n1 en n2 kry ek...
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210301/27279324bfc6d27a9d1a9d3ec5012b91.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210301/e8123fd1e8bf1733669c9f86f1ba6331.jpg
Turbo wastegate fitting, flense, gaskets, alles word sommer by ou self geplasmacut
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210301/442e27861194b2d4a6450cc7b0dfc5a8.jpg
Hier was groot blok op ou sisteem
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210301/6223d288fe12cb2c2a705693fcfeadbb.jpg
Baie beter. Net 2 baie lang buige...
Hoop dit kry my opspoel tyd baie verkort
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210301/871dcb8f5cd96584a1b6593a3c12d42b.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210301/2853b8c6411e5f5071d59176d6933885.jpg
Downpipe direk vanaf turbo wastegate,...
Ek kan nie glo wat se verskil dit gemaak het nie. Baie van my ongelukkigheid is weg deur net die intercooler op te gekoppel het....
My karre is almal auto. Ek verkies hulle almal so.
W123 200
W126 380se
V9x navara
4.8 grx
My bakkies en speelgoed is almal handrat. Ek verkies hulle so
Maandag oggend vroeg n afspraak by Noiseboys vir n 76mm straight pyp.
Daarna n afspraak by G&C vir dynorun en Dyno optimizing van injectorpomp.
Sal kyk of ons die boot anker effens wakker kan...
Intercooler is eindelik ingebout. More gou boost pype buig en die ding op koppel.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210225/83e0e2518e04c0aeae442bdd7ea3d4d0.jpg...
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210225/037eaaad2264e208a7fd4d09f55c1e42.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210225/d1c88eaf4987e2815ab83913d91d674f.jpg...
Dankie. En ja, ek kry genoeg mense. Groepe vriende wat gewoontlik saam kom, raak nou net bietjie te groot vir die 5 badkamers, en hier is meer as genoeg spasie om hulle uit mekaar uit te sprei.
...
Maak nog grasperk. Probeer nog bime aan gang kry vir skaduwee.
En nog n stel badkamers vir die nuwe stuk aan beplan. 4 sluitbare badkamers met elk n stort, wasbak, en toilet, wat toegeken word aan n...
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210224/c2095c13cefe0d9fe8e2cc34a14c91a5.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210224/5eaee224c2f742ad63b6a8fcd3277d11.jpg...
Hyhet gestart. Nou lol die starter wat ons al hoeveel maak oop gehad het nog. Sal dit gou probeer uitsort. Maar ten minste het hy gestart, glad geloop, en niks gerook.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210223/5a4061a53ed6996f3495f31666e745f0.jpg
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210223/7464a31036302c364042dff0f3050dda.jpg...
Gelukkig sit die timing merke goed gemerk op timing belt.
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210223/59d83dcf80827810f35f136c000af4a8.jpg
Battery backup en krag voorsiening vir die 4kw inverter vorder.
4 batterye op verskillende plekke
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210222/950845fde4098174ef643fa8c64b3902.jpg...
Nou gemeet. Hy het naar n 57mm exhaust in. N 76mm sal drastiese verbetering op turbo op spoel maak
Wag net kyk of hy start, en of ek sukses gehad het. Dan wag daar nog 4 van hulle om gedoen te word.
Het sommer klaar die volgende een se kit gekry...
Pistons skoon, en nuwe ringe in, en terug in engine in
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210222/c11a72af2bc71eb3a23ff3c5b06b7ac9.jpg
Na n halwe jaar se gebruik, het olie nog geen asnduiding van water daarin nie.
Sal catchcan uit haal, kyk hoe dit lyk, skoon maak, en filter vervang.