Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    30
    Views
    1,997

    Re: Advice needed - RE: Buying a half ton bakkie.

    Nope. Ook nie n 1/2 tonner, is ook al n 3/4 tonner.
  2. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Mog is forward control
  3. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    589782
  4. Replies
    53
    Views
    5,079

    Re: Piston deur die Blok

    Nope. Ek mis geen punt
  5. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    O dit. Ek sit n solid torque bar na vorentoe om twist teen te werk. Nie net die mounts op bushes nie. Die portals se twist torque gaan sonder n torque bar my bushes verwoes.

    N tipe vervanging vir...
  6. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Het nie n idee waarvan jy praat nie
  7. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Nie regtig nie. Daar is eenvoudige maniere om dit te omsingel.

    Maar ek dink ek wil
    Elkgeval coils gaan
  8. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Sal seker niks daarvan nodig he nie. Voor sal long arms h op die portals.

    Agter sit en wik en weeg ek nog of ek long arms, of bladvere gaan doen. Dink meer en meer na coils front and back.
    ...
  9. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Voor diff en propshaft nog hier

    Kort agter prop en diff, voor hubs en cvs, upper control arms.

    En voor ligte

    Dash is toe daar.
    589710
    589711
    589712
  10. Replies
    30
    Views
    1,997

    Re: Advice needed - RE: Buying a half ton bakkie.

    Ek dink nie daar is nog enige half tonners te koop meer in SA.
    Of mis ek van hulle?
  11. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Dankie

    Sal maar kyk wat kort. Hy kort sover n dash, voor en agter diff, hele voor suspensie. En propshafts.

    More oggend kyk wat nog.

    Nou dat hy sy vg30 engine en gearbox het, verander planne...
  12. Replies
    50
    Views
    2,636

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Gelaai in PE
    589604
  13. Replies
    53
    Views
    5,079

    Re: Piston deur die Blok

    Ek het die memo gemis dat ek nie n engine mag oorbou. Obviously doen ek iets massief verkeerds, want meestal hou my engines nog sovr. (Behalwe een wat bly moeilikheid gee het, en toe al die tyd n...
  14. Replies
    216
    Views
    14,807

    Re: Please help me fix this tractor.

    As dit weer gebeur, bloei die 8mm op pomp, dan maak die injectors los, bloei tot almal skoon diesel uit kom. Maak dan almal, behalwe een, vas.
    Dan, sleep hom met iets in 2/3 High. Moet nie met...
  15. Replies
    216
    Views
    14,807

    Re: Please help me fix this tractor.

    Well done.

    Ek gaan more kyk of ek ford 5000 kan opraap
  16. Replies
    53
    Views
    5,079

    Re: Piston deur die Blok

    My 2030 het geslaan op no 4 silinder. Terug geweld, en hy werk elke dag, baie hard. Maak 5 dae van week dam, 8-5. Elke skep slag loop hy mt sy voor wielletjies wat net net, of net net nie di grond...
  17. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    26
    Views
    3,622

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Baie pret met die outjie gehad

    https://youtu.be/Z1NbVKcpqBw
  18. Replies
    715
    Views
    123,575

    Re: W123 Overlander built

    Stuur hom maandag in vir op weld, skim, en head service.

    Hopenlik kom hy donderdag saam met kampers terug, sodat kar donderdag aand weer loop.
  19. Replies
    715
    Views
    123,575

    Re: W123 Overlander built

    My dogter het heel dag met toolbox in hand getorring om aan kar te werk.
    Het maar besluit om die headgasket failure verder te gaan ondersoek
    589207
    589208
    589209
    589210
    589211
    589212
    589213...
  20. Replies
    306
    Views
    75,714

    Re: Oops, nog n Patrol.

    589042
    589044
    589045
    589046
    589047
  21. Replies
    684
    Views
    147,551

    How much did you pay for Tyres today ?

    589021


    O-ja. R7200
  22. Replies
    306
    Views
    75,714

    Re: Oops, nog n Patrol.

    589018
    589019
  23. Replies
    306
    Views
    75,714

    Re: Oops, nog n Patrol.

    Ok. 3 probleme met die trekkerbande:
    1. Hulle kan net 50km/h ry, en eindlik nie op teerpad.
    2. Hulle het baie rim en min sidewall
    588995
    En
    3. My gearing gaan nie lekker wees. Hy gaan baie...
  24. Replies
    684
    Views
    147,551

    How much did you pay for Tyres today ?

    Nee, die 43ers wat nou op is, se kappe is net baie erger as die 46 sin, en kan nie eintlik op teer loop nie. So as ek n 300km round trip moet doen na event, moet ek hom trailer. Die 46 is pad...
  25. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    588931
    588932
    Rustige midweek hottub met die dogters
  26. Replies
    684
    Views
    147,551

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Die wat huidig op is, is nie vir road use. So ek het nou maar 2 stelle. Een vir offroad en erge modder, en dan die 46ers as ek via n pad by n obstical moet kom
  27. Replies
    684
    Views
    147,551

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    588921
    588922
    395/85/20

    Of 46.5x15.5x20
  28. Replies
    684
    Views
    147,551

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Nounet n stel meer road based tyres bestel vir my patrol. 20
  29. Replies
    216
    Views
    14,807

    Re: Please help me fix this tractor.

    Kht is so R860
  30. Replies
    216
    Views
    14,807

    Please help me fix this tractor.

    Baie trekkers werk deesdae met n universal olie soos supertou, kht, of soortgelyk. Maak dat jy net een olie hoef aan te hou. Is maar almal n 15w40
  31. Replies
    216
    Views
    14,807

    Re: Please help me fix this tractor.

    Heelwaarskynlik het daai trekker lank in reen gestaan, toe loop water by gearlevers en by gat dipstick agter jou regter hak in.

    640 het n inline cartridge filter in staal pyp net gat se kant van...
  32. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Sukses.
    Ek kry die water wat in gaan so dat ek nie daaraan kan vat nie. Nou net die sirkulasie pomp uit sorteer.

    Lekker reenerig vandag, so ideale weer om te gaan uittoets netnou.
  33. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    588004
    588005
  34. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Whatsup my PA on
    0794404405
  35. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    3,902
    Views
    405,027

    Re: Is this it?

    Ek kon die fj ook nog ingegooi het.

    Augustus registrasies

    Defender. 125
    Prado. 66
    Wrangler. 25
    Pajero. 14
    Fj. 1
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4