Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: CornelisVoigt; Keyword(s):

Page 1 of 4 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Re: Hilux for sale 2.4 Gd -6 SRX Manual 4x4 2016 R 320 000

    PM gestuur
  2. Re: Hilux for sale 2.4 Gd -6 SRX Manual 4x4 2016 R 320 000

    R295000??🌝
  3. Re: Hilux for sale 2.4 Gd -6 SRX Manual 4x4 2016 R 320 000

    Ek kan dalk belangstel. AS ek my Fortuner verkoop kry
  4. Replies
    35
    Views
    3,409

    Re: 4 x 4 / safari clothing

    Sorg net dat die olifant se slurp kleiner is as joune. Dan sal hy bang wees[emoji12]
  5. Thread: Hi all

    by CornelisVoigt
    Replies
    7
    Views
    570

    Re: Hi all

    Just don't reverse into a pole
  6. Replies
    19
    Views
    1,813

    Re: Toyota Fortuner All Terrain tyres

    Maak net seker die Coopers is die LT spec bande
  7. Replies
    10
    Views
    986

    Fortuner Re: Toyota Fortuner Waarde

    Dit is n skok. Maar ek gaan maar vasbyt nog. Kar makeer darem nog niks nie.
  8. Replies
    10
    Views
    986

    Fortuner Re: Toyota Fortuner Waarde

    Jy slaan die spyker op die kop. Sodra kilos hoog raak val sy waarde ongelooflik baie. Ek gan moet kyk na aflos. Dit is maar bepalende faktor.
  9. Replies
    10
    Views
    986

    Fortuner Re: Toyota Fortuner Waarde

    Dankie. Sal hom probeer. Ek in Oos Kaap maar afstand mos nie meer probleem
  10. Replies
    10
    Views
    986

    Fortuner Toyota Fortuner Waarde

    Ek het die geleentheid om dubbelkajuit bakkie te koop met lae kilos. Dit is ideaal vir my omstandighede omdat ek baie ry.
    My probleem is ek moet my Fortuner met hoŽ kilos eers verkoop. En om die...
  11. Re: Fuel tank problem : Prado 150 TX d4d

    Try pm me your number
  12. Re: Fuel tank problem : Prado 150 TX d4d

    PM sent
  13. Replies
    70
    Views
    8,897

    Re: Tell before you Trade thread

    More almal

    Ek het 2011 Fortuner 3l D4D 4x4 prefacelift met 240000km
    Wat kan ek vra as ek uit die hand uit verkoop. Vol diensrekord by Toyota tot op 210 000km. 220 000 en 230 000 was net olie...
  14. Replies
    34
    Views
    3,622

    Re: Confused about tyre choice

    Dis net op die kilos. Geen waarborg op skade aan die band. Behalwe as jy dit uitneem. Goodyear en Firestone gee n tyredamage waarborg by
  15. Re: Goodyear Wrangler AT Adventure vs Continental WorldContact 4x4

    Ek was ook onder die indruk die sidewalls het kevlar in.
    "Die traksie van die Goodyear Adventure met Kevlar versterkte sywande is ongelooflik" het ek al baie gehoor[emoji12]
  16. Replies
    12
    Views
    846

    Re: New Hilux Dunlop's

    Het jy die LT spec bande op.
  17. Replies
    12
    Views
    846

    Re: New Hilux Dunlop's

    Ek ry nog die ouer model Fortuner so ek kan jou nie daarop antwoord. Ek weet daar meer manne wat kla die oorspronklike dunlop bande gee min kilos. Dit is maar highway bande.
  18. Replies
    12
    Views
    846

    Re: New Hilux Dunlop's

    Ry jy baie grondpad?
    Hancook is baie sagte band. Maar as jy meestal teer ry is dit seker nie probleem. Ek het nou die Goodyear Adventure op en vorige stel was Hancooks. Die Goodyears is vir my beter...
  19. Replies
    4
    Views
    722

    Re: Paradise 4x4 Trail

    Lekker manAs ek mag vra. Watse rat het jul Fugly gery. Ek hom nog laas met standaard 2.5 SRX dubbelkajuit gery. Moes maar gas gee
  20. Replies
    329
    Views
    54,002

    Re: Your 4x4 being used what its MADE FOR.

    Ja. Brakkeduine bly altyd lekker.
  21. Replies
    329
    Views
    54,002

    Re: Your 4x4 being used what its MADE FOR.

    513677513678
    Brakkeduine 8 Desember 2018
  22. Replies
    17
    Views
    1,513

    Freelander II Re: What are these rails for?

    Selfde as die rails vir my Frontrunner roofrack op Fortuner
  23. Replies
    15
    Views
    3,711

    Re: Explorer down van zyls

    PM gestuur
  24. Replies
    479
    Views
    82,032

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Not the LT spec tyres.
  25. Replies
    3
    Views
    341

    Re: Fortuner roof rails/bars

    Ek het Frontrunner roofrack te koop vir jou🌝
  26. Replies
    123
    Views
    12,322

    Re: Hilux or Amarok - the big choice

    Mense maak baie staat op hulle safety features. Ek ry met n voertuig wat blykbaar om elke 2de draai omval maar dis my keuse om dit te ry. Ek is van die topic af. Koop waarvan jy hou en wat by jou...
  27. Replies
    18
    Views
    825

    Re: Doewors in PE?

    Skuus man. Gedog jy moet nog deur ry PE toe
  28. Replies
    18
    Views
    825

    Re: Doewors in PE?

    Maak pitstop in Kareedouw. Kareedouw slaghuis het lekker droŽwors [emoji1]
  29. Replies
    4,600
    Views
    970,134

    Re: So who is going camping this weekend?

    Ek like die koffiebeker
  30. Replies
    55
    Views
    10,048

    Re: Saw on FB !! DIsco 4 burned out.

    Lyk darem of karavaan ok is. Nooit lekker om dit te sien
  31. Replies
    479
    Views
    82,032

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Hi Q Green Acres Port Elizabeth
  32. Replies
    479
    Views
    82,032

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Goodyear Adventures 265/65/17 fitted today. R1700 incl each. Balance and tyre damage gaurentee (for what its worth) also included.
  33. Re: Goodyear Wrangler All-Terrain Adventure opinions

    Die versekering wat die ouens gee op bande wat skade opdoen. Is dit die moeite werd?
    Ek besluit nog tussen Adventure en Grabber AT3. Die een gee hul waarborg by en ander nie.
  34. Replies
    41
    Views
    3,535

    Re: Vetkoek Recipe

    Ai bly lekke. Baie mense sÍ mos vetkoek kry nie botter nie. "I beg to differ". Dik botter en dik OXO saam n koppie boeretroos
  35. Replies
    1,679
    Views
    350,831

    Sticky: Re: Trade thread

    Frontrunner roofrack for 2011 Fortuner to swop for small trailer. PE area.
Results 1 to 35 of 113
Page 1 of 4 1 2 3 4