Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Re: When can we go camping 4x4ing again? Or even camping?

    Dink eers in level 1 gaan ons weer begin kamp
  2. Replies
    3
    Views
    649

    Re: Kromdraai Grond.

    Dankie sover vir die inligting.
    En as daar dalk iemand is wat daar bly of weet van iemand laat my weet asb
  3. Replies
    3
    Views
    649

    Kromdraai Grond.

    Wie het grond daar buite Bela Bela op Kromdraai.
    En hoe is die veiligheid en is dit die moeite werd om grond daar te koop en te gaan bly. Want ek wil dalk gaan kyk na grond daar as als weer oop is...
  4. Replies
    475
    Views
    104,160

    Re: Your Lockdown Projects

    Reenen die fotos is baie mooi jo
  5. Replies
    41
    Views
    5,629

    Re: 4x4 Vehicle Tug of War

    Dankie Christo
  6. Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Simon is ook baie goed ek was al twee keur saam met hom in die woestyn .
    Route Africa Expeditions.
  7. Replies
    41
    Views
    5,629

    Re: 4x4 Vehicle Tug of War

    Ja verstaan ook nie wat bereik die ouens wat dit doen nie
  8. Replies
    16
    Views
    2,611

    Re: Memories during lockdown

    Dit is mooi fotos
  9. Replies
    93
    Views
    6,172

    Re: How old is your mobile fridge?

    2 Indel,s 45lt is nou al 10 jaar oud en nog geen probleem nie
  10. Replies
    5
    Views
    910

    Re: 2006 F250 questions

    ismail ek ry n F250 2006 model en is baie tevrede met hom het wel my engine vervang 2019 met n V8 maar daar was niks fout met my 4.2 td engine nie.
    Ek gebruik my F om mee te toer was al in n paar...
  11. Re: roll in unit to convert bakkie into a camper

    Gaan kyk na Blinkgat Produkte baie goeie slide on kampers.
  12. Re: Overnight Accommodation EN1 to Inhambane

    Bly jy het dit geniet en veilig gery
  13. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - April 2020

    Dit gaan lekker wees maar eks by die werk julle moet dit geniet
  14. Replies
    4,810
    Views
    1,059,730

    Re: So who is going camping this weekend?

    Die naweek kamp ek by Bosveld Oases
  15. Re: Overnight Accommodation EN1 to Inhambane

    Honey Pot kan maklik tot daar ry in n dag
  16. Replies
    4,810
    Views
    1,059,730

    Re: So who is going camping this weekend?

    Die naweek kamp ek by Sondela
  17. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - March 2020

    Hedgehog baie dankie dit was lekker gewees en dan ook om van julle community mense te ontmoet het.
    Sal beslis weer saam gaan as ek by die huis is.
  18. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - March 2020

    Hi Hedgehog kan ek my seun saam bring Sondag.
  19. Replies
    22
    Views
    959

    Re: Code 10 vs code 8 vehicle

    martiny is dit n D/C of enkel cab.
    3500kg plus het jy n C1 met pdp as ju mense of goedere rond ry.
  20. Replies
    209
    Views
    46,955

    Re: Upgrade my car carrier

    Henris veilig ry verder
  21. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    868

    Re: Kamp Plek

    My plek is geboek by Bosveld Oases dankie vir almal se inligting.
  22. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    868

    Re: Kamp Plek

    Tina baie dankie waardeur sal beslis gaan.
    En al die stands is seker ok of moet ek nie naby die swembad staan nie.
  23. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    868

    Re: Kamp Plek

    Baie dankie vir die trugvoer manne ek waardeur dit.
    4x4 Superman daars nie fout nie.
    Was nou al by paar plekke daar in Brits se omgewing wil ander plekke ook probeer.
    Bosveld Oases gaan ek dan...
  24. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    868

    Kamp Plek

    Wat stel julle voor wil by een van hulle gaan kamp was al by Dube gewees.

    Bosveld Oases of Onverwags Oord
  25. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - March 2020

    Hedgehog jy kan my naam op sit asb.
    Sal baie lekker wees om saam met julle te ry.

    Vliegtuig moet net in tyd land.
  26. Replies
    62
    Views
    6,151

    Re: Which 12v fridge to choose from?!

    Kyk ook na Indel 12v yskaste ek het twee 45lt al vir 7 jaar en nog nooit probleem gehad nie en was al baie plekke gewees met hulle.
    Kompressor is danfos en Luna service hulle ook.
  27. Replies
    29
    Views
    3,975

    Re: Plastic fuel tanks

    Dit sal beslis werk so en is n goeie plan dan kan jy net n klein ball valve in sit waar jy hom wil af blank.
    Ek wil net kyk waar kan ek die 60lt tank onder my F vas sit dan gaan ek dit ook so laat...
  28. Replies
    29
    Views
    3,975

    Re: Plastic fuel tanks

    Landy ja dit is so een.
    Maar gaan kyk by Midas baie goed koper dink ek het R450 betaal daar en is die staal een .
  29. Replies
    29
    Views
    3,975

    Re: Plastic fuel tanks

    Ek het self ook die rooi pioneer plasticks tanks gebruik vir diesel en dit werk baie goed.
    En het n faset pomp gebruik om dit oor te pomp main tank toe vat bietjie lank maar dit werk.
    Waar ons...
  30. Replies
    4
    Views
    4,013

    Re: Ice craft caravaner 85 operating manual

    Ian , laat staan die yskas op sy kop vir n paar ure.
    Draai hom onderste bo
  31. Replies
    4
    Views
    694

    Re: 2020 Ford F250 TREMOR tested off road

    Ja die 2020 F250 kom net uit in n 7.3 lt petrol engine.
  32. Replies
    0
    Views
    317

    F250 7.3 powerstroke

    Wie weet waar kan ek in SA hoor van computer boxe vir my F250 met n 7.3 powerstroke engine in soek dit vir spaar.
    PCM en IDM.
    Het gekyk op ebay en amazon daar is wil net eers hoor dalk is ek...
  33. Re: Indeflate - Inflate, or deflate two tyres simultaneously!

    Laat sit net vir jou voertuig n plug agter op en plug dan kompressor daar in baie nader aan karavaan tyers dan
  34. Replies
    6
    Views
    702

    Re: Ruacana falls - wow

    DCTheron dankie vir die fotos dit lyk baie mooi
  35. Replies
    8
    Views
    1,305

    Re: Best Campsites in Botswana - my list

    Pete baie dankie vir die inligting van die kamp plekke.
    Ek het nog nie by van hulle gaan kamp nie sal bietjie moet
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4