Search:

Type: Posts; User: Whisky; Keyword(s):

Page 1 of 18 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    83
    Views
    23,078

    Sticky: Re: Baviaans Kloof and Kouga Route Road Conditions

    Thanks imgreg, I am in the planning process of my route. We will only be leaving Durbanville on 30 Aug and will only be in Baviaans around 27 September.
  2. Replies
    83
    Views
    23,078

    Sticky: Re: Baviaans Kloof and Kouga Route Road Conditions

    Thanks for the info. This is the route I am thinking of and which is now said I will have a problem. Could you advise as to which route would be the better option. Thanks.
  3. Replies
    83
    Views
    23,078

    Sticky: Re: Baviaans Kloof and Kouga Route Road Conditions

    I will be doing Patensie to Steytlerville. Hilux towing a Boskriek. Will I have problems? Will be camping other side of Steytlerville.
  4. Replies
    83
    Views
    23,078

    Sticky: Re: Baviaans Kloof and Kouga Route Road Conditions

    Good day, I am planning a trip from Durbanville to Baviaanskloof - Patensie - Steytlerville and back. This will be mostly on gravel. Part of our trip is the Baviaans - Kouga 4x4 track. We need to...
  5. Re: Grondpad vanaf Durbanville tot anderkant Baviaanskloof

    Dankie Misashi, wil net hoor kan ek die Gysmanshoek pass doen met die BL op sleep? Plan is om by Grootvadersbosch te staan. Vandaar oor Gysmanshoek pass en dan Oos tot by George soos jy hierbo noem.
  6. Thread: Sikaflex 252

    by Whisky
    Replies
    7
    Views
    1,154

    Re: Sikaflex 252

    Ek was vandag in kontak met Sikaflex. Hulle voer nie meer Sika 252 in nie. Sika 552 is die een wat hulle nou aanbeveel vir bakwerk. Die voorbereiding en verhardings tydperk is baie belangrik om 'n...
  7. Thread: Sikaflex 252

    by Whisky
    Replies
    7
    Views
    1,154

    Re: Sikaflex 252

    Thanks, I am familiar with Sika 252 and know what it could do so I will rather stick to it. :)
  8. Thread: Sikaflex 252

    by Whisky
    Replies
    7
    Views
    1,154

    Sikaflex 252

    Goeie dag, ek wil graag weet waar kan ek Sikaflex 252 aankoop. 4X4 Direct het 255 en Builders en Brights het net wat in konstruksie gebruik word. 252 is spesifiek om metale te heg, veral aluminium. ...
  9. Re: Grondpad vanaf Durbanville tot anderkant Baviaanskloof

    Dankie Morne,waar is die Bonnievale plaas? Jy sal my baie help indien jy vir my nog inligting kan gee.

    Groete,

    OK ek het dit gekry, ek sien dis Bonniedale 4wds.
  10. Grondpad vanaf Durbanville tot anderkant Baviaanskloof

    I am planing a slow trip from Durbanville to Baviaans and then return Prince Albert, Swartberg pas. I am trying to do this all on gravel/offroad. My route at this stage is Durbanville - Greytown -...
  11. Thread: 7 Passes Map

    by Whisky
    Replies
    36
    Views
    4,512

    Re: 7 Passes Map

    I am planing a slow trip from Durbanville to Baviaans and then return Prince Albert, Swartberg pas. I am trying to do this all on gravel/offroad. The info on this thread is valuable. My route at this...
  12. Replies
    53
    Views
    6,373

    Re: Gamkaskloof (Die Hel) met BL

    Laat ek dit net duidelik stel. Ek is nie 'n onverantwoordelike persoon nie. Ek ry nie enige pas in nat of sneeu toestande nie. Ek het al baie passe gery met my BL agter. So ek sal dit nie doen indien...
  13. Replies
    53
    Views
    6,373

    Re: Gamkaskloof (Die Hel) met BL

    Dankie vir almal se kommentaar, ek sal dit dus nie oorweeg nie. Lyk vir my party manne sal dit vir my moeilik maak.;D (reverse).

    Sal een aand daar gaan slaap, my wa iewers veilig los en 'n huisie...
  14. Replies
    53
    Views
    6,373

    Gamkaskloof (Die Hel) met BL

    Ek is besig om te kyk na roetes wat ek wil ry binne die volgende paar weke. Ons gaan oor die Swartberg pas ry. Nou wonder ek sal ek die BL Gamkaskloof toe sleep en terug. Het daar al van julle daar...
  15. Replies
    5
    Views
    1,449

    Re: Alternate route to Gonarezhou

    Trip postponed to May 2022
  16. Replies
    5
    Views
    1,449

    Re: Alternate route to Gonarezhou

    River rat, which one of the routes would you recommend?
    Then also where in Musina would we be able to do the Covid test?

    Thanks.
  17. Replies
    5
    Views
    1,449

    Re: Alternate route to Gonarezhou

    Hi Mike, we have a reservation at Gonarezhou, booking in on 16 August 2021, we must take it or forfeit our reservation fees. We will overnight at Tshipise. Our first campsite is Mabalauta. Will we be...
  18. Thread: Bush Lapa mods

    by Whisky
    Replies
    7,612
    Views
    2,038,650

    Re: Bush Lapa mods

    Dankie vir die advies, ek kan die ou controller gebruik.
  19. Thread: Bush Lapa mods

    by Whisky
    Replies
    7,612
    Views
    2,038,650

    Re: Bush Lapa mods

    Ek is ook besig om my elektriese stelsel te verbeter. Ek het 'n Blue Nova 13V-108aH battery en 'n Victron Smart charger MPPT 75/15. Ook besig om 'n los paneel te kry, een van daardie flex solar ...
  20. Waar en hoe om kraan buite bakkie te installeer

    Ek het 'n 50Lt water tenk agter in my Hilux. Die waterpyp om die water uit die tenk te kry lê aan de binnekant van die bak. Wanneer ek water wil hê moet ek die bakkie oopmaak en die pyp agter laat...
  21. Re: Zimbabwe - Hwange & Mana - from Johannesburg - 2021

    As Stan mentioned above join the Drive Zim Facebook group. We are also going to Zim in August (Gonarezhou NP) have a booking. We have postponed from 8 May 2020 a few times and now August 2021 and...
  22. Replies
    1
    Views
    277

    Polisie klaring vir motorvoertuig

    Ons gaan in Augustus op toer en sal deur Zim, Malawi, Zambia, Bots en Namibia reis. Ek is in die proses om al my dokumente reg te kry en wil ook 'n polisie klaring kry. Ek is in die Durbanville...
  23. Replies
    2
    Views
    409

    Replacing of battery

    In my Boskriek I have 2 Hi Cycle batteries that are charged by sun panel or the 220v charger.
    In my Hilux I also have 2 Hi Cycle batteries that are charged from the vehicle alternator (directly...
  24. Re: TRIP REPORT Feb 2021, Kruger - north during lockdown.

    Hello Stan, goed om te sien dat julle darem weer die wiele aan die rol kon kry. Ek het nou lekker gelees en aantekeninge gemaak van jou verslag. Ons beplan om 2022 SA te toer en dit sluit Kruger in...
  25. Replies
    10
    Views
    3,597

    Re: Groenriviermond campsite

    Baas you never know what the weather will be like on the West coast. We were there from 30 Jan to 04 Feb had perfect weather and then we were at Paternoster, Sea Shack from 29 March to 01 April,...
  26. Replies
    57
    Views
    7,287

    Re: Mustek LifePO4 battery

    Subscribed
  27. Replies
    6
    Views
    920

    Re: Herstel van Blender lemme

    Hi Gustav, baie dankie maar daardie lemme gaan nie werk nie. Ek het my een toe aanmekaar gesit en met epoksie vasgesit. Laat dit nou behoorlik droogword voordat ek dit aanskakel. Sal maar sien of dit...
  28. Replies
    6
    Views
    920

    Re: Herstel van Blender lemme

    Ek het toe vandag die beskadigde lemstuk reggemaak. Nou het ek net iemand nodig om die boonste koper passtuk vas te braze. Ek dink nie enige gom, poksie of so iets gaan hou nie. Kan julle iemand...
  29. Replies
    1
    Views
    380

    Watertenk uitlaat kraan

    Ek het 'n 50 Lt pioneer watertenk agter in my bakkie teenaan die rug van die bak. Voor dit het ek 'n laaistelsel. My uitlaat pyp l al langs die laaistelsel tot by die agterklap. Indien ek water wil...
  30. Replies
    6
    Views
    920

    Re: Herstel van Blender lemme

    Dankie, ja gedink ek sal maar self moet plan maak. Gaan solank begin afvyl en regkry om lemme op te sit. Ek sal iemand moet kry om die gaatjie te boor. Groete.
  31. Replies
    6
    Views
    920

    Herstel van Blender lemme

    Ek het so klein mishap met my blender gehad. Die lemme is nou losgeruk van die voetstuk/roteerder. Ek is op soek na 'n plek wat die lemme weer kan terugsit en dan die drukstuk boop vas te pers. Ek is...
  32. Replies
    18
    Views
    2,504

    Covid and overlanding

    We are planning our overland tour that will start in May 2021. This tour was stopped in April 2020 by Covid. So during preparations the question came up as to how will Covid affect us. We will be...
  33. Replies
    6
    Views
    2,756

    Re: Namaqua West Coast camping

    We did that route 2 weeks ago. At Groenrivier office they wanted to know if we will be overnighting. They had campsites available if we wanted. I would check on the SANPARKS website first to check...
  34. Replies
    7
    Views
    1,575

    Re: Pafuri border to Sango border

    Hi Mow, we will also be going to Gonarezhou in May 2021. Our plan is also to go through Pafuri border and if possible cross the river on 7 May. When is your dates?

    Regards,
  35. Replies
    3
    Views
    438

    Re: Cape town Snowmaster agent

    Jy kan ook vir Suzette by 021 557 5269 of [email protected] kontak. Hulle is in Table view.
Results 1 to 35 of 612
Page 1 of 18 1 2 3 4