Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.10 seconds.

  1. Replies
    672
    Views
    109,241

    Re: W123 Overlander built

    230e blok is terug by my. Hom 0.5mm laat uit boor.
    Crank is nog standaard.
    Nuwe pistons en ringe.
    Al die res van parte is hier.
    Sal seker maandag se week kan begin om engine te bou.
  2. Replies
    272
    Views
    20,790

    Re: Amarok built by Ford

    My volgende dc sal heel waarskynlik of n amarok, of hoogs onwaarskynlik, n merc wees. 2de hands natuurlik. Of as baie buite perd n ou navara. Want dit is al wat mens in n v6 diesel kry.
  3. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    22
    Views
    1,432

    Terramax

    Lyk my die mense sukkel
    Maar om bande in hande te kry.
    Sukkel nou al n hele rukkie om bande vir my plaasbakkies te kry.
    Myne het 235/75/15 grabber mt op. Desember gekoop. Rondom januarie, wou ek...
  4. Replies
    272
    Views
    20,790

    Re: Amarok built by Ford

    My (ex)buurman se het laas jaar n bi-turbo ranger gekoop, nadat hy van die heel eerste 3.2 rangers, en toe nog een gehad het. Rofweg 4 jaar elk. Voor dit n 3.0 ranger.

    Bi turbo het meer by ford...
  5. Replies
    218
    Views
    15,549

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Die 5.6 is baie baie ligter op petrol as die 4.8.
    Die 4.8 ligter as die 4.5. 4.5 is ligter as die 4.2.
  6. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    22
    Views
    1,432

    Re: Terramax

    578902

    Ja, ek praat weer kakk
  7. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    22
    Views
    1,432

    Re: Terramax

    578865
  8. Replies
    81
    Views
    6,410

    Re: W115 240D - Covid project

    Al sou hulle effens anders lyk, nog steeds interchangeable
  9. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    22
    Views
    1,432

    Re: Terramax

    r8352
  10. Thread: Mahindra parte

    by Reenen
    Replies
    117
    Views
    15,643

    Re: Mahindra parte

    8000km later. Engine loop darem nog seepglad.
  11. Replies
    12
    Views
    606

    Re: GWM Steed 2.0 diesel any good?

    As dit my broer was, sou ek hom liewers afgeraai het daarvan.
  12. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    V9x navara.
    No photo on me at the moment. Wil get.
  13. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Na ek nou my beter quote gekry het, het ek nog baie gesny.
    Ek het alle voertuie onder R50 000 nou verder geskuif na 3de party en brand. Want 1 stampie, en hulle wil dit af skryf.

    Ek oorweeg ook...
  14. Replies
    672
    Views
    109,241

    Re: W123 Overlander built

    Radio is in. Het maar die ou covers voor en agter gehou. Nie nodig om te adverteer nie
    578595
    578596
    578597
    578598
    578599
    Moet nog net die mic se draad agter covers in kry
    578600

    Handsfree...
  15. Replies
    672
    Views
    109,241

    Re: W123 Overlander built

    Klink al beter



    https://youtu.be/rb2uSum5kiE
  16. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Elkgeval, dit is irrelevant of dit R5000 of R500 000 se eise was. Ek is verseker. Ek verwag hulle moet uitbetaal, ongeag die waarde. Die geldigheid van n eis word nie bepaal deur of dit groot of...
  17. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Beste van alles, my eise in laaste jaar, was die bok met navara, en een van buurplase se eienaars wat tydens n brand op sy plaas in my bakkie vas reverse het. N volle R6000 se skade, waarvoor hy...
  18. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Hoeveelheid eise is relatief.
    Het mens 2 voertuie, of 100?
    Natuurlik sal mens meer eis as jy meer voertuie het. Jy betaal ook meer. Ek het nie besonders hoe hoeveelheid eise as mens aantal voertuie...
  19. Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Lugversorging het gewerk tdens ongeluk. Na ongeluk nie.

    Lugversorging het nie erens voor of erens na ongeluk ophou werk, maar tydens.
    Verslag s heel moontlik weens ongeluk.

    Trip tydens...
  20. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Soos hy s, hy persoonlik het die feite.

    Sal hom nogal een dag wil ontmoet. Wou nog altyd n clairvoyant ontmoet.
  21. Replies
    11
    Views
    793

    Re: camping sites open?

    Kom oorspronklik van Louterwater
  22. Replies
    2
    Views
    561

    Re: Nissan Navara obd reader

    578475
    578476
    Beide die werk op myne
  23. Replies
    11
    Views
    793

    Re: camping sites open?

    Water plaas in misgund is julle?
  24. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    16
    Views
    1,180

    Re: Challenge kar.

    Ek klaar moed opgegee.
  25. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    16
    Views
    1,180

    Challenge kar.

    Vir die use wat jy beskryf, sou ek nie nuwe bande koop nie. Eerder iemand se unwanted stel met 10-30% loop oor vir R500 - R1500 vir hele stel
  26. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    16
    Views
    1,180

    Re: Challenge kar.

    Hulle het 35
  27. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    16
    Views
    1,180

    Re: Challenge kar.

    Gesponser. Maar behoort so R2100 te wees
  28. Replies
    1,501
    Views
    385,395

    Sticky: Re: Photos of your nissans !

    Love die seat op die kappie
  29. Replies
    12
    Views
    381

    Defender Re: Defender inligting benodig

    Dankie oom.

    Maar soms is dit nog makliker om die slim manne te vra. Ek glo my diffs kom uit n unmolested dorps kar.
  30. Replies
    12
    Views
    381

    Defender Re: Defender inligting benodig

    Baie dankie. Disco2 diesel diff ratios?
    3.54 of 3.69:1?
  31. Replies
    12
    Views
    381

    Defender Re: Defender inligting benodig

    Dankie. Sal more gaan nommer soek.
    Oormore. More gaan ek jag.
  32. Replies
    12
    Views
    381

    Defender Re: Defender inligting benodig

    1.14:1 of 1.41:1?

    Sou eerder 1.41:1 verkies het...
  33. Replies
    12
    Views
    381

    Defender Defender inligting benodig

    Ek kort bietjie inligting.
    Wat is 1990s defender se ratverhoudings.
    Wat is tc ratios
    Wat is diff ratios

    Hoe ken mens hulle uitmekaar, hoe weet mens wat jy het?
    578060
    578061
  34. Replies
    218
    Views
    15,549

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Vir my die heel beste van die voertuig: van alle nuwe voertuie op die horison, lyk dit by verre die meeste na n Land Rover.
    Almal love dit. Behalwe die Land Rover manne.
  35. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    22
    Views
    1,432

    Re: Terramax

    Behoort so R2100 te wees
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4