Sandveld, dit is doenbaar as jy jou kampvriend gebruik as n trapleer maar ek weet jy vra eintlik namens jou ander kampvriend.
Type: Posts; User: waterkant; Keyword(s):
Sandveld, dit is doenbaar as jy jou kampvriend gebruik as n trapleer maar ek weet jy vra eintlik namens jou ander kampvriend.
...........en hierdie vriend is Wallace en Salomien Knipe
.......se n Conqueror man nogals!
Ek wil graag Botswana toer vir 20 dae (laat Junie tot mid Julie) met 4x4 en kampwa en het die volgende roete in gedagte, met aande tussen hakies, vanaf die Weskus:
McCarthysrus(1) - Kang(1) -...
Vlak Vark,
Het jy toe die roete gedoen? Sal graag wil hoor?
@Nick83
Die awning het ek standaard vanaf Conqueror self gekoop - ripstof. Let wel dat dit die Comfort s'n is alhoewel ek die Conquest wa besit. Dit pas 100% oor die wa en die rede was dat ek nie...
Wow, impressive. Sal like om die planne hiervan te kry. My yskas ook op hierdie plek en dink n laai hier is perfek. Verneem graag.
Dankie. Het nuut gekoop by Outdoot Warehouse - vir hulle rekening?
Weet hierdie was al bespreek. Het n awning van 7.3 x 6.5 wat bo oor my Conqueror Conquest gaan.
Die volgende:
1. Kry mens n awning van dieselfde materiaal maar wat die silwer beskerming inhet?
2....
Ek het n National Luna Dubbeldeur (aparte vries en yskas kompartemente) Ek stel my yskas op 20 grade en as ek die volgende dag my oe uitvee dan loop hy op baie na aan vriespunt en groente vries...
Moet net nie vir Sandveld nooi om saam te gaan nie - hy kamp alleen - hehe.
Ek het die Conquest en sy toue is piekfyn. Sorg dat die metaal gedeelte reg ingeknoop is anders gaan dit voortdurend afskuif. Altenatiewelik moenie plastiese tou gebruik nie. Hoop jy kom reg.
Chris, sal waardeer as jy jou patent kan aanstuur. Het self n Conquest met 4-kantige awning wat heerlik kamp. Vrees egter daai onverwagse groot reenbui en ek onverhoeds moet stort in my pajamas....
Die tweedehandse waarde van die Ford sal seker so n derde van sy oorspronklike prys wees. Toyota verkoop jy waarteen jy gekoop het. Jy kry skynbaar n 25 liter olie ook gratis indien jy voor end...
Ek het presies dieselfde sleepwa en sopas volgemaak voor die paasnaweek vir die eerste maal. Myne het 100% gewerk - weet nie hoe vinnig jou invloei was nie? Is egter n gesukkel om die tenke skoon te...
Hallo julle,
Ek is 21/01/2011 oppad na Heinz om bietjie te gaan rondloer en self n sleepwa te laat opbou. Sal julle op hoogte hou maar dit wat ek alreeds gesien en gehoor het - WOW.