Search:

Type: Posts; User: Coenraadhl; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    1,150
    Views
    195,433

    Re: Impressed with China Pure Sine Wave Inverter

    Het jy nog van die 1500w inverters oor?
  2. Re: Anybody have a tonneau cover for sale for 2002/3 Isuzu DC?

    I have a almost new one that you can get for free.
  3. Replies
    6
    Views
    444

    Re: VW indie in Stellenbosch

    Ek het my seun se Audi se clutch laat vervang by Wilhelms Auto en was baie tevrede met hulle werk en diens.
  4. Replies
    7,628
    Views
    2,068,489

    Re: Bush Lapa mods

    Dieselfde het met myne gebeur met ons trip na die Richtersveld. Het hom ook vas gemaak met 4 boute so sal nie sommer weer los kom nie.
  5. Replies
    34
    Views
    6,200

    Re: Hot off the press: New BL Baobab 2

    Agree, I prefer my Baobab 3. Lots of space inside and the front bed is a nice packing area.
  6. Replies
    28
    Views
    2,562

    Re: Wireless Geyser Controller

    622063
    Ek dinkk daaraan om die een te probeer. Daar is ook 'n 100A een beskikbaar.
  7. Replies
    6
    Views
    648

    Re: Nossob na Mabuasehube met n Ratel 6?

    Ons was 'n groep van 5 voertuie vanaf Nosop na Mabua. Prado met Echo 6, twee d4d Fortuners met Echo 3's, 4.0l Fortuner met Echo 4 en 'n 2.8 GD6 Hilux met 'n Commander en nie een van ons het enige...
  8. Replies
    5,634
    Views
    1,339,205

    Re: So who is going camping this weekend?

    Jamaka613680
  9. Replies
    12,321
    Views
    2,463,705

    Re: Bush lapa miskruier review

    I totally agree with you we really enjoy the back door on our Baobab and is very disappointed that they have remove it.
    A friend with a new (4 months old) miskruier said he rather have the old type...
  10. Replies
    37
    Views
    5,743

    Re: Bush Lapa Service

    According to Burquip the bearings are 32006, 32008 and the seal nr is 48.80.10.
  11. Replies
    5
    Views
    688

    Re: Waeco (Dometic) CF50 Repair

    I received a quote for my NL 72l compressor controller- R2900.
  12. Re: Extreme Lights - Exclusive Discount Coupon for Forum Members

    Ai, my Baviaans lig laas week gekoop so mis die 15% afslag maar ek is baie tevrede met die lig.
  13. Replies
    7,628
    Views
    2,068,489

    Re: Bush Lapa mods

    Ek het my BL se hub caps swart gespruit. Moet s dit lyk nogal baie mooi.551124
  14. Thread: Kgalagadi

    by Coenraadhl
    Replies
    3,398
    Views
    658,823

    Re: Kgalagadi

    Ek stem100% saam. Die grond paaie help om die Kgalagadi uniek te maak en dit nie n vertrapping van mense te maak nie.
  15. Replies
    7,628
    Views
    2,068,489

    Re: Bush Lapa mods

    My Boabab BL1887 het ook 'n PWM Victron in. Bietjie teleurgesteld in BL. Hulle kon darm vir my die opsie gegee het om te kon opgradeer na' n MPPT. Sien die Victron 75/15 MPPT is nou R1495 by...
  16. Replies
    649
    Views
    127,583

    Re: Bush Lapa owners list

    BL1887 Baobab (Babsie) Coenraad en Elmarie - Fortuner 4x4 4.0l v6539068
  17. Replies
    411
    Views
    109,422

    Re: Bush Lapa Baobab

    Ek het hom die 29 Mei bestel so het dit seker net gemis.
  18. Replies
    411
    Views
    109,422

    Re: Bush Lapa Baobab

    Nee, ek moes gevra het vir dit en ekstra betaal het maar ek dink dit is geld "well spend".
  19. Replies
    411
    Views
    109,422

    Re: Bush Lapa Baobab

    Dankie ek is seker ons gaan nog baie lekker kampe met hom he. Ek het gevra vir 'n 2500kg as met 16" bande. 537563
  20. Replies
    411
    Views
    109,422

    Re: Bush Lapa Baobab

    Na drie maande se lang wag het ons ons Baobab B1887 gekry. 537510
  21. Replies
    7,628
    Views
    2,068,489

    Re: Bush Lapa mods

    Ek is jou een voor. Gaan mre Baobab B1887 haal. Ook klaar 'n naam gekry - Babsie.
    Dit gaan 'n lang aand wees!!
  22. Replies
    411
    Views
    109,422

    Re: Bush Lapa Baobab

    Nadat ek al die BL threads gelees het oor die verskillende BL's het ek en SWAMBO besluit om 'n Baobab te bestel. Het die week ons nr. B1887 gekry en behoort hom in Aug te kry.
    Gaan vir oulaas in...
Results 1 to 22 of 22