Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: RepsolHonda; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds; generated 42 minute(s) ago.

  1. Replies
    0
    Views
    1,083

    The Rock 4x4 - Sondag 13 October

    Ons ry weer Sondag by The Rock 4X4 - Ons ry vanaf die Engen Garage op die N2 buite Mosselmaai - 8h30 asb. Die baan is nie 'n voertuig breker nie en daar is vanaf maklik tot moeilike obstacles en al...
  2. Replies
    1
    Views
    436

    Re: THE ROCK In Gouritz-River Valley

    We are driving this again on Sunday 13 October - We meet outside Mosselbay on the N2 at 8h30 at the Engen garage. Come join us on this beautiful farm with some very nice obstacles. Please tell all...
  3. Re: The Rock 4X4 naby Mosselbaai - 6 October

    Lekkerrrrrr........................Speel
  4. The Rock 4X4 naby Mosselbaai - 6 October

    Ons ry Sondag weer by The Rock 4X4 - Dit is op 'n plaas op pad Gouritzmond toe. Daar is verskeie baie mooi paaie en dan het ons bietjie berg, nie een wat jou voertuig sal seermaak nie, sand, en dan...
  5. Replies
    5
    Views
    896

    Re: 22 September 4x4 day - Mosselbay area

    Next The Rock- 6 October 2019
  6. Replies
    5
    Views
    896

    Re: 22 September 4x4 day - Mosselbay area

    The Rock 4x4 - Next outing 6 October;D;D;D
  7. Replies
    5
    Views
    896

    Re: 22 September 4x4 day - Mosselbay area

    I am battling to load photos??
  8. Replies
    5
    Views
    896

    Re: 22 September 4x4 day - Mosselbay area

    Next 4x4 outing at The Rock is on the 6 October. - All welcome and R350 Per vehicle for a full day of Fun!!!!!
  9. Replies
    5
    Views
    896

    22 September 4x4 day - Mosselbay area

    We are going to The Rock 4X4 Farm on Sunday 22 September - Cost is R350 PER Vehicle. Beautiful route with lots of nice obstacles and we are going to braai afterwards for those that wants to join -...
  10. 22 September 2019 - The Rock 4X4 Gouritzmont - 40 km outside Mosselbay

    On Sunday 22 September we are going to do the beautiful 4x4 route 40 km outside Mosselbay at The Rock 4x4. Costs are R350 per vehicle and we are going to braai after we finished the course for those...
  11. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hi Everyone, there is only a few spots left to enter, so please contact Kobus at 0763979720 to enter this fun event.
  12. Re: Cooper Dust Series 4X4 DAG 23 Maart - Mosselbaai area

    Hi Everyone, there is only a few spots left to enter, so please contact Kobus at 0763979720 to enter this fun event.
  13. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hallo Almal, die Cooper Dust Series word die 23 ste Maart in die Mosselbaai area aangebied.
    Dit gaan as 'n lekker pret dag aangebied word en daar is nog 'n paar plekke oop vir die wat graag wil...
  14. Cooper Dust Series 4X4 DAG 23 Maart - Mosselbaai area

    Hallo Almal, die Cooper Dust Series word die 23 ste Maart in die Mosselbaai area aangebied.
    Dit gaan as 'n lekker pret dag aangebied word en daar is nog 'n paar plekke oop vir die wat graag wil...
  15. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Daar is nog 'n paar plekke oor om in te skryf.
  16. Replies
    8
    Views
    651

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Goeie More, Enige 4x4 sal dit kan maak sonder om skade op te doen, jy kan ompad vat as jy bang is jy maak jou voertuig seer.
    Die baan is so ontwerp dat enige voertuig kan deelneem en as ons wil kan...
  17. Replies
    8
    Views
    651

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Hallo Jean,
    Dit gaan 'n lekker familie dag wees waar almal wat in die voertuig is kan deelneem en baie pret he. Jy gaan met 'n GPS 'n klomp co ordinate kry en lydrade en op jou eie tyd al die plekke...
  18. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Hallo, altyd beter as 'n mens 'n paar voertuie kan wees. Laat weet dan reel ons om uit te gaan.;D
  19. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hoe is dit moontlik dat niemand belangstel om vir dit in te skryf nie????????????
  20. Replies
    8
    Views
    651

    Cooper Dust Series - Suid Kaap uitdunne 23 Maart 2019

    Goeie More, Is daar regtig niemand op die groep wat aan die Cooper Dust Series wil deelneem nie? ????????????
  21. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Laat weet my as julle belangstel dan stuur ek die inskrywings vorm aan.
  22. Replies
    8
    Views
    651

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Daar was uitdunne in al die provinsies behalwe die Suid Kaap, so as jy wou kwalifiseer moes jy na een van die ander provinsies gaan om deel te neem.
    Kom neem deel, jy sal dit geniet!!!
  23. 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hallo Julle,

    Die Cooper Dust Series se Suidkaap uitdunne is op die 23 Maart 2019 en die tweede uitdun rondte is op die 22 Junie 2019.
    Verdere inligting sal nog verskaf word, maar besprekings kan...
  24. Replies
    8
    Views
    651

    2019 Suid Kaap uitdunne

    Goeie Middag,

    Dit is die eerste jaar wat die Dust Series se uitdunne in die Suid Kaap ook gaan wees.
    Kontak asb. vir Kobus op 076 397 9720 vir meer inligting en besprekings en hou die blad dop...
  25. Replies
    53
    Views
    4,555

    Poll: Series I Re: What Land Rover do you drive?

    Range Rover Classic;D;D
  26. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    en nog 'n paar fotos van die naweek.
  27. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Hier is 'n paar fotos van die 27ste 4X4 dag. Almal het hulle gate uit geniet. Ons maak weer so in Februarie.
  28. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    en nog 'n paar fotos
  29. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Goeie Middag, net 'n paar foto opsit van ons baie suksesvolle naweek se 4x4 uitstappie. Almal het dit bitter baie geniet en ons maak volgende maand ( Februarie ) weer so.
    Ons was so 20 x voertuie...
  30. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Is daar regtig niemand wat belang stel nie?
  31. The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January


    Goeie more, ons gaan weer op Sondag 27 Januarie 2019 bietjie 4x4 op die The Rock 4x4 roete naby Gouritzmond ( 50 km vanaf Mosselbaai ). Dit is 'n Eco...
  32. The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Goeie more, ons gaan weer op Sondag 27 Januarie 2019 bietjie 4x4 op die The Rock 4x4 roete naby Gouritzmond ( 50 km vanaf Mosselbaai ). Dit is 'n Eco roete en ook 'n klomp lekker obstacles wat dit...
  33. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Hi Ross, yes it is but we try and make up a group of +- 10 vehicles and we will start posting on this site for future events or you can contact Safari Centre Mosselbay to book 044 695 2602 and ask...
  34. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Net nog 'n paar
  35. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Nog 'n paar fotos
Results 1 to 35 of 88
Page 1 of 3 1 2 3