Search:

Type: Posts; User: circe; Keyword(s):

Page 1 of 25 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: Voorstelle vir beste diens en pryse in Potch?

    Definitief champion... Beste diens
  2. Re: PV Solar Geyser Conversion Kit on non-solar geyser

    Kontak dalien by revolt in Pretoria by 0766897478. Het uitstekende diens en pryse gekry. Hul doen alles sonkrag. Solis, victron, ens
  3. Replies
    6
    Views
    650

    Re: Moving to lithium - capacity planning

    This one is on my do buy soon list. U can just add it to your current pilons and link it in. No issues https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210323/198d7c67d7096ad60022388861c34170.jpg
  4. Replies
    28
    Views
    2,186

    Re: Good Tyre Pump........Pointers?

    Arb twin. Pricey but worth it. Mine running now for 5 years and use it every day. Outlast the 220v one completely
  5. Replies
    6
    Views
    650

    Re: Moving to lithium - capacity planning

    Also have a look at pilontech battery's. I am running 3x 2,4kw batterys. The best of them is that u can add another one to it if u have a shortfall. Also u can pull them to 10% capacity without any...
  6. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Re: Id op skerpioen

    Weer n terugvoer... Byt plek was n klein bietjie sensitief gewees vanoggend. Simtome alles now weg vanaand
  7. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Re: Id op skerpioen

    Bietjie terugvoering. Steek nog n bietjie sensetief. Res van simtome weg. Klein bietjie geswel nog
  8. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Re: Id op skerpioen

    Nou weer gekyk by hom. Simtome gaan weg. Het hom n antihistamine (bypil) toe hy gesteek is gegee. Hy nog n bietjie brand pyn en n klein hoofpyn, maar hy se nie so kwaai toe hy gesteek is nie.
    Die...
  9. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Re: Id op skerpioen

    Hy is sover OK. Brandpyn is soos n skukkie kole wat jy aan gevat het.
  10. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Re: Id op skerpioen

    In Potchefstroom omgewing
  11. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Re: Id op skerpioen

    Baie dankie.
  12. Thread: Id op skerpioen

    by circe
    Replies
    14
    Views
    982

    Id op skerpioen

    Hi
    Het iemand dalk n id op die baasted? Hy het my broer nou gesteek

    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210226/9b3626f5496385b2f79a99a9f983ed60.jpg
  13. Replies
    7
    Views
    674

    Re: Plastic welding an army ammo box.

    Vat op n dremel soldeer bout en 3d printer plastic rol. Werk baie goed op plastiek weld en krimp nie te bad nie
  14. Replies
    14
    Views
    2,659

    Re: KB300 DTEQ losing water

    Also check the waterpipes. Had a pipe now with n pinhole leak on the turbo cooling pipe.
  15. Thread: 12v 6L pm pump

    by circe
    Replies
    5
    Views
    382

    Re: 12v 6L pm pump

    Link please?
  16. Replies
    11
    Views
    839

    Re: Second hand double cab

    How is the GMC? Seen them but have not really had a chance to look at them
  17. Replies
    11
    Views
    839

    Re: Second hand double cab

    Go for the Isuzu. Got 2 of them and absolutely no problems.
  18. Replies
    41
    Views
    3,559

    Re: Small scale pumped hydro electricity

    Ek sal die sisteem sentraal opsit en van daar af krag aanle na stoor en huise
  19. Replies
    43
    Views
    4,915

    Re: Emergency jump starter

    Het goeie goed gehoor van hulle www.powervault.co.za
  20. Replies
    190
    Views
    21,918

    Re: Small Low-Cost Off-Grid Solar System

    Hi
    I used that clamps. Work like a charm. I did my installation myself and did not burn the house down. Running now offgrid for almost 3 years now
  21. Replies
    190
    Views
    21,918

    Re: Small Low-Cost Off-Grid Solar System

    Go for the lithium batterys. It will last longer than the deepcycle battery. I killed a set of deepcycle batterys in n 1,5years.
    The pilontech still going strong.
  22. Replies
    2
    Views
    779

    Re: FS - Victron Energy BlueSolar MPPT 150/35

    Dis n baie goeie een daai. Het ook so n ou op my installasie en hy het net nie einde nie
  23. Re: Pinnacle PrimiTIG ACDC 208P TIG Welding Machine

    Where do u get it he gas without u paying afrox a fortune in bottel rent
  24. Replies
    16
    Views
    780

    Re: Fuel gage strange ongoing Kb 250d 2003 le

    Kyk of jy hom nie kan by kry van die kant af nie. By my sit hy op die 280 aan die kant van die tenk aan die diesel prop se kant en jy kan hom by krymet so n bietjie skeltaal. Om die tenk aftehaal is...
  25. Replies
    53
    Views
    6,041

    Re: Piston deur die Blok

    Staalwol en wonderweld
  26. Replies
    195
    Views
    16,110

    Re: Taking our SOHO off grid

    Ek sal 3x enkel fase inverters loop. As daar iers fout gaan en jy verloor n inverter, dan is dit nie so n groot kostes om te vervang.
  27. Replies
    12
    Views
    1,699

    Re: Isuzu kb300 engine rebuild

    Dalk olie feed na timing gears?
  28. Replies
    195
    Views
    16,110

    Re: Taking our SOHO off grid

    Ek het n easysolar 48v in 3kw. Panels is in stringe van 3 en het 12x330w canadian solar. Rede van so 3panels aanmekaar koppel is dat ek nie oor 150v gaan op die controller nie vir warm dae en loop op...
  29. Replies
    50
    Views
    5,426

    Re: (Fake) Fuel Shortage

    Potchefstroom het geen Parafien nie. Diesel by depo ook min. geen gas ook nie
  30. Re: Isuzu KB 250 Compensated straight pipe, why not?

    Het vanoggend die freeflow pyp opgesit. Turbo spool vir my beter op en raas n bietjie meer. Oulike grom nou in bakkie[emoji56].
    Gaan Potchefstroom verpes met die raas.
  31. Replies
    220
    Views
    23,498

    Re: Home distilling rum

    Het nou n mix wat van suiker en molasse gestook het. Hy nou eers lekker. 70% uitgekom. Hy nou besig om te staan met sy spices
  32. Re: Isuzu KB 250 Compensated straight pipe, why not?

    Gaan nie eers moiete doen nie. Las is darm weg van die deur[emoji23][emoji85]
  33. Replies
    220
    Views
    23,498

    Re: Home distilling rum

    Vervang net rum met mampoer. Het Piesang mampoer gevat en mix gedoenhttps://uploads.tapatalk-cdn.com/20200619/6f245fbfb7cd909f554585594ee07bcb.jpg
  34. Re: Isuzu KB 250 Compensated straight pipe, why not?

    Daar in die middel van pyp is n las met 2 boute. Gaan hom net daar los maak.
  35. Re: Isuzu KB 250 Compensated straight pipe, why not?

    Gee nie om oor n bietjie geraas nie. Ook nie n vrou om my te mo$r nie. Dis n plaas bakkie en was net bang ek breek turbo om n freeflow pyp te bou en intesit
Results 1 to 35 of 859
Page 1 of 25 1 2 3 4