Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.16 seconds.

  1. Replies
    22
    Views
    1,163

    Re: Arc welding on caravan

    Jy kan weld sit net die earth so na as moontlik aan die plek waar jy wil werk.
  2. Replies
    2,239
    Views
    577,415

    Sticky: Re: Post a photo of your Ford / Mazda here

    Haggy hy loop regtig baie lekker man dankie
  3. Replies
    2,239
    Views
    577,415

    Sticky: Re: Post a photo of your Ford / Mazda here

    Bietjie weer mooi skoon gemaak en gepolish na Namibia toer532455
  4. Re: BEWARE! Robbery at iHaha Camp Site 27/06/19

    Nie goed om dit te hoor nie ai is nie mooi nie
  5. Replies
    7
    Views
    694

    Re: Esperanza 2019

    Nice Russell wil see you on paindane beach then.
  6. Replies
    7
    Views
    694

    Re: Esperanza 2019

    Wies Desember daar bo in Paindane
  7. Re: Trading in 120 Prado V6 for Everest or Trailblazer - consumption reasons

    Hi Swerkater , ek ry n F250 en het ook gedog dit gaan baie harder ry as my prado en dit doen nie ry eintlik lekkerder.
    As ek jy is en jy wil gaan vir bradstof verbruik gaan ry n Everest dan voel jy...
  8. Re: Trading in 120 Prado V6 for Everest or Trailblazer - consumption reasons

    Ja dit moet jy maar self besluit ek het n ook n 120 Prado gery en ja baie lekker maar die petrol verbruik is te erg gewees.
    En is nie spuit ek het hom verkoop nie.
  9. Replies
    77
    Views
    6,301

    Re: Top 5 4x4 upgrades to begin with

    Dit hang maar net af waar jy orals wil gaan ry en doen met jou 4x4.
    Wat ek sou doen is n Canopy,A/Tyers vir die begin en dan met hom ry en kyk wat het jy nog nodig.
  10. Replies
    1
    Views
    514

    Re: Beach and bush Moz

    Gaan op Inhambane toe daar na Paindane toe een van die beste snorkel plekke.
  11. Re: Another Sani pass/Lesotho thread. Sorry...

    Nee man is nie so bad nie.Ek is met my F daar op bietjie gesukkel om n draai of twee.En soos ek se dit het lekker begin sneeu daar op ek het mooi video en fotos gevat.
    Gaan en geniet dit man is baie...
  12. Re: Another Sani pass/Lesotho thread. Sorry...

    Ek het 2016 Sani alleen op gery omtrent die tyd wat jy wil gaan en het lekker sneeu halfpad teen sani op gekry tot bo by die grenspos bo by die pub.
    Daar bo oor geslaap en was nogal koud gewees die...
  13. Replies
    4,498
    Views
    946,596

    Re: So who is going camping this weekend?

    Lyk soos Willems Rus in Dinokeng
  14. Re: Not so nice camping experience; Harnas Namibia

    Nys dit lyk nou lekker man
  15. Re: Bush camp near Naboomspruit, Potgietersrus

    Bendito range by Potties baie lekker daar
  16. Replies
    5
    Views
    818

    Re: Boschhoek Mountain Estate

    Herbert baie dankie sal beslis daar by jou kom kamp
  17. Replies
    3
    Views
    252

    Re: Newbie RAV 4 2007

    Welkom PietM en geniet dit hier op die forum
  18. Re: Organising Packing Space in Caravan, PLEASE HELP

    Roelof dit lyk nou baie kwaai man en als is daar
  19. Replies
    146
    Views
    16,476

    Re: 2 year solo 4x4 africa exploration

    Dit begin baie goed lyk smcs
  20. Replies
    703
    Views
    134,526

    Re: Picture of your bike!

    Pumbalie dit is nou n mooi bike jo geniet hom
  21. Replies
    25
    Views
    2,796

    Re: Blinkgat camper .....

    Dankie Petri ja hy is n yster man.
    Wil daar by jou kom draai so die tweede week in Julie ek en Leon gaan Afriski toe gaan deur Bethlehem ry.
  22. Replies
    25
    Views
    2,796

    Re: Blinkgat camper .....

    Alberto hier is n paar fotos van nou onlangs 529345529346
  23. Replies
    25
    Views
    2,796

    Re: Blinkgat camper .....

    Alberto ek sal net kyk vir ander fotos maar het niks van die binne kant nie
  24. Replies
    133
    Views
    24,206

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Reenen jy maak nou omtrent mooi skoon daar man ek sal eendag kom kamp daar by jou as ek daar naby verby ry man lyk goed
  25. Re: Fooling Around with a Middle Aged Gypsy.......with Pics

    Petri jy maak hom nou so mooi jy gaan hom glad nie naby n grond pad nou vat nie [emoji23] [emoji23] [emoji23]
  26. Replies
    19
    Views
    993

    Re: Pipe Insulation

    Gaan kyk by n Plummer winkel ek het van daai isollasie op my jacuzzi se pype gesit en hulle het verskillende grootes gehad
  27. Replies
    305
    Views
    47,764

    Re: Your 4x4 being used what its MADE FOR.

    Jannie dit is n baie mooi Cruiser wat jy daar ry man.
    Ek het self ook so 80 series 4.5 gery baie betrou baar
  28. Replies
    24
    Views
    3,256

    Re: Over landing : Different way

    Waals gaan kyk Blinkgat Produkte hulle huur kamper uit
  29. Replies
    4,498
    Views
    946,596

    Re: So who is going camping this weekend?

    Reenen dit is nou die lewe man dit lyk sommer lekker
  30. Replies
    11
    Views
    947

    Re: Some more Namibia advice please.

    Coen ek was nou weer saam met Simon van Namibia in die woestyn gewees en hys baie goed.
    Luderitz tot Walvis bay.
    Gaan kyk op Facebook
    Route Africa Expeditions
  31. Replies
    13
    Views
    1,473

    Re: Preferred Coolers

    Mike its the best cooler i ever bought and can take punishment and work good
  32. Replies
    8
    Views
    483

    Re: Attaching roofrack track to canopy.

    Ek het n roofrack op my F 250 se canopy gesit en hy is nog mooi vas.
    Het dit net so op gesit soos dit van my prado af gekom het en met 3 boude aan n kant vas.
    Het wel aluminium plaat in binne kant...
  33. Replies
    38
    Views
    3,966

    Re: Broken bushwing arm

    Die square bar is aan mekaar gesweis dit is al hoe dit so mooi kan breuk
  34. Replies
    96
    Views
    7,347

    Re: Auto vs manual in off road conditions...

    Taxi gaan ry n Auto en Manual dan besluit jy wat werk vir jou.
    Eks n Manual ou het nou weer gesien daar in die woestyn dit werk vir my.
  35. Replies
    2
    Views
    331

    Re: 270 Awning Raam

    Dankie het reg gekom met die raam waardeur
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4