Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: tocin; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    4
    Views
    758

    Re: BFG AT sidewall damage

    This is what happens if you underinflate a 5 ton truck with full load .The one on the outside burst first and before I could pull of the road the inside one went as well...
  2. Replies
    175
    Views
    18,042

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Boer maak 'n plan.. Sterkte met die enkel
  3. Replies
    175
    Views
    18,042

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    We are in De Kelders till 2nd ofJan.. Post asb as julle iets beplan
  4. Replies
    2
    Views
    304

    Suspension Navara 4l injectors

    Een van my injectors is aan die groet. Het hom al laat skoonmaak maar na 450000 km is, dit seker tyd om almal te vervang want ek kry nie eers meer 4km/l nie.
    Maar ek sal 'n bank moet gaan beroof om...
  5. Replies
    50
    Views
    3,649

    Re: Buying second hand tyres

    Ek reken ek is een van die gelukkige ouens wat tweedehandse bande betref.

    Ek het my Navara op 125 000km gekoop. Dit is 'n werkesel wat ruwe terrein moet baasraak.(,droŽ rivierlope bv)

    Op 150...
  6. Thread: New User

    by tocin
    Replies
    5
    Views
    826

    Re: New User

    Welkom Wynand.. Ons Bolanders is maar skaars op die forum.. maar hoe sÍ hulle.. goeie goed is skaars
  7. Replies
    21
    Views
    2,239

    Re: navara 4.0 v6 vs 2.5 diesel

    Let me put it this way.. My brother had a 2.5 Diesel Navara four/five years ago. At that time I bought my second hand 4l and took my brother for a spin. We stopped after a km or so.. He took the...
  8. Replies
    12
    Views
    1,721

    Re: Ligte aan vergeet

    Dankie FranÁois.. Dit klink na iets wat binne my tegniese vermoŽ is[emoji854]

    Dink Írens het ek nog 'n elektronika stelletjie wat ek donkie jare terug vir my oudste seun juis by Yebo electronics...
  9. Thread: Blomme Roete

    by tocin
    Replies
    8
    Views
    644

    MediaRelease: Re: Blomme Roete

    Redelike klompie daisies en varkblomme rondom Darling gesien maar duidelik is ek aanvanklik verkeerd ingelig rondom die vygies en ander veldblomme want hulle kruip nog weg.
  10. Thread: Blomme Roete

    by tocin
    Replies
    8
    Views
    644

    MediaRelease: Re: Blomme Roete

    Goed om te weet
    . Ek ry juis daai kant om... Dis, bibber koud hier in Rawsonville so ek hoop die blomme steek darem kop uit daai kant
  11. Thread: Blomme Roete

    by tocin
    Replies
    8
    Views
    644

    MediaRelease: Re: Blomme Roete

    Gaan self Langebaan toe die naweek maar lyk my die blommetjies is aan die afneem...
  12. Replies
    12
    Views
    1,721

    Re: Ligte aan vergeet

    2014
  13. Replies
    12
    Views
    1,721

    Re: Ligte aan vergeet

    Dankie.. Sal so maak
  14. Replies
    12
    Views
    1,721

    Re: Ligte aan vergeet

    Alle goeie raad maar my kop te plat daarvoor.. Ek kan nie eers my waentjie se bedrading regkry elke keer wanneer ek die koppeling aan die bakkie van simpelgeit laat losruk nie [emoji30]
  15. Replies
    12
    Views
    1,721

    Ligte aan vergeet

    My dogter het ma se Etios geerf. Ek het haar geleer om dag en nag met haar ligte aan te ry. Maar nou bly sy vergeet om haar ligte af te sit en ry al permanent met jumpers in haar karretjie rond.
    ...
  16. Replies
    4
    Views
    678

    Re: Nissan Navara d23 Front Brakes wear

    I'm lucky if I get 20000km.. On my fourth set of disks as well.. Cracked real bad... I do tow very heavy loads
  17. Replies
    4,666
    Views
    704,258

    Sticky: Re: WC member spotting

    Hi https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190712/ca084fb1c7de91305037bc256ff8f805.jpg
  18. Re: Nice safe camping spot no further than an hour out of CPT this weekend.

    Google Camping Rawsonville.. 100 km from City Central.. Dwarsberg Trout hideaways (no 1).. Slanghoek Mountain resort .. Die Watergat.. Bosluistepel, to name a few..
  19. Replies
    6
    Views
    805

    Re: Worcester schools.

    Sorry..foon is onlangs gesteel en my stokou Cat spel new hy Wil[emoji2]
  20. Replies
    4,666
    Views
    704,258

    Sticky: Re: WC member spotting

    Het jou in tussen weer gesien..sal volgende toet[emoji23]
  21. Replies
    6
    Views
    805

    Re: Worcester schools.

    Hi Manus
    Worcester Primary and Worcester Predatory are the only government schools that teach in the Queens language too..Lanner House is a private school if you want to go that route.
    All three...
  22. Replies
    4
    Views
    790

    Re: Nice no frills buffet

    Schoongezight(not sure what days) in Paarl or Kuipers restaurant at Golden Valley Casino in Worcester (Thursday evenings and Sunday lunch only)
  23. Replies
    14
    Views
    23,468

    Re: Want to buy Navara V6 or TD????

    Myne, 2007 model, 4x4 Auto is al op sy tweede engine.. Met Vorige en "nuwer" engine kon ek hom nog nooit verby 180km/h (gps spoed) kry nie
  24. Thread: KSD burned down

    by tocin
    Replies
    20
    Views
    5,741

    Re: KSD burned down

    My kleinneefs se plek.. Kosie was binne in die resieskar toe hy vlamvat.. Nie n grap om uit daai buckets seats en oor al die pyp versterkings te kom in geval van nood nie...
    Sy broer Karel en...
  25. Replies
    2
    Views
    328

    Re: Seatcovers vir navara d23

    Kontak Docj op die forum.. Hulle doen Escape Gear en het covers vir Navara en 'n verskaffer in die Suidelike Voorstede van Kaapstad
  26. Replies
    4,666
    Views
    704,258

    Sticky: Re: WC member spotting

    Ek het net so entjie daarvandaan.. by Haaiklip.. gister oggend n mooi Kabeljou verloor [emoji25]
  27. Replies
    4,666
    Views
    704,258

    Sticky: Re: WC member spotting

    This afternoon at the Okavago off ramp on N1 Brackenfell523708
  28. Replies
    7
    Views
    696

    Re: Slanghoek Resort - Franschhoek

    A lovely drive through Hugenote Tunnel or take the scenic pass
  29. Replies
    7
    Views
    696

    Re: Slanghoek Resort - Franschhoek

    Slanghoek resort is just outside Rawsonville.. Great place but about 65 km from Franschhoek...Other side of Drakenstein mountains..
  30. Replies
    4,666
    Views
    704,258

    Sticky: Re: WC member spotting

    Naby Stikland 522084
  31. Replies
    4,666
    Views
    704,258

    Sticky: Re: WC member spotting

    Laatmiddag op die N1 net verby die Durbanweg afrit rigting Paarl... Wou probeer groet maar moes aftrek vir 'n dringende oproep. Was op 'n stadium voor jou in my Naarvara 521547
  32. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    88
    Views
    5,958

    Re: Navara" kook "

    Navara loop nog mooi.. Dis hoogsomer en hy werk elke dag hard.. Nog glad nie weer warm geraak nie
  33. Thread: Navara 4.0l V6

    by tocin
    Replies
    8
    Views
    879

    Re: Navara 4.0l V6

    Buiten dat hy soos enige 4 l nie sommer meer as 6km/l gaan gee nie is dit 'n baie gerieflike bakkie..
    Parte is duur maar Nissan is nie die enigste wat parte vir hom aanhou nie... Ek ondersteun...
  34. Replies
    19
    Views
    1,372

    Re: Mag repairs northern suburbs

    Niks wat 'n bietjie elbow grease nie Kan regkry nie... kon dit reg timmer .. Sal dit vir veiligheid maar net as spaar gebruik.. Moes egter splinternuwe band vervang want dit het geskeur en...
  35. Replies
    19
    Views
    1,372

    Re: Mag repairs northern suburbs

    Lyk my ek sal nou ook bietjie moet rondbel.. My meisiekind stuur nou vir my die foto van haar ma se Etios wat sy gebruik op die oomblik.. Haar misgis met 'n sypaadjie[emoji85] .. Nie die moeite werd...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4