Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: ZC Pretorius; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    112
    Views
    20,459

    Re: Hilux or Amarok

    I drove one for 60000km and traded it for a auto Rok. The Toyota's one is not refined. If you go over a speedhump it always select first....
  2. Replies
    9
    Views
    1,094

    Re: Gillette blades - who wants?

    Dit hang net af hoe vinnig jy wil skeer.
  3. Replies
    10
    Views
    1,144

    Re: Help with new tyres please

    New Geolanders now with 100 000km warranty
  4. Replies
    10
    Views
    1,144

    Re: Help with new tyres please

    HANKOOK excellent tyres
  5. Replies
    6
    Views
    4,570

    Re: New Hilux Mirror Link with iPhone

    Mirrorlink werk ook nie met Samsung Galaxy smartphone nie.
  6. Re: New Fortuner - Min allowable Cetane rating for 1GD-FTV

    Wat is Sasol se 10ppm se Citane lesing?
  7. Replies
    17
    Views
    3,911

    Re: Amarok Expert Training 2017

    Baie dankie
  8. Replies
    17
    Views
    3,911

    Re: Amarok Expert Training 2017

    Hoekom wys 'n amarok se snorkel agter toe en al die 4x4 sin vorentoe?
  9. Replies
    6
    Views
    1,035

    Re: Nuwe Hilux tyres en nat weer.

    Nee nie noodwendig nie. Kyk gerus na General Grabber se AT bande. Prysgewys volgens my die beste waarde vir geld.
  10. Replies
    6
    Views
    1,035

    Re: Nuwe Hilux tyres en nat weer.

    Ek het die grootte dieselfde gehou. 265/65r17. Die verskil is in die diepte van die loopvlak en die gewig van die band. Die Continental bande is by verre 'n baie beter band. Konstruksie, treadwear...
  11. Replies
    6
    Views
    1,035

    Re: Nuwe Hilux tyres en nat weer.

    Ek het die oorspronklike bande afgegooi en 'n stel Continental' s opgesit. (Cross Contact) Beheer baie beter in nat weer. Brandstof verbruik baie slegter nou.
  12. Re: New 2.8 Auto DC Hilux, things that annoy me!

    I got my New Hilux 2.8 automatic(4x2); What a surprise.
    Die onderstel is uitgesorteer. Hy vat die grondpad soos 'n droom.
    Sy revolusies is onder 2000 op 120 GPS spoed.
    Die gemiddelde brandstof...
Results 1 to 12 of 15