Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: DVR; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Soo ek gese het die sleutel draai maar daai klein rooi liggie met so sleutel kom toe aan. Moedeloos gaan ek toe nou maar eers die roete wat ek eintlik heel eerste moes vermy het. Wel toe ek...
  2. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Vir die eerste keer in 'n lang tyd het ek weer vir julle 'n goeie storie en raad. Goed dit is hier waar dit begin ! laas Saterdag om een of ander rede het my sleutels in my eie erf net verdwyn .
    Dit...
  3. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek was so lanklaas hier of enige plek op die forum . My laptop is gesteel dieselfde dag wat die grootgriep lock down begin het. En met geen inkomste nie , is dit die laaste ding wat ek kon bekostig ....
  4. Replies
    57
    Views
    5,174

    Re: Massey 165 advies benodig

    Daai 236 engine is seker een van die goedkoopste engines om oor te doen..
  5. Replies
    976
    Views
    120,709

    Re: Impressed with China Pure Sine Wave Inverter

    What is the name of the inverter , where was it bought , and at what price please ?
  6. Replies
    5
    Views
    782

    Re: Easter Weekend in the Mountains

    Soft roaders ?? jy moet my mooi vashou om so een keer 'n jaar te gaan blommetjies kyk.
    Eintlik bestaan daai word softroader nie in my woorde skat nie. Jy is welkom om te prober agter my aan te ry...
  7. Replies
    5
    Views
    782

    Re: Easter Weekend in the Mountains

    Few pics of the Feb Rocks and Valleys trip.
  8. Replies
    5
    Views
    782

    Re: Easter Weekend in the Mountains

    No man this time of the year the best weather !! camping yes.
    The Ysbeer is only coming up in July !! now that is cold :o;D
  9. Thread: Mudder Trucker !!

    by DVR
    Replies
    2
    Views
    3,043

    Mudder Trucker !!

    Off road adventure in the Harrismith regain over Easter weekend.
    Phone or WhatsApp for more details.
    082418978seven
    Dirk
  10. Replies
    142
    Views
    14,659

    Re: The EPIC River Trip 2020

    Think I must join you guys this year !! It will never be the same again without my friend Master Willie , but yes live does move on. Bob me and Willie nearly drowned you in one of the water holes !!...
  11. Replies
    5
    Views
    782

    Easter Weekend in the Mountains

    These Eastern Free state mountains are just awesome this time of the year .
    Limited space left for breath taking sceneries and a awesome 4x4 experience in the mountains .
    Please contact me WhatsApp...
  12. Replies
    4,731
    Views
    1,069,022

    Sticky: Re: Post a photo of your Jeep here please

    Two weeks ago on the Rocks and Valleys trip !!
  13. Replies
    13
    Views
    881

    Re: 3.0 Tdci Head Gasket . . .

    Pm me for good advice !!!
  14. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Dit was die hele laas naweek my voorland om met 'n Ford 2.5 se 4x4 stelsel te sukkel.En as ek meen sukkel meen ek daar is nie 'n ding wat ek nie gedoen het nie.
    1. Wie sit met die volgende simtome ?...
  15. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    En so haal ek toe laas naweek daai turbo af !!! eish wat het my besiel , moes liewer die hele bakkie net so verkoop het. Hy trek maar omdat ek nou daai turbo gewoond geraak het , voel dit maar dood.
  16. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek wil net so bietjie terugvoering gee oor daai 3L Ford turbo wat ek op die oomblik op my bakkie het. Vir die afgelope 4 maande het ek hele paar toetse gedoen , asook veranderinge aangebring. Eerste...
  17. Replies
    12
    Views
    979

    Ford & Mazda Re: 2,5 tdi WLT radiator advice required

    Just be careful , I see guys cry everyday with pirate cheap brand radiators. The big difference is the thickness of the core , original measures about 37mm and some of the crap available as low as...
  18. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Hallo Jaco ek het vir jou Pm gestuur , ek het vir jou
  19. Replies
    7
    Views
    728

    Re: Need 35x12.5R17 or 37x12.5R17 tires

    If I read this thread correct you want them in Kenya ? confirm ?
  20. Replies
    3
    Views
    425

    Grand Cherokee Re: Frond Diff for 2006 Grand Cherokee Laredo

    Is that the one with the cv joints ?
  21. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Is daar enige iemand wat dalk vir my 'n ou Ford 2,5 se turbo het ? hy kan maar moeg wees soek net die pype op hom
  22. Replies
    231
    Views
    135,031

    Sticky: Re: FORD /MAZDA Trade Thread .

    Ek is op soek na Ranger super cab 2005 se regtarkant voor en agter deur as ook die agter deur glas en spieel.As iemand dalk weet waar ek kan kry asb. Ford in mal
  23. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek was lanklaas hier op die forum , was besig met groot projek in Congo.Toe is ek skaars terug , toe doen ons die 4x4 Trip in Drakensberge.Toe beland my Ford natuurlik op sy kant. Is daar enige...
  24. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Julle sien dit is hoekom daar slim manne soos julle hier op die thread is. Ek is maar old school ! ek trust nog steeds net die ou mechanical VDO gauge met die pypie. Het nog steeds een waarmee ek...
  25. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek sien jy het die vraag so lank teruggevra ? hoop jy het reggekom met die problem.
  26. Replies
    56
    Views
    8,903

    Re: Larger wheels on a Venter

    I did a easy sub frame inside the exciting old Venter chassis 50x50x3mm angle. Throw away the wheel barrow 10 -13" wheels. Got a proper 750kg axle and 15" rims tyres , and leave springs. Had to...
  27. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ok ek sal so in die stilte met jou praat. Kyk die groot krag le in die Cylinder head . Dit is baie maklik om tot by 120Kw op wiele te kom , daarna betaal jy +_ R1000 / kw. Die button clutches het ek...
  28. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Hallo julle ! Eish boys bly weg van daai goed wat so trek of kw maak. Hier van 120 kw af op die wiele sit mens met baie ander goed. Kyk die engine hou maar die res nie. Gearbox , side shafts ,...
  29. Re: Fortuner and Hilux 1st in cheapest car to service - Kinsey Report

    En Kersvader is Heidie se oupa
  30. Replies
    16
    Views
    887

    Re: Jeep - TPMS Sensor laying around?

    I got a set lying at my place from Rubi , will check MHZ
  31. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Daai is baie goeie begin punt !
  32. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek sal eers moet weet waar is daai hefboom gesluit . Baie baie keer kan hulle ge rebuild word.
  33. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Skuus ek join die losgemaal van die sykant af op die geselsie...2,5 tdi ratkas hefboom...gearlever...is so slap en het myle speling na 450 000 km...wat kan n man doen om hom weer mooi stewig te...
  34. Re: Jeep TJ Sahara chrome spotlight needed urgently, please!!

    Got one for you come fetch it for free !!
  35. Replies
    1,764
    Views
    394,074

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Ja elke keer as ek 'n nuwe head posit ! bly hy maar mooi.Goed soos julle kan sien is hierdie een weer ;n mooi voorbeeld van ! kan ek se geen anti freeze of ant corrosion in die engine. As julle mooi...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4