Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: boesman12; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Fuel Required Cruiser s/cab 4.5 EFI Mabua

    Was enige lede al met 'n Land Cruiser 4.5 EFI s/cab vanaf Nossob - Mabua - Tsabong? Dit is ons eerste keer, en sal gaag wil beplan hoeveel petrol ons moet saam neem. Die Cruiser het 'n dubbel tank...
  2. Replies
    1
    Views
    605

    Mabua - ry met 'n Cruiser 4.5 EFI

    Dit is ons eerste trip na Mabua en vra mede forum lede vir hulp en inligting Asb?
    1. Ons bespreking is van Nossob na Matopi - Lesholoago - Monamodi, gaan dan terug in SA by McCarthy's Rest. Ons ry...
  3. Replies
    9
    Views
    1,117

    Re: Nossob to Mabuasehube

    Ons beplan om 2020 van Nossob na Mabua te gaan en ten minste 6 nagte daar te spandeer. Hoe gemaak met ys, moet ons maar die Coleman op Nossob volmaak, of is daar moontlik ys en hout beskikbaar by...
  4. Replies
    2
    Views
    770

    Re: Xcape Aircon Help asb?

    Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit
  5. Replies
    2
    Views
    770

    Xcape Aircon Help asb?

    Sal graag wil uitvind of daar enige mense is wat al 'n aircon in hul Xcape ingesit het asb? Sal alle raad en kommentaar waardeer
  6. Thread: Goeie Diens

    by boesman12
    Replies
    3
    Views
    768

    Goeie Diens

    Hiermee wil ek net graag vir Deville by Bloemfontein Caravan & Outdoor baie dankie se vir sy uitstekende diens, geduld en menseverhouding. Ons het 'n Jurgens Xcape by hom bestel vroeg in April 2015,...
  7. Replies
    2
    Views
    1,360

    Jurgens Xcape

    Wil net graag hoor van Xcape eienaars, is daar iemand wat al 'n aircon ingesit het? Was dit 'n sukses, en sal dit aanbeveel word, waar is dit gedoen?
  8. Replies
    3
    Views
    839

    HiLux 4L "search"

    Ek het 'n 2008 HiLux 4L 4X4, die voertuig is ge-"chip" deur SAC met branches & freeflow, die bakkie het altyd in 2de en 3de rat ge-"search", dit is na SAC gevat toe "search" hy in 2de rat, tussen...
  9. Dit is ook nie enigste waarna almal moet oplet...

    Dit is ook nie enigste waarna almal moet oplet nie. Kyk na die pomp se bedrag, en maak dood seker dat dit is waarvoor jy betaal, hulle is baie uitgeslape, het die geval gehad van 'n klient wat vir...
  10. Thread: Tent Aircon

    by boesman12
    Replies
    23
    Views
    2,664

    Ag dankie ouens, julle is so snaaks het julle...

    Ag dankie ouens, julle is so snaaks het julle terugvoer vreeslik geniet, gelukkig het ek nog 'n sin vir humor, en batterytjie is nie nat ge-piepie nie, hy loop nog klop disselboom.
    En as 'n mens...
  11. Thread: Tent Aircon

    by boesman12
    Replies
    23
    Views
    2,664

    Tent Aircon

    Kan iemand moontlik help, my man is opsoek na 'n draagbare aircon vir 'n tent, gaan volgende jaar Botswana toe, en dit sal handig te pas kom. Waar kan ons gaan "search" ?
Results 1 to 11 of 15