Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: A,J. Viljoen; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. 2001 Nissan 1400 Wiring Diagram (408) desperately needed

    Hi there guys.

    I am desperately looking for the 408 wiring diagram on a 2001 1400 Nissan bakkie for my dad. These little vehicles just seem to have a tendency to give electrical problems:'(. My...
  2. Replies
    120
    Views
    8,886

    Re: What is your 4x4 called

    My ou Isuzu se naam is "Ou Boesman" en is deur die kinders vernoem, want hulle s die ou het nie einde nie...
  3. Replies
    86
    Views
    59,571

    Sticky: Re: Chev LUV and Beyond!!!

    As jy dalk freewheel hubs soek, laat my weet. Het hierdie set wat nog baie goed is. (Ek neem aan dis 4x4). Hulle het van die eerste Luv 1900 tot en met 1985 se 2.2 uitgekom. Dis Aisin hubs en in ...
  4. Replies
    0
    Views
    374

    Isuzu Free wheel hubs for sale

    Heya ouens. Ek het freewheel hubs vir 4x4 Suz. Het hulle afgehaal van 1985 Isuzu 2.2 diesel 4x4 met 4spd box. Ek het hulle skoongemaak en weer gepak, want hulle het niks makeer nie. Hulle het...
  5. Replies
    86
    Views
    59,571

    Sticky: Re: Isuzu Models over the years

    Jy kan ja...
  6. Replies
    4
    Views
    696

    Re: KB300 2007 Gearbox

    Riaan wat ek dalk moes noem.... Groenberg het BAIE Isuzu parte. Hulle kan waarskynlik vir jou recon unit verskaf. Ek sien op jou foto daai box het voor baie warm gekry....
    Groete uit Worcester
  7. Replies
    4
    Views
    696

    Re: KB300 2007 Gearbox

    Hi Riaan. First off.... In Worcester at Tony's you could listen for something like that. I know he has some Isuzu 300 engines and parts at his place. Secondly, my Isuzu did the exact same thing. It...
  8. Replies
    3
    Views
    916

    Re: Aisin 4x4 freewheel hubs for sale

    To be honest with you, I don't really know😒. Be honest with yourself, and make me an honest offer seeing as we are so honest here😆.
  9. Replies
    3
    Views
    916

    Aisin 4x4 freewheel hubs for sale

    Hi guys. I have a set of Aisin freewheel hubs + stub axels and cv shafts that I've serviced and cept with me since 1998 as spares for "Ou Boesman". Turns out these units are seemingly...
  10. Replies
    0
    Views
    618

    Soek Isuzu 280Dt enjin en 4x4 ratkas

    Hi daar ouens.
    Jip, dis die baas van Ou Boesman (1988 4x4 Suz 2.2). Ek is op soek na 280Dt enjin, met sy 4x4 ratkas :-[. Ek het Ford 3l v6 enjin in my bakkie gehad, en het daarna (weens tragiese...
  11. Replies
    87
    Views
    4,432

    Welcome Znuki. You will really love this...

    Welcome Znuki. You will really love this community. They are the warmest bunch of people you'll find ever. Love your little Jimny.
  12. Replies
    57
    Views
    17,136

    Hi guys. I'm also locksmith and can tell you...

    Hi guys. I'm also locksmith and can tell you this. These little safes are just as easy to open even if they are mounted inside a wall. You can install a 7 lever safe lock as another option. Thing is,...
  13. If you buy a bearing, look for a Timken, NSK, or...

    If you buy a bearing, look for a Timken, NSK, or at least SKF. I usually take out the seals at the side with a small screwdriver, wash out that damn Vaseline they put in there, an pack it properly...
  14. Replies
    29
    Views
    4,330

    Ek stem saam met die ander ouens hier-bo. Daardie...

    Ek stem saam met die ander ouens hier-bo. Daardie min kilo's maak beslis op vir die prys wat jy betaal het en so terloops, dis wragtie mooi bakkie wat jy aangeskaf het;). Jy gaan nie spyt wees...
  15. ;DNou sien, dis nou presies waarvan ek gepraat...

    ;DNou sien, dis nou presies waarvan ek gepraat het. Ek is nog nie eens een van die Landy-familie nie, en ek word klaar welkom geheet!;D;D Wel, dankie vooruit omdat ek ook gehelp gaan word om oor die...
  16. Landy-ouens die hulpvaardigste. (FAMILIE)

    Van die ander fabrikate se ouens gaan nou seker vir my kwaad word, en sorry ouens, maar dis nie so bedoel nie.:-\ Ek moet egter in alle eerlikheid s, die ouens wat Land Rovers ry, is absoluut soos...
  17. Replies
    31
    Views
    4,031

    Nou het ek my dag se lag in!! Shucks, maar julle...

    Nou het ek my dag se lag in!! Shucks, maar julle ouens kan klomp @#%$*!! kwyt-raak!
  18. Replies
    41
    Views
    7,480

    Maybe you can look into one of these imported...

    Maybe you can look into one of these imported motors. I had quite a lot of success with these, and they are not as expensive as your original motor. I think it will rip you about between 18 and 22...
  19. Suspension 1988 4x4 (4.55) Agterdif met meganiese difflock

    Baie dankie vir jou inligting. Ek gaan so maak. Ek kyk egter ook nou na ander tipe "difflock" wat op my standard "dif" sal werk.:D
  20. Replies
    41
    Views
    3,920

    Het een tyd tool gemaak met twee tone op die...

    Het een tyd tool gemaak met twee tone op die prinsiep van braaivurk. Punte is skerp gemaak, met T handvatsel (lank genoeg om van onder af by te kom). Kap die twee tande deur die bodem, en draai...
  21. Suspension 1988 4x4 (4.55) Agterdif met meganiese difflock

    Hi ouens.

    Is daar dalk iemand op die forum wat weet waar ek agterdif vir my '88 Isuzu'tjie in die hande kan kry met die meganiese difflock? Ook soek ek kragstuur"box" wat in die 250D...
  22. Replies
    6
    Views
    6,985

    Dankie ouens

    Dankie aan al die mede 4x4 manne wat gereageer het op my navraag oor die Isuzu "super suspensie".^-^ Ek post fotos vir julle as ek my "lift" gedoen het. Ek het bietjie die breins ingespan, en op ...
  23. Replies
    6
    Views
    6,985

    Isuzu super suspensie

    Tyd gelede het iemand op die forum foto geplaas van nuwe model Isuzu wat vreeslike mooi suspensie"lift" op gedoen was. Dit was so rooi bakkie. Wat ek graag wil weet is, of iemand dalk ...
  24. Replies
    52
    Views
    21,503

    I know of a guy in Colesberg who has a series...

    I know of a guy in Colesberg who has a series Landy (+/- 1970's) he wants to sell, as he want to leave town. Mechanically, it is sound, and the body isn't in a bad state. He told me however he is...
  25. Replies
    306
    Views
    81,155

    If I were you, I would take the vehicle back to...

    If I were you, I would take the vehicle back to the dealer where I bought it from, and I will demand an immediate answer to my problem. I will go sit in the manager/owner's office, and refuse to...
  26. Replies
    5
    Views
    1,094

    Isuzu 2.2 diesel ratkas op V6

    Haai ouens!
    Ek het '88 Isuzu 2.2 diesel 4x4, wat ek die enjin van vervang het met "uprated" Ford V6 enjin. Dit het ek slegs gedoen omrede ek die enjin spot-goedkoop gekry het.;D My vraag is...
  27. Replies
    2
    Views
    111

    New User: A,J. Viljoen

    Introduce yourselfName
    Ou Boesman Family details
    Me and the wife + youngest daughter matriculating this year. Eldest daughter married for a year the 4/07/2010 Vehicle details
    1988 Isuzu...
Results 1 to 27 of 33