Search:

Type: Posts; User: Petri Oosthuizen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.12 seconds.

  1. Replies
    25
    Views
    1,358

    Re: Toyota Landcruiser 105 or 76???

    If you really want something that drives lekker on a grondpad.....78 Series.

    I sold the one I got in last month......and ALMOST kept it. Miss my old Troopie.
  2. Replies
    25
    Views
    1,358

    Re: Toyota Landcruiser 105 or 76???

    Agree Christo......76's ride really isnt all THAT bad. Any 70 Series for that matter. For me anyway. 76 also handles VERY well.

    I love them.
  3. Re: FS - 2019 Hilux 2,4 GD6 SRX Auto E/Cab

    ........ek moet dalk adverteer VAT OUT........>:D

    Apologies for the delay in Pics again. But it looks as good as the Ad says it is.

    I'll also find out if it has any extended Warranty at Toyota.
  4. Replies
    25
    Views
    1,358

    Re: Toyota Landcruiser 105 or 76???

    Hein, dont want to over analyze anything here.......BUT if you're interested in the V8 D4D, and you are going to use it as a daily drive, just take it for a spin and see if you're comfortable at the...
  5. FS - 2019 Hilux 2,4 GD6 SRX Auto E/Cab

    This is another offering from Oosthuizen Motors Bethlehem, Approved Dealer and Financial Services Provider

    VEHICLE.................2019 Toyota Hilux 2,4 GD6 Auto E/Cab, White
    ...
  6. Re: FS : 2011 Land Cruiser HZJ 78 (Troopy)

    And SOLD to one VERY lucky CT Buyer
  7. Replies
    10
    Views
    2,042

    Re: Bargain, 2014 Prado 150 For Sale!!

    That V6 is a BEAUT of an engine, BUT those gear changes drove me completely crazy on my 150. Speed Control is basically useless on it.

    The Diesel would be a MUCH comfier ride - if only because of...
  8. Replies
    335
    Views
    54,090

    Re: Olive the Nissan..........

    Thanks Soois, waardeer!!!

    Mooi(erige) Patrol, maar ja - hys ver van my af. Redelik goeie Koop, maar die "premie" wat ek vir Olive gaan kry gaan ek eintlik maar net so weer verloor op R 240000.
    ...
  9. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ja ja ja

    My pel het gister my weer gebel.......maar vir hom gese ek kan nie eens AMPER verkoop as ek nie klaar haar replacement het nie.

    Easy as that.

    Kon gister 'n BAIE mooi 4,8 GL in...
  10. Replies
    25
    Views
    1,358

    Re: Toyota Landcruiser 105 or 76???

    If you plan to tow the Miskruier in your Signature, I would'nt look at the 1HZ. They're OK up to around 110 km/j or so (without something in tow), but run out of breath.
    The VERY best in slow...
  11. Replies
    96
    Views
    10,702

    Re: Grenadier Pricing revealed

    Soos ek bo gesels het........ek koop eerder 'n 76 V8 vir R 500 000 minder.

    Of dan, vir selfde Prys, 'n GX 300.

    MAAR ja, ek dink tog daars 'n mark vir die Ineos , dalk nie so seer in SA nie maar...
  12. Re: Peugeot Landtrek bakkie coming soon

    Lyk soos 'n Navara??

    BAIE mooi shape, mind you.

    Daai Petrol klink njammies.........

    En ja, ek skat almal MOET maar wonder : Hoe sterk is Peugeot in RSA wat betref parts/services/etc etc
  13. Replies
    335
    Views
    54,090

    Re: Olive the Nissan..........

    Agree Bush - used her this Weekend, launch the bootjie and sommer net weekend stuff.

    Really enjoying the old girl.
  14. Replies
    96
    Views
    10,702

    Re: Grenadier Pricing revealed

    Stem 200% saam.

    Moet se, ek like die Ineos nogal kwaai....en ek sien ook GW in hom, die styling is so halwe mix tussen GW en Defender, BAIE nice. Eks 'n HUGE fan van beide daai Karre.

    Prys is...
  15. Re: Is there a Chinese vehicle in your future?

    To answer the Topic Header.......No, I dont.::)

    Quality has vastly improved I guess, and a million other wonderful stories, and I'm REALLY glad if anyone enjoys his whatever make Car he drives,...
  16. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    To be Continued.............;D;D
  17. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Reen lekker vanaand hier en my neef se in Arlington ook.

    Nyammies>:D>:D

    Olive se Retail Value het so PAS met ten minste R 300000 gestyg;D

    En ja, die gedagte aan haar wat in daai koue donker...
  18. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Maak so......Oom Morrie en Oom Otto hulle se mense!!

    Ek was saam met Franz op skool
  19. Re: Testing a Diesel Engine's Health.........??

    Thanks appreciated!!!!!!!

    Hot or cold engine??
  20. Replies
    335
    Views
    54,090

    Re: Olive the Nissan..........

    Morning Guys

    I have some small scuff marks on the front bumper - not deep, it looks like white paint on the Raptor lining on the bumper.

    How to remove??

    Try some solvent to remove, or paint...
  21. Re: Gauteng East Rand Monthly G2G Thursday 7 October 2021

    Wens ek kon ook op n stadium nog so paar gesigte by name sit.....::)

    Daars n miniscule kans dat ek die week in Alberton moet wees...maar ja basically 0 % kans dat ek by die btg kan wees

    Anyway...
  22. Replies
    37
    Views
    3,091

    Re: My Chevy K25 returns

    ......Ek like jou Name op die K en die Boot.......;D;D;D
  23. Replies
    37
    Views
    3,091

    Re: My Chevy K25 returns

    Oh yes Pleeeze..........PLEASE post Pics and just keep on posting ........8-)8-)
  24. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Mooi ou 1982 200 Benz Johan.......1 owner, 106000km. My Standerd 9 lat se skoolkar8-)

    Die mannetjie is op 'n Gholftoer ding, Pa steel die Merc die week by hom>:D
  25. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Maar ja........die kids het met Olivvie rindgery die naweek, plaas toe en terug - sys nou weer mooi skoon en staan hier REG voor my offies op haar plekkie.
    Mamma het ook goete vir die Matriekafskeid...
  26. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Etienne dis soos kies of jy Keira Knightley of Susan Sarandon wil uitvat vanaand.

    Keira is sekerlik hope pret...........MAAR Susan gaan vir jou koffie in die bed bring more oggend.>:D
  27. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek sal nou weer VEEL eerder kyk na die nuwe Patrol Reenen, teen R 500000 minder. Hier staan 'n demo hier langsaan ny Nissan, Hugh se eie kar, 'n BEAUT van 'n Kar.

    Boonop is jy nog in die gelukkige...
  28. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Jis Mater - jyt dit seker al 60 keer vir my gese.::)

    Maar thanks anyway vir jou raad.
  29. Re: FS : 2015 Land Cruiser V8 D4D S/Cab MANY EXTRAS!!

    more.......
  30. Re: FS : 2015 Land Cruiser V8 D4D S/Cab MANY EXTRAS!!

    thumbs
  31. FS : 2015 Land Cruiser V8 D4D S/Cab MANY EXTRAS!!

    This is another Offering from Oosthuizen Motors Bethlehem, Approved Dealer and Financial Services Provider:

    VEHICLE.........2015 Toyota Land Cruiser 79 Series Single Cab V8 D4D
    ...
  32. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek like your way of thinking Emmie.

    Sal eerder vir Danie 'n ander mooi ding kry, selfs iets soos ou shape Prado of dergeliks. Of mooi 80 Series Cruiser.

    Ek twyfel net te veel hier, en daars NUL...
  33. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ja, Evoque - daai klein Land Rover karretjie goete.

    Ja ek dink iets soos 'n Disco 2 V8 kan beter werk, minder akkas??

    Hy gee my 'n HELSE Prys vir Olive, maar dis nie waaroor dit hier gaan nie -...
  34. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Dis Bosbokduin waar hulle huis het - het die naam nou net weer onthou. So tussen S/Baai en Jongens, daar waar daai ou viskraal goete is.
  35. Replies
    54
    Views
    6,009

    Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek sit ook nou net en dink.......My Pel is nogal 'n kwaai Landy Fan, hy het 'n Discovery (nuwerige ding) en Mamma ry met daai Sport goete - Range Rover? Daai kleintjies.
    So - hy sal seer sekerlik...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4