Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.10 seconds.

  1. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Ok. Water raak weg op radiator. Tank het oopgemaak.
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210619/645a400df47c612626fc90cd610aa1cb.jpg
  2. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Lyk my my top of headgasket het seer gekry. Water raak weg.
    Lyk amper of druk wil opbou. Kan nie mooi sien of borrels het, want die remote volswagen bottel wys moeilik borrels. Sal maar netnou...
  3. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    Ek maak rivier skoon. Alles aliens.
    Daar is jonger bome, wat die groen hout is, en dan tussen die groeiende bome, bome wat dood gebrand het 3 jaar terug. Dit is die droe hoop. Ek maak van alles...
  4. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    Winter is coming. My stash.

    Kaggel droog, kaggel nat, en firepit droog
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210618/df30fda3339ab4f217d67d09a33bc608.jpg...
  5. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    Die ou met winkelsak langs pad het hulle gesteel. Hou verby
  6. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    https://www.google.co.za/amp/s/www.dailymaverick.co.za/article/2020-03-03-southern-africas-green-gold-and-macadamias-ripe-for-the-picking-by-criminal-networks/amp/
  7. Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    Double post
  8. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    No. Avos next to road is never legitimate
  9. Replies
    4,820
    Views
    1,178,105

    Sticky: Re: Post a photo of your Jeep here please

    Ek het amper so n foto…https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210618/884eb341293ef469c16a989ba548f4c6.jpg
  10. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Klaar aangesę ek raak nie aan haar navara nie.
    So sy het nog haar 4.8 Grx, haar V9X navara, en haar sc np300. Sy het genoeg opsies
  11. Replies
    55
    Views
    3,224

    Re: Questionable engine designs

    Dankie.
    Ek het klaar die ronde vw bottel met ingeboude level detector in, want die bmw radiator het nie n prop nie. En ek weet sy level sak darem wel as kar water verloor....
  12. Replies
    55
    Views
    3,224

    Re: Questionable engine designs

    Off topic. Voor ek karring, weet oom hoe die low coolant drade in vw expansion tenk werk?
    Is dit weerstand wat verhoog/verlaag as coolant sak?
    Is dit n float?
    Is dit n “switch” wat n circuit sny...
  13. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Reline op plaat, meer clamping pressure op pressure plate
  14. Replies
    55
    Views
    3,224

    Re: Questionable engine designs

    Het vrydag n termostaat gehad wat vas haak, en toe n waterhose wat bars. Direk na hose wat bars, n ligte heat seize.

    Die temp gauge het natuurlik niks gewys, maar veel meer worrying, die egt het...
  15. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Ek het vir boland air brake and clutch gevra om dit te doen vir my.
    Het my flywheel, gebrande plaat en pressureplate vir hom gegee, toe bou hy custum een vir my. Dink dit was R640
  16. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Meer clamping pressure, dikker lining
  17. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Nou vir volgende probleem. Lyk my hy begin nou selfde doen as wat die Rb25det gedoen het. In derde en vierde, Op vol boost, klink dit of die clutch nie kan byhou. Sal maar dop hou. Dalk maar...
  18. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Tweede driffie ook amper klaar.
    Nou kan ek uit kom by die 10ha aan ander kant van rivier wat ek nooit geweet het myne is, sonder om oor buurman se grond te ry....
  19. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Het dadelik n ander termostaat in hande gekry. Hoef nie ou een weer terug te gesit het nie.
    Het beide langs mekaar getoets. Ou een maak seker 20% van tyd oop. Res bly toe.

    Nuwe een n paar gate in...
  20. Replies
    30
    Views
    3,450

    Re: The VW Bus that never made it to market

    Die eerste “syncro” wat ek gesien het, was n 80’s oetinger vanaf duisland wat hier deur getoer het.

    Wat was oetinger?
  21. Replies
    120
    Views
    11,458

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Wat rim size betref. Op my v9x navara, verkies ek baie eerder 33” muds op 17”, as 33” op 15” rims (al kan ek nie 15” op kry nie). Op my patrol het ek beide probeer, maar bo 130km/h raak die voertuig...
  22. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    Boost, olie druk, egt temp alles aparte gauges.
    Die waterbottel is n vw bottel wat water level drade in het. Maar was nooit gekoppel. Sal maar kyk hoe hulle op koppel.
  23. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    More ander thermostaat bestel. Hoop ek kry dit gekoop. Vir tyd en wyl sal ek die geboorde een terug in sit. Nuwe een sal ook 2 5mm gate kry.
  24. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    320
    Views
    39,516

    Safari Re: Blou Pampoen

    En daar overheat hy, bars n hose, en semi heat seize.

    Lyk my termostaat fokk rond. Maak soms oop, soms nie.
    En heat gage sender sit in top hose. As termostaat nie oop maak, is heat gauge useless....
  25. Replies
    120
    Views
    11,458

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Ek doen gereeld sneeu. Ek het n truuk uitgedink wat baie goed werk vir my. My navara kom daarmee elke keer baie verder as enige van die ander voertuie. Elke keer kan ek uit gaan, verder as enige van...
  26. Replies
    120
    Views
    11,458

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Want daar is nog nie een van die nuwes te koop nie, en die d23 was n aborsie van n bakkie.
  27. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Yip, terwyl ek getik het, het ek agtergekom ek praat deur my hol
  28. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Kry die bumper voor op
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210611/955ed9aa91f329226e37c86c4f5f7a15.jpg
  29. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Nee wat. Ek is tevrede met die grill.
  30. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Na conversion klaar is, nog bumpers, suspensie, power opgrade, exhaust, tyres ens
  31. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Nog laaank en baie werk
  32. Replies
    120
    Views
    11,458

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Na 3 jaar se soek, was daar geen dc op mark wat ek gesien het as n opsie om my vrou se huidige dc mee te vervang nie.
    Aanvanklik het ek maar net my aankoop uitgestel, en my huidige een gehou. Daarna...
  33. Replies
    149
    Views
    14,269

    Patrol Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210610/b8b6c7269a5328e052930b12f77fc74c.jpg
  34. Replies
    12
    Views
    471

    Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Local gearmax diff
  35. Replies
    12
    Views
    471

    Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Tyd. Bakkie moet werk.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4