Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: bundutoe; Keyword(s):

Page 1 of 10 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    https://www.youtube.com/watch?v=3E42q4hYJ8I

    Hier is n nuttige verduideliking van boute en Torque. dis wel in voet pond, maar die verduideliking is uitstekend.
  2. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    dit lyk of die wheel nuts los was, en die wiel het letterlik afgekom, of te vas... dan rek die boute en breek onder vrag
  3. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Sien in die aanhangsel, alles gaan na die remote box toe...
  4. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Oom Dirk, my bakkie maak ook so en het begin nadat die control box nat gewordhet in die linker foot well, ek weet nie of daar dalk n elektroniese probleemkan wees nie.
    Maar ek het so paar jaar...
  5. Replies
    10
    Views
    1,427

    Re: Nissan advert and towball recovery

    Exactly my point, the Commercial people should get some training.

    see another clip - https://www.youtube.com/watch?v=0tSvX9I8NP4
  6. Replies
    10
    Views
    1,427

    Nissan advert and towball recovery

    have any of you seen the latest Nissan Navara Adverts. They use the tow ball work and not towing. see attached pictures. we as 4x4 community keep on fighting the notion of don't use your tow ball...
  7. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Net ter nabetragting. deursnee
    215/80 R15 =725 mm en
    245/70 R15 = 724mm en
    245/75 R15 = 748.5 mm
    265/70 R15 = 752mm

    dus n 215 R15 gaan min of meer die selfde odo leesing gee as n 245/70 R15...
  8. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Net so Bietjie terugvoer, nou 550km gedoen.. loop te lekker. engine loop stil. eks baie tevrede. het Saterdag die Nuwe verkoeler ingesit, so paar drade mooi gemaak en soek nou die fout met die Aircon...
  9. Replies
    69
    Views
    16,538

    Re: Gravel road tyres that lasts

    HI, I see the Toyota is a 4x4, don't you use 4H on the gravel roads, most probably why the rears are so butchered is because of spinning the whole time on the roads, what is the condition of the...
  10. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Hi, nog net 200km gedoen sedert Saterdag middag, baie tevrede.. engine loop sag, gebalanseerd en kan nie wag vir die regstel en "tune" nie.. sal op hoogte hou.
  11. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Met Tegniese sake... is klein foutjies baie maklik... die verskil is dat die experienced dadelik n fout identifiseer en kan regstel. Dankie Oom Dirk....
  12. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Almost running Again....
    407637407638

    ...
  13. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Aai, maar nou raak ek opgewonde.. dit lyk so mooi....
  14. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    :o Weereens, lyk my ons sal die dienste self moet doen, my bakkie se geskiedenis was hoofsaaklik gediens by die handelaar, en later by n onafhankilke diessentrum, indien daar water gekort het, wat...
  15. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Jinne maar daar is darm baie ratte voor in daardie Engine, en die merke, vertel bietjie meer asb Oom Dirk,




    Dankie
  16. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    OZosborne - Yes you may ask...


    1. Piston en conrod.
    2. Ringe
    3. Bigends
    4. Mains
    5. Thrust washers .
    6. Remove and fit engine
    7. Oil pump
  17. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    I phoned oom Dirk Yesterday, everything is there, now just a matter of assembly...
  18. Replies
    31
    Views
    4,157

    Re: Ford 1.4tdci dyno graph

    I would love to see the pics of the intercooler mods, how would the plumbing go.. keep us posted please..
  19. Thread: RFW light

    by bundutoe
    Replies
    5
    Views
    4,810

    Re: RFW light

    out of my experience, check your wiring on the gearbox. seem that the system is safe-to-fail.. when the switch or the wire breaks the 4x4 will engage.. once happened to me... another option is the...
  20. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    so as daai olie pomp bullet proof is sal dit nodig wees om die pomp te ruil met die rebuild?
  21. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Gaan ouskool met die Gat..https://encrypted-tbn3.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRk3UlSn4QZ0z3VudPqkjolMj8-VOy6ma381LlnJ7SwAx4EIFxpbA
  22. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Met die olie pomp voor op die Engine, beteken dit die Pomp kan vevang word met min moeite?
  23. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Oom Dirk, jy sal jou alias moet verander na - Coach DVR.. ons manne leer baie.
  24. Thread: Tunland 4x4

    by bundutoe
    Replies
    4
    Views
    2,232

    Re: Tunland 4x4

    What does the Book Say?
  25. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    So paar nuwe Fotos wat DVR gestuur het,
  26. Replies
    39
    Views
    13,083

    Re: 1 Ford Ranger T6 en 5 beeste later.

    Enquire from the Local Spares shop for animal whistle.. it makes a noise when driving at speed. apparently it irritate their ears and they move away from the road when approaching.. might help avoid...
  27. Replies
    19
    Views
    3,170

    Re: 1.9 TDI Ranger

    Dis nou n fordwagen....
  28. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    N nuwe Silinder kop.. dis die enigste opsie. Tweedehandse Silinder koppe is net n waagstuk, ek reken dat n nuwe een ook maar n waagstuk afhangende waar dit verkry word.
    Waarna moet die manne oplet...
  29. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    maak net seker jou vingers is nie in die pad nie, Support die engine mooi, doen een op n slag. myne het destyds in die Swazi berge gebreek terwyl ons die bridgtone fundi Swazi regraid gedoen het, het...
  30. Replies
    1
    Views
    930

    Re: Ford Ranger 2.5TD 4x4 lacking power??

    if Possible first read this thread... it will explain a lot


    http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=97374


    Happy reading
  31. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    maar daardie piston sal n mooi deur stop maak.. een met n storie...
    sover is dit goeie nuus, sleeves is nie beskadig nie.. great..
  32. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    Engine Mountings - ek het al my Ranger se mounts vervang in 2009 / 2010 sonder om die Engine te trek, dit is beslis moontlik.. wat die huidige kostes is weet ek nie, ek kon laas net mounts by die...
  33. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    Eina Five-o... dis hartseer.
  34. Replies
    1,764
    Views
    393,692

    Re: Ford se tweede langste thread.

    ooM Dirk.. ek dink ek moet al die ou parte op E-Bay verkoop as dit so raar is....
  35. Replies
    58
    Views
    10,459

    Re: 2.5tdi Engine Rebuild

    "...of ons moet daai Spanjaard gaan soek wat daai valve op 'n Maandag gemaak het" dit klink na n plan.. hahahaha


    Dalk beslis daai vog... dit kon die spyker in die kis gewees het
Results 1 to 35 of 334
Page 1 of 10 1 2 3 4