Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.17 seconds.

  1. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Sal heavy moet detune. Ek kry 1000 grade pus binne 500m van wegtrek.
    Boost is maar nog 0.8 bar.
  2. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Nie seker nie

    Maar 3.0 het heeltemal anders 7 spoed auto as die 2.5 en 4.0 5 spoed autos
  3. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Ek diens my v9x by agente. As ek dit self sou diens, of by n indy, sou ek juis die gearbox diens by nissan laat doen, tensy die indy n baie goeie ex nissan ou is.

    Met olie vervanging, moet hele...
  4. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Pollen filters can be replaced with gut units

    The gear oil is expensive, and quite a job. About R7000 for the gearbox oil change only (on v9x) at agents. Party agente sÍ elke 120 000km, party...
  5. Replies
    1,406
    Views
    302,740

    Sticky: Re: Photos of your nissans !

    537433
    Love my diesel
  6. Replies
    14
    Views
    785

    Re: 2013 discovery 4 opinion

    Mag so wees. Maar dit is wat dit is. Daar is heavy penalties om met n ouer voertuig te ry. Heeltemal ander debat
  7. Replies
    14
    Views
    785

    Re: 2013 discovery 4 opinion

    Die wereldwye gemiddelde vir voertuig leeftyd is 8 jaar.
    Party is meer, party minder. Siende dat land rover uit britse stal kom, waar leeftyd korter is, is 5 jaar maar nie net die maksimum intended...
  8. Replies
    14
    Views
    785

    Re: 2013 discovery 4 opinion

    Wat ons lewe oneindig makliker sou maak, sou wees as vervaardigers n ďintended life spanĒ aangedui het vir hul voertuie.

    Dit sou n goeie aanduiding op verwagtings van voertuig gegee het.
    ...
  9. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Lyk of die 2.5 dan beter opsie is vir jou ja.



    Ek sal egter nooit weer kan settle vir 2.5 na v9x nie.
  10. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    300km run gehad vanoggend. Love elke oomblik. Ek dink ek kan nou sÍ die was suksesvol. Hom park in garage, en volgende een klaar maak
  11. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Snaaks. Chalk en cheese tussen my 3.0 en 2.5. Kan nie eens naastenby vergelyk.


    Die is op grondpad


    https://youtu.be/mDpNKziRdJs
  12. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Al die pathfinders het 2H, auto, 4H, 4L.
    Navaras het nie die auto nie.

    Auto is maar net 4H met oop centre diff, 4L is centre diff gelock. So auto is n awd.
  13. Replies
    133
    Views
    6,905

    Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    536644
  14. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Eerste probleem gekry.

    Wou nie vanoggend start met sub zero temps.

    4 van 6 glowplugs was dood.

    Al ses vervang, nou start sy op eerste swaai
  15. Replies
    134
    Views
    24,712

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    So ietsie vir die kamp gekoop vandag
    536507
  16. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Doen jou dienste self.

    Scan tool:
    Oor 500 000 km en 9 jaar oor my navaras en pathy gesamentlik, het ek al 2 keer n scan tool nodig gehad. Een keer vir n egr wat vuul was, een keer vir n boost...
  17. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Daar is baie mense wat die pathy afmaak vir alles wat sleg is. Die wat dit al besit het, love hulle egter... meestal...
    Daar is mense wat n vrot appel besit het. My broer is een. Sy pathy het van...
  18. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Kan wers more my gauges optel.
    Catchcan is darem in
    536423
    536424
  19. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Scroll back boontoe. Niks het tot dusver verander.
  20. Replies
    41
    Views
    2,355

    Re: Nissan Pathfinder

    Ek dink almal is net moeg om oor en oor dieselfde te sÍ.

    Onderhoud is rofweg 2/3 van n fortuner.
    Dit is n kar. As hy breek, is dit duur. Nes enige ander voertuig.

    Ek het n paar 2.5ís gehad,...
  21. Replies
    68
    Views
    4,750

    Re: Emergency Fire Starting

    So ook chloor... water ontsmetting

    So ook brakefluid... jy gaan nie ry sonder dit
  22. Replies
    68
    Views
    4,750

    Re: Emergency Fire Starting

    Of, brand ALLE facial hair af, sny jou slagaar in voorarm af, sny helfde van jou senings in voorarm af. Skiet n gat dwars deur jou bobeen. Sny jou kuitspier middel deur, sodat jou kuitspier los by...
  23. Replies
    68
    Views
    4,750

    Re: Emergency Fire Starting

    As mens nou 2 goed wil meng vir n vuur... wat van chloor en brakefluid... altwee baie maklik bekombaar.
  24. Replies
    68
    Views
    4,750

    Re: Emergency Fire Starting

    536277
  25. Replies
    68
    Views
    4,750

    Re: Emergency Fire Starting

    536242
  26. Replies
    26
    Views
    2,446

    Re: Got the cruiser.... Now what?

    Sticking slip joint. Grease it, so that it can slide without jerking
  27. Replies
    26
    Views
    2,446

    Re: Got the cruiser.... Now what?

    Grease the slipjoint on the propshafts
  28. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Sal maak kyk more ask weer op plaas is.
    By Autostylers. R400.
    Het op al my diesel 4x4ís die egt en turbo gages langs mekaar.
  29. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Nee. Madman se boost meting het n delay, ek soek meer real time.
    Dedicated boost en egt gauges, langs mekaar
  30. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Ok. Het maar besluit om EGT en boost gauges te kry. Met n 2 in 1 mount sodat hulle lekker langs mekaar kan wees.

    So dan het hy boost, egt, water temp, oil pressure gauges. Low water moet ek net...
  31. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    535945
    535946
    535947
  32. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Maak nou nie juis saak of dit binne sump, binne tapit cover, of binne catch can kondenseer. Dit is alles deel van selfde geslote sisteem. Dit catchcan is maar net n uitbreiding van die tapit cover.
  33. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    Nie n vreemde konsep in turbo voertuie...

    In fackt, dit is presies wat die baffles in tapit cover doen... haal die olie vapor uit die breathing lug. Net nie baie effektief nie.

    Nou sit ek n...
  34. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    535822

    Nou net een van my mense hom laat afrond en glad en mooi maak.

    N produktiewe 30 minute gewees
  35. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    197
    Views
    12,863

    Safari Re: Blou Pampoen

    535809
    535810
    535811
    535812
    535813
    535814
    535815
    535816
    535817
    535818
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4