lieflike storie. Ons het dikwels in daardie area gekom toe my skoonouers nog daar gebly het. Nou was ek baie lanklaas daar.
Groete
Leon
Type: Posts; User: Desert Dune; Keyword(s):
lieflike storie. Ons het dikwels in daardie area gekom toe my skoonouers nog daar gebly het. Nou was ek baie lanklaas daar.
Groete
Leon
So ja, sit foto by.
Daai bakkie ry so lekker. Skoon spyt ek het sowat 2 jaar gelede my 1999 Isuzu 280 D\C 4x4 met 320 000 km op die klok verkoop. Verlang nou nog na hom...
Hi PG, heerlike bydrae, en uitstekend geskryf.
Groete
Leon