Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Malduik; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    487

    Aluminium Stack Doors

    Hi guys and girls

    can anyone recommend a good supplier and installer?

    I'm near Menlyn in Pta

    Cheers
    M
  2. Thread: Casa de Campo

    by Malduik
    Replies
    1
    Views
    289

    Casa de Campo

    Hi does anyone have contact details for this spot that's about 5km from the Komatipoort border on the Moz side?

    alternatively details of a spot between komati and maputo?

    Cheers!
    M
  3. Replies
    2,630
    Views
    609,457

    Re: Jurgens Xplorer Fan Club

    Hey Peeps!

    I'm looking to become an explorer owner so please inbox me if you have / know of one of these beauties for sale.

    Cheers
    M
  4. Replies
    20
    Views
    10,357

    2017 Hilux DC sound upgrade

    Hi peeps!

    So Ive had this badboy for 3 weeks now and am super impressed with everything but the sound.

    Does anyone know if you can upgrade the standard sound system it comes with?

    Cheers
    M
  5. Replies
    1
    Views
    315

    Toyota single cab tools / luggage box

    Hi guys

    Does anyone know who can build / sells a box that can be fixed to a 2014 S/c Hilux to put tools / luggage in?

    Thanks!
  6. Replies
    0
    Views
    357

    Emergency Travel Certificate

    Hi does anyone know whether you can enter Moz with and ETC?

    Cheers!
  7. Replies
    14
    Views
    4,424

    Re: Tow bar extension

    The extension is to fit a Thule Velocompact 3 bike rack that hooks onto the tow bar.

    The other fitting on the picture is for a hang-on 2 bike rack that I only use for a tandem bike. I haven't...
  8. Replies
    14
    Views
    4,424

    Tow bar extension

    Hey Peeps

    I've installed a 120mm tow bar extension for use with a Thule bike rack. The extension was bought from Thule.

    Does anyone know whether you can safely tow a heavy trailer / bass boat...
  9. Replies
    4
    Views
    791

    Fortuner Re: Fortuner Roof Rack & LR Tank

    Vir 14k kan ek waarskynlik genoeg prawns en 2m koop om 'n klein army te voer!

    Die filter is 'n goeie plan, daai injectortjies is mos maar tempramenteel..
  10. Replies
    4
    Views
    791

    Fortuner Re: Fortuner Roof Rack & LR Tank

    Hi Danie

    Dankie vir jou antwoord. Jy het Frontrunner sopas 'n paar Rand gekos!

    Ek neem aan daar is skoon Diesel op Massinga of ander dorp naby Pomene?

    Groete
    Dihan
  11. Replies
    4
    Views
    791

    Fortuner Fortuner Roof Rack & LR Tank

    Hey guys

    Looking to get these fitted to my 3.0 D4d 4x4 A/t Fortuner before a Pomene fishing trip end of the month.

    Does the RR affect fuel consumption?

    Does the 50mm drop on the spare wheel...
  12. Who still goes to Moz? Bunch of morons who...

    Who still goes to Moz?

    Bunch of morons who don't know how to utilize a multi-million dollar tourism industry.
  13. Thread: Amarok gatslag

    by Malduik
    Replies
    64
    Views
    11,164

    Ek's saam met jou ou maat! In 'n hele week...

    Ek's saam met jou ou maat!

    In 'n hele week word daar nie so gekwets in Isabella's in Brooklyn nie!
  14. Replies
    42
    Views
    14,651

    Thanks for all the input guys. This will...

    Thanks for all the input guys.

    This will certainly keep me and my family out of Moz for a good while..
  15. Replies
    167
    Views
    19,940

    Defender Het jy al ooit 'n landy sien 120 doen? Ek het...

    Het jy al ooit 'n landy sien 120 doen? Ek het persoonlik:

    197031


    Bahahaha!

    Moet asseblief nie liggeraak wees nie landy eienaars. Soos Julius Malema, moet julle ook maar die spervuur...
  16. Thread: Muis Vleis

    by Malduik
    Replies
    0
    Views
    1,131

    Muis Vleis

    Hi hi

    Ons gaan Desember Chobe toe en ek hoor nou rumors dat 'n ou sukkel om vleis van Suid na Noord te vat.

    Voorheen kon ons vleis in die rigting vat maar nie weer terug nie. Reason being dat...
  17. Replies
    45
    Views
    33,012

    Jislaaikit! Ek het nou lank gelees vir baie min...

    Jislaaikit! Ek het nou lank gelees vir baie min inligting!

    Dankie vir al die antwoorde en jammer vir die verniet blymaak boys, as ek weer 'n vragie het sal ek verseker 'n soetigheidjie bysit vir...
  18. Replies
    8
    Views
    2,667

    Dankie manne!

    Dankie manne!
  19. Replies
    8
    Views
    2,667

    Canvas Canopies

    Mnr'e

    Ek is opsoek na 'n canvas canopy met dakrak.

    EK oorweeg tans Rhino (5500 canopy en 1400 dakrak) en Jacil (5300 en 1600).

    Het enigeen ervaring met een van die twee produkte of dalk...
  20. Replies
    10
    Views
    1,878

    Dankie julle, ek sal weer kyk na die toerplan. ...

    Dankie julle, ek sal weer kyk na die toerplan.

    Groete
    Malduik
  21. Replies
    10
    Views
    1,878

    Ihahahaha, Savuti en 3rd Bridge

    Hi Almal

    Ons wil graag Desember die drie kampte besoek vir 4 nagte elk. Beplan om deur by Kasane in chobe in te gaan, by ihaha te bly, af te toer deur na savuti en daarna 3rd bridge dan weer...
  22. Replies
    45
    Views
    33,012

    Kaal meisies by Ihaha!

    Nou dat ek julle aandag het!;D

    Ek beplan om Desember in Ihaha te kamp. Is dit die moeite werd daai tyd van die jaar? Moet 'n ou liewer by Chobe Safari Lodge bly instede van die Park? (ons gaan...
  23. Replies
    1
    Views
    1,154

    Sleepwa papiere

    Hi aan almal wat nog by die werk sit en nie meer hulle lag kan hou nie!

    Ek ry Saterdag Xai-xai toe via Komatipoort. Moet ek gesertifiseerde afskrifte van die sleepwa se papiere ook vat?

    Groete
  24. Replies
    26
    Views
    3,520

    Doodsangel. we've taken 6 people through that...

    Doodsangel. we've taken 6 people through that border post on 4 passports. They're not exactly top notch if you know what i mean. One guy goes in with the passports, some stay in the car and the...
  25. Thread: spasieprobleem

    by Malduik
    Replies
    2
    Views
    1,238

    spasieprobleem

    Manne en Mannenne

    Ek het nou net met 'n gereelde mozganger gesels en blykbaar mag 'n mens nou (bo en behalwe die geel frokkie en disco-driehoeke) ook nie meer bagasie op jou DC se agtersitplek...
  26. Replies
    30
    Views
    6,049

    Hi Guys i can't download the form can someone...

    Hi Guys i can't download the form can someone please forward a copy to [email protected] ? we're leaving on 19 /12.

    Cheers
  27. Replies
    4
    Views
    2,102

    Hi Coi Ek het verlede jaar ponta toe gery via...

    Hi Coi
    Ek het verlede jaar ponta toe gery via N4, Maputo, Ponta Malongane. Die trip het omtrent 11 ure gevat en die pad van maputo na ponta is in 'n scary toestand (nie fun nie, net 'n kleinhuis...
  28. Thread: Maragra

    by Malduik
    Replies
    0
    Views
    2,314

    Maragra

    Hi Peeps was enigeen al ooit by Maragra?

    Wil graag weet of daar riwwe is om bietjie goggas uit te haal of dal 'n ou cutta op 'n pyl / lyn te kry;D.

    Dankie!
  29. Replies
    8
    Views
    1,705

    Hi Jy kan dit dalk oorweeg om Veronica Roodt...

    Hi

    Jy kan dit dalk oorweeg om Veronica Roodt se boek oor botswana te koop. Myne le ongelukkig by die huis maar jy kan dit kry by Safari Sentrum h/v Lois en Garsfontein.

    Al die afstande is...
  30. Replies
    12
    Views
    3,750

    Thanks boys. Dis dan Windhoek Specials vir my en...

    Thanks boys. Dis dan Windhoek Specials vir my en St Louis vir die madam!
  31. Replies
    12
    Views
    3,750

    Dankie pella As jy sÍ hy's mooi dan gaan ek...

    Dankie pella

    As jy sÍ hy's mooi dan gaan ek hom probeer. Hou nie rerig daarvan om te sukkel by grensposte nie..

    watse local bier is lekker? (hierdie is natuurlik die balangrikste vraag wat ek...
  32. Replies
    41
    Views
    6,104

    As 'n sweepslag werk, sal 'n paar tom krekkers...

    As 'n sweepslag werk, sal 'n paar tom krekkers nie ook werk nie? (daai rooi en groenes)

    Weet iemand dalk waar kry 'n mens van die goed?
  33. Replies
    12
    Views
    3,750

    Uys Vat jy dan die pad van Stokpoort na...

    Uys

    Vat jy dan die pad van Stokpoort na Mahalapye en van daar weer noord?
  34. Replies
    12
    Views
    3,750

    Dankie ouens, majority rules! Viva Stockpoort!

    Dankie ouens, majority rules! Viva Stockpoort!
  35. Replies
    12
    Views
    3,750

    Martinsdrift / Stokpoort

    Hi Almal

    Ek en die chika ry Sondag Khama toe en van daar Moremi toe en so aan.

    Is dit beter om van Pretoria deur Potties te ry na Martinsdrif of deur Thabazimbi na Stokpoort?

    Enige hulp...
Results 1 to 35 of 69
Page 1 of 2 1 2