Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Re: Big 5 area - wild camping 3 hours from Gauteng

    As jy n bos Kamp plek wil oop maak gaan kyk na Bendito Ranch baie lekker plek.
  2. Replies
    8
    Views
    455

    Re: Self drive Game farms.

    Jens78 baie dankie waardeur.
  3. Replies
    8
    Views
    455

    Re: Self drive Game farms.

    Dankie sover vir die inligting manne waardeur.
  4. Replies
    8
    Views
    455

    Self drive Game farms.

    Weet iemand van n Wilds plaas waar mens kan gaan ry.
  5. Re: recommendation plse.Namib Desert trip; best Tour guides ?? October 2020 or ??

    Ek was al 2 keur saam met Simon Wearne in die woestyn wat ook saam met Voetspore ry en hy is baie goed.
    Het ook sy eie toer wat hy doen.
    Route Africa Expeditions
  6. Thread: 4x4 Direct

    by Leon Venter
    Replies
    44
    Views
    10,075

    Re: 4x4 Direct

    Prof gaan kyk by Middas seker jy sal daar een kry.
  7. Replies
    278
    Views
    60,886

    Re: Definitive SA bush camp list

    Christoff dankie dit lyk nou lekker.
  8. Replies
    36
    Views
    6,198

    Re: Stainless steel snorkels

    F vandag s/s snorkel gekry vandag.575332575333
  9. Replies
    3
    Views
    466

    Re: Ford F250 7.3lit Powerstroke parts

    JJ jy kan my n PM stuur dan kan ek jou dalk help om die na die regte mense toe te gaan , ek het ook n 7.3 in my F
  10. Replies
    8
    Views
    903

    Re: 2006 v6 4x4 prado

    Ek self n Prado v6 2006 gery en is n goeie voertuig is maar net dors het 6k/l gekry
  11. Replies
    36
    Views
    6,198

    Re: Stainless steel snorkels

    Prys gekry by Tiaan in Meyerton s/s R3500 glad nie sleg nie en ek was by hom self gewees.
  12. Replies
    36
    Views
    6,198

    Re: Stainless steel snorkels

    Nee en die aliminium snorkels nog duurder.
  13. Replies
    36
    Views
    6,198

    Re: Stainless steel snorkels

    Prys gekry vir n S/S snorkel R5500 en voertuig moet by hulle wees om dit te bou en is 100mm pyp.
  14. Replies
    36
    Views
    6,198

    Re: Stainless steel snorkels

    Sal bietjie more bel en hoor wat kos so snorkel sal van n aluminium een hou op my F250.
  15. Replies
    4,816
    Views
    1,071,669

    Re: So who is going camping this weekend?

    Erwin geniet dit man
  16. Replies
    74
    Views
    6,042

    Re: Best 4x4 tires for deep sand

    Ek dink dit hang ook baie af van die bestuurder wat sy voertuig ry en goed ken. Ek self het al heelat in dik sand gery in paar lande en baie geleer.
    Vir my werk A/T bande baie goed het nog geen...
  17. Replies
    11
    Views
    1,238

    Re: When will Moz reopen its borders?

    Hoop dit sal voor Desember wees.
  18. Replies
    2
    Views
    437

    Re: Garies omgewing

    Lightie baie dankie waardeur.
  19. Replies
    2
    Views
    437

    Garies omgewing

    Wie bly op n plaas in Garies omgewing en hoe is die veiligheid daar. Ek is bietjie besig om te kyk na grond daar.
  20. Re: When can we go camping 4x4ing again? Or even camping?

    4x4 kan jy self gaan ry en hoef nie saam in n kamp te sit met klomp mense nie selfde bad kamers en swembad gebruik.
  21. Re: When can we go camping 4x4ing again? Or even camping?

    Geen kamp plek gaan nou oop maak op level 3 nie ek dink eers oo level 1
  22. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - April 2020

    Hallo aan almal.
    Kom reel n breakfast run asb ons mag mos nou gaan ry.
  23. Re: When can we go camping 4x4ing again? Or even camping?

    Dink eers in level 1 gaan ons weer begin kamp
  24. Replies
    3
    Views
    1,009

    Re: Kromdraai Grond.

    Dankie sover vir die inligting.
    En as daar dalk iemand is wat daar bly of weet van iemand laat my weet asb
  25. Replies
    3
    Views
    1,009

    Kromdraai Grond.

    Wie het grond daar buite Bela Bela op Kromdraai.
    En hoe is die veiligheid en is dit die moeite werd om grond daar te koop en te gaan bly. Want ek wil dalk gaan kyk na grond daar as als weer oop is...
  26. Replies
    537
    Views
    128,788

    Re: Your Lockdown Projects

    Reenen die fotos is baie mooi jo
  27. Replies
    45
    Views
    6,921

    Re: 4x4 Vehicle Tug of War

    Dankie Christo
  28. Replies
    11
    Views
    1,271

    Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Simon is ook baie goed ek was al twee keur saam met hom in die woestyn .
    Route Africa Expeditions.
  29. Replies
    45
    Views
    6,921

    Re: 4x4 Vehicle Tug of War

    Ja verstaan ook nie wat bereik die ouens wat dit doen nie
  30. Replies
    16
    Views
    2,729

    Re: Memories during lockdown

    Dit is mooi fotos
  31. Replies
    93
    Views
    6,430

    Re: How old is your mobile fridge?

    2 Indel,s 45lt is nou al 10 jaar oud en nog geen probleem nie
  32. Replies
    5
    Views
    933

    Re: 2006 F250 questions

    ismail ek ry n F250 2006 model en is baie tevrede met hom het wel my engine vervang 2019 met n V8 maar daar was niks fout met my 4.2 td engine nie.
    Ek gebruik my F om mee te toer was al in n paar...
  33. Re: roll in unit to convert bakkie into a camper

    Gaan kyk na Blinkgat Produkte baie goeie slide on kampers.
  34. Re: Overnight Accommodation EN1 to Inhambane

    Bly jy het dit geniet en veilig gery
  35. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - April 2020

    Dit gaan lekker wees maar eks by die werk julle moet dit geniet
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4