Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.12 seconds.

  1. Replies
    12
    Views
    940

    Re: Underbody spray photos

    rangerover where did you buy the Dinitrol please. I just check Amazon are selling the spray cans.
  2. Replies
    6
    Views
    297

    Re: Trailer tent cover

    TheManiac dit is die plek daai en praat met Amir die eienaar. Hy doen al my canvas werk.
  3. Replies
    6
    Views
    297

    Re: Trailer tent cover

    TheManiac daar is n plek net na long weekend robot selfde kant as winkel oppad Roodepoort in die diens pad langs ontdekkers.
    Amir is die eienaar doen goeie werk.
  4. Replies
    65
    Views
    25,879

    Re: My DIY camper build

    Paul dit lyk baie goed en die raptor spray gaan mooi lyk.
  5. Replies
    1,208
    Views
    334,681

    Re: Jurgens XCape

    Landy nou weet jy dit is darm reg gedoen. Ja en daar is baie sulke mense daar buite wat nie meer trots het in hulle werk wat hulle doen nie.
  6. Replies
    11
    Views
    958

    Re: Slide on canopies

    Max , ek het n kamper wat ek agter op my bakkie op skuif en afhaal en doen dit alleen.
    Sarel van Blinkgat produkte het my kamper gebou en ek is baie tevrede met die kamper.
    Was al in n paar...
  7. Replies
    1,208
    Views
    334,681

    Re: Jurgens XCape

    Ai dis nie lekker nie want mens betaal klomp geld vir die karavaan en vertrou wat die verkoops man vir jou se dat als reg is.
  8. Replies
    26
    Views
    1,448

    Re: Towing a Conqueror Commander

    Pieter baie geluk en mag julle baie gaan kamp en geniet hom.
  9. Replies
    322
    Views
    101,070

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Elize jammer om dit te hoor man ai dit is groot skade.
    Maar soos jy se julle gaan le nie die lewe gaan aan en julle gaan amper weer toer. En dankie vir die mooi fotos dit is mooi.
  10. Replies
    800
    Views
    196,985

    Re: Picture of your bike!

    Boerbok dis n mooi XT daai hoor en soos jy se geniet hom.
  11. Replies
    1,761
    Views
    1,520,360

    Re: Share your DIY Camping gadgets

    AJB , dit lyk netjies en ek hou van jou Battery stelsel.
  12. Replies
    3
    Views
    302

    Re: Bush n Buck kamp

    Ian dankie vir jou inligting.
  13. Replies
    3
    Views
    302

    Bush n Buck kamp

    Wie het al by Bush n Buck gekamp sien is net buite Brits en hoe is die plek.
    Sien hy het ook kamp plekke met privaat amblusie geriewe.
  14. Replies
    36
    Views
    3,236

    Re: Camp Table (Wood/Plastic/Aluminium)

    Sarel het vir my n aluminium tafel gemaak en werk baie goed.
  15. Replies
    60
    Views
    7,065

    Re: New Ranger V6 diesel

    Rustie , nou wat moet ek dan doen met my 7.3 V8 diesel hy sleep enige iets maklik
  16. Re: Are the LC 70 series V8's really THAT problematic in Africa?

    Ja hier is baie 4.2 cruisers wat hier bo rond ry. Die Cruiser 4.2 waarmee ek ry het ek nuut gekry hier bo en staan nou so te se op 200000 km en hy loop nog mooi.
    En ek doen werk hier bo in 4...
  17. Re: Are the LC 70 series V8's really THAT problematic in Africa?

    Ek werk hier bo in Wes Afrika. Die V8 cruiser,s ry nie lank nie.
    Op die site waar ek is is twee 200 cruiser staan meer as wat hulle ry vandat dit 2 jaar trug op site aan gekom het. As dit nie met...
  18. Re: Summer rains, is this unusual or just a reset.

    Christo is reg dankie. Ja ek was daar begin 2010 omtrent die selfde tyd as nou toe was hy redelik vol gewees.
  19. Re: Summer rains, is this unusual or just a reset.

    Christo jy dalk enige fotos of video,s van Boegoeberg dam dalk.
  20. Re: Summer rains, is this unusual or just a reset.

    Jors dankie vir al jou YouTube videos
  21. Replies
    1,063
    Views
    156,744

    Re: Impressed with China Pure Sine Wave Inverter

    Wylie E , ek stem saam met wat jy se hulle gee nie mee om nie.
  22. Re: Jurgens Sliptream owners modifications and changes

    Ek n slipstream gekoop.
    Sal so paar goed op hom doen so met die tyd.
    En wie van julle het dalk al n 270 awning op gesit en fotos asb.605068
  23. Thread: Orania

    by Leon Venter
    Replies
    50
    Views
    4,969

    Re: Orania

    Petri ek het ook so paar jaar trug daar gaan draai maak oppad Weskus toe.
    Ek sal nooit daar gaan bly nie nie eers verniet nie daai mense het my omtrent uit gekyk toe ek daar rond gery het , en toe...
  24. Replies
    66
    Views
    5,879

    Re: Willems Rus new owners.

    Hannes jy sal my beslis weer daar sien staan altyd daar by die water gat.
    Sterkte vir julle daar en weereens baie dankie oor die musiek gerigte wat nie sal gebeur nie.
  25. Replies
    66
    Views
    5,879

    Re: Willems Rus new owners.

    Hannes , baie dankie vir jou trug voer ek waardeur dit ook een van my lekker kamp plekke.
  26. Re: Join us on our Baviaanskloof 4x4 trip. Scary roads , amazing views and sleep in c

    Anton dit lyk baie mooi en dankie vir die video. Sal die roete wil gaan doen.
  27. Replies
    8
    Views
    752

    Re: My nuwe Suzuki Jimny

    Rebel ok dankie en watter groote bande het die Jimny op.
  28. Replies
    11
    Views
    790

    Re: Second hand double cab

    Toyota en dit hang ook af wat jy met die D/C wil doen .
  29. Replies
    8
    Views
    752

    Re: My nuwe Suzuki Jimny

    Johan baie geluk lyk mooi. En ja sal dink om met bande op daai druk te ry is dit nie bietjie te pap nie.
  30. Replies
    22
    Views
    1,259

    Re: Quick trip | Maltehohe Lilies

    Nys dankie vir die mooi fotos en plekke man dit lyk of julle dit baie geniet het.
  31. Replies
    6
    Views
    435

    Re: Aircon Re-gas

    Moet ook gereeld jou aircon gebruik dit sal ook heelwat help het ek al gehoor.
  32. Replies
    6
    Views
    596

    Re: Magaliesberg Camping Suggestions

    Wayne probeer Kruger Ranch net buite Magalies op pad Boons toe.
    Ry nou wel so ent grond pad is n nuwerige plek op n plaas badkamer geriewe is goed.
  33. Replies
    25
    Views
    2,807

    Re: Price of F250 d/c 4x4 in 2005

    Gaan nog eendag daai Zephyr kom haal.
  34. Replies
    1
    Views
    452

    Re: Landcruiser spesialis

    Ken n man in Krugersdorp wat baie goed is en ken Cruisers goed , seker te ver vir julle.
  35. Replies
    6
    Views
    596

    Re: Magaliesberg Camping Suggestions

    Wayne was jy al daar by Eastco gewees dink omtrent so 10km uit Magaliesburg oppad Rustenburg toe.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4