Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: jacomulder; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    1
    Views
    390

    MediaRelease Diesel torque chip cuts D4d engine

    Naand manne,

    Ons het 'n diesel torque chip in my swaar se 2015 D4d diesel gesit. Bakkie het mooi sterk geloop en met geen probleme.

    Toe oppad huis toe van die Vaaldam af, sny die bakkie uit...
  2. Replies
    1
    Views
    1,793

    Hilux VHF Roof console

    More More,


    Ek het plek gesoek vir my VHF radio. Toe bou ek die console vir die VHF radio. Lekker uit die pad uit en werk baie lekker.
  3. Re: Hilux clock reset & Feul gauge problems

    More more, 2011 d4d. Was toe net n fuse wat nie lekker was nie
  4. Hilux clock reset & Feul gauge problems

    More manne,


    Van gister af, elke keer as ek die bakkie afsluit dan reset die tyd en as ek bakkie weer aansluit dan tel die feul gauge op, dan val hy weer en dan gaan hy weer op.


    Het dit al...
  5. Replies
    5
    Views
    2,443

    Dankie oom, nee ek weet. Maar wou dit nog doen....

    Dankie oom, nee ek weet. Maar wou dit nog doen. Toe is dit Zambia toe vir die werk en al daai dinge. Het eers vandag onthou van die storie. Sal more gaan en kyk of ek reg kom.
  6. Replies
    5
    Views
    2,443

    Cancel of polise Clearance on vehicle

    More julle,


    Ek het laas jaar n polise clearance op my bakkie gekry vir ons trip. Nou toe ek die nuwe lisensie wou kry tot kan ek nie.


    Kan iemand dalk vir my se hoe kry ek die clearance...
  7. Replies
    7
    Views
    954

    Dankie manne, ek het nou gekyk die fan kom in....

    Dankie manne, ek het nou gekyk die fan kom in. Dink dit is dalk die thermostat, wat rond neuk. EK sal hom vervang en kyk wat maak die kar.
    Dit is n 2012 Polo cross 1.6 petrol 45000km op

    Kar was...
  8. Replies
    7
    Views
    954

    VW Polo overheat

    More Manne

    Ek weet dit is nie n 4x4 nie. Maar is nou moeg vir die polo
    VW se daar is niks fout nie, maar elke keer as vrou life in die traffic sit. Dan begin die kar kook

    Het al alles...
  9. Replies
    2,242
    Views
    627,235

    Conqueror Comfort Kant laaie

    More julle,

    Ek bou die laaie vir n Conqueror Comfort
  10. Replies
    4
    Views
    927

    Uys kan jy dalk vir my ook n pm stuur met die...

    Uys kan jy dalk vir my ook n pm stuur met die prys.
  11. Replies
    7
    Views
    4,015

    Fortuner Middag manne, Het iemand dalk vir my die...

    Middag manne,

    Het iemand dalk vir my die hoogte van die agter seat se bracket. Die agter een, by die deur.
  12. Replies
    1,799
    Views
    640,554

    Sticky: Ja ek het alles self gedoen. Werk baie lekker. ...

    Ja ek het alles self gedoen. Werk baie lekker.
    Ja ons gaan die volgende doen:
    Botswana
    Zimbabwe
    Zambia
    Malawi
    Mozambique
    Zimbabwe
  13. Replies
    1,799
    Views
    640,554

    Sticky: Hier is my bakkie. Reg vir Desember se toer. 6...

    Hier is my bakkie. Reg vir Desember se toer. 6 lande, 23 Dae
  14. Replies
    5
    Views
    1,537

    Dankie Toyota King, Presies wat ek soek....

    Dankie Toyota King,

    Presies wat ek soek. Maar eina, bietjie duur.
  15. Replies
    5
    Views
    1,537

    Sal die engel 's 12V laat loop as daar nie 220V...

    Sal die engel 's 12V laat loop as daar nie 220V is nie.
    Al my ligte is 12V

    Anders moet ek net n 220V AC - 12V DC charger gebruik en alles net op 12 Volt hou. So dan sal die charger die...
  16. Replies
    5
    Views
    1,537

    220V/12V Supply & Solar & Distribution

    More manne,

    Ek het n dual battery sisteem in my bakkie.
    Wat ek wil doen is die volgende.

    Ek wil n Elektriese boks bou soos wat in n sleepwa kom.

    1) 220V Supply punt (As daar...
  17. Replies
    1
    Views
    838

    2012 Polo Cross

    More manne,

    Hoop julle kan my help.
    Ek is opsoek na n diagram van die fuse boks in ons polo cross.
    Daar is niks op die Fuse cover nie en ook niks in die kar se boekie nie.

    Dankie
  18. Replies
    1,799
    Views
    640,554

    Sticky: 2011 Toyota Hilux, Vrydag gekry

    2011 Toyota Hilux, Vrydag gekry
  19. Replies
    3
    Views
    1,333

    Hi Donlux, Probeer ook Hillstone Lodge. Is...

    Hi Donlux,

    Probeer ook Hillstone Lodge.
    Is nou in suid africa, maar ook teen die limpopo.
    Dan kan jy sommer bietjie deur die Tuli Block ry...
  20. Thread: Tuli block

    by jacomulder
    Replies
    11
    Views
    3,433

    Hi Donna, Please feel free to check the...

    Hi Donna,

    Please feel free to check the following Lodge, Hillstone Lodge http://hillstone.co.za/Hillstone%20accommodation.htm

    Its on SA side at Pontdrift. The campsite is next to the Limpopo...
  21. Replies
    20
    Views
    2,789

    Ek is ook in die mark vir n 2010 toyota hilux....

    Ek is ook in die mark vir n 2010 toyota hilux. Het gister terug gekom met my ford agter op n trailer. Na n week in botswana. Is ook nou kla gesukkel met Ford.
  22. Middag manne, Dankie vir al die raad en hulp...

    Middag manne,

    Dankie vir al die raad en hulp wat aangebied was. DVR (Oom Dirk) het vir my n sleepwa geleen, of moet ek se n baas van n sleepwa geleen (iets wat ons sÍ as ’n dinge lekker werk)
    ...
  23. Ek het probeer om dit deur die insurance te doen....

    Ek het probeer om dit deur die insurance te doen. Maar hulle dek net 40km. Dit gebeur as n mens dink jy spaar geld om deur n insurance company te gaan wat se pryse goed is.
  24. Dankie manne, ek sal hulle n lui gee. Ons was...

    Dankie manne, ek sal hulle n lui gee.
    Ons was oppad terug van n toer af en daar is nog kamp goed op die bakkie. 3 ton is seker bietjie te groot. Liewer seker as om al die pad op te ry en daar te...
  25. Dringend Hulp nodig om my bakkie te recover op pont drift grens pos

    Hallo almal,

    Ek het dringend iemand se hulp nodig of ín groot 3 ton trailer nodig.
    Ek is so pas terug van Botswana af, net deur die grens by pont drift op oupa se plaas besluit my ford tot...
  26. Dringend Hulp nodig om my bakkie te recover op pont drift grens pos

    Hallo almal,

    Ek het dringend iemand se hulp nodig of ín groot 3 ton trailer nodig.
    Ek is so pas terug van Botswana af, net deur die grens by pont drift op oupa se plaas besluit my ford tot...
  27. Replies
    58
    Views
    15,039

    Vriende van my.

    Vriende van my.
  28. Replies
    36
    Views
    8,308

    Dankie manne, het n rukkie gevat om my bakkie...

    Dankie manne, het n rukkie gevat om my bakkie daar te kry.
    Die drawer system is alles aluminium.
    Canopy is n staal raam met Aluminium checked plate.
    Volgende projek, Spaar wiel agter op.

    My...
  29. Replies
    36
    Views
    8,308

    Dit is gas bottel holders, ek het hulle by...

    Dit is gas bottel holders, ek het hulle by frontrunner gekoop.
  30. Replies
    36
    Views
    8,308

    Jammer manne, hier is die fotos. EK het alles...

    Jammer manne, hier is die fotos.
    EK het alles op my ford self gebou.
  31. Replies
    36
    Views
    8,308

    More manne, Jammer ek reply in Afrikaans. My...

    More manne,

    Jammer ek reply in Afrikaans. My Engels is nie van die beste nie.

    Hier is nog fotoís van die drawer system.
  32. Replies
    36
    Views
    8,308

    Hi Barend, My DIy Drawer system, build about...

    Hi Barend,

    My DIy Drawer system, build about 2 years back. 2 Big drawers, small ones on the side & a 60 L Water tank in the front. I will post more photo this afternoon of the drawer system
  33. Thread: Stuck

    by jacomulder
    Replies
    3,373
    Views
    1,136,487

    ;D

    ;D
  34. Replies
    11
    Views
    1,880

    More diffolie, Ja dit sal baie help as ek...

    More diffolie,

    Ja dit sal baie help as ek weet hoe hoog jou bakkie is. Dan kan ek hom vergelyk met myne. Het gister met DVR gepraat. Hy het so bietjie vrae oor die boots en so. Maar ek hou julle...
  35. Replies
    11
    Views
    1,880

    More manne, So ek het laas week die bakkie...

    More manne,

    So ek het laas week die bakkie in gevat laat hulle die boot repair. Kos my R450.00 n kant, wat seker nie sleg is nie.
    Saterdag het ek gou n draai gery op All Out Africa, en alles...
Results 1 to 35 of 79
Page 1 of 3 1 2 3