Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.72 seconds.

  1. Re: Vetgat Toere 2019 - The Absent Friends Toere

    Dankie. Wag vir deel 3.
  2. Replies
    20
    Views
    2,036

    Re: Load shedding and caravans or trailers!

    Spook. Jy sal maar moet belÍ in sonpanele, batterye en invertor. Dit is die nuwe Suid Afrika. Dit gaan nie beter gaan nie. Exdom raak net erger en erger.
  3. Replies
    14
    Views
    1,238

    Re: Wild Horses

    Lees in die Republikein daar is 4 Nuwe vulletjies.
  4. Re: Afslag met Blinkgat vehurings vir Desember /Januarie 2020

    Kontak my gerus ek het nog 1 beskikbaar. Gerieflik.
  5. Replies
    14
    Views
    1,238

    Re: Wild Horses

    Ja. Op iOverlander wys heelwat plekke.
  6. Re: Camping advice Mudumo NP and Nkasa Rupara NP(Mamili)

    Willem Madumo is die paradys. Ek sal heeltyd daar bly, no 3 is die beste maar no 1 is ook goed. Nooit gepla deur ander mense nie buiten olifante , bobejane en seekoeie.
  7. Re: Entering South Africa from Namibia at Mata Mata

    Ted

    No problem if you do your camping in the other camps before you do customs at Twee Rivieren.

    You are allowed to bring in Meat from Namibie and also meat. No restrictions about it.
  8. Replies
    21
    Views
    2,871

    Re: Brief Report - Angola Tour

    Jy sal my bietjie meer moet vertel asb.
  9. Replies
    14
    Views
    1,238

    Re: Wild Horses

    Ons behoort daardie tyd by Orangemund te wees. Ons beplan om so die 27 ste te ry na Rosh Pinah, boskamp en dan Visrivier canyouns te besoek voordat ons vertrek na Orangemund. Dalk ry ons mekaar...
  10. Replies
    14
    Views
    1,238

    Re: Wild Horses

    Christa ek het gelees van jul planne maar ek dink ons is na jul daar. Ons is rondom Kersfees daar, eers die Kgalagadi tot 24 Des, dan uit na Luderitz.
  11. Replies
    14
    Views
    1,238

    Re: Wild Horses

    Daar het so bietjie reen geval, nie genoeg nie, maar hul gaan nog aan.

    Kan nie wag vir Desember nie, dan gaan ons vir ons kinders en kleinkinders wys.

    'n Wonderlike ondervinding om te dink...
  12. Afslag met Blinkgat vehurings vir Desember /Januarie 2020

    Ons het 3 verhuringskampers beskikbaar vir die Desember vakansie.

    Normale tarief is R400 per dag. Vir Desember/Januarie gee ons 25% afslag indien 10 dae en langer gehuur word.

    Kamper pas op...
  13. Replies
    2
    Views
    493

    Re: Caprivi trip August 2020

    In plaas van Rupara kyk na Madumo . Hierdie is die hemel. Kamp no 3 is die heel beste maar ons kon nog net altyd kamp 1 kry. Op die walle van die Kwando.
  14. Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Dankie Erich

    Lekker saam getoer!
  15. Re: Trip report: WEST COAST BACK-ROADS TO THE RICHTERSVELD

    Dankie. Lekker gelees.
  16. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    n Bus vol toeriste = toerbussie?
  17. Replies
    7
    Views
    635

    Re: Namibia in December-booking required?

    Kyk ook na Jakkalsputz karavaanpark, Wlotzkasbaken kampering en Myl 14 isdeesdae Windpomp. By die eerste twee is nie puik geriewe nie maar die vissermanne kamp hier.

    Ek weet by Hentiesbaai...
  18. Replies
    7
    Views
    635

    Re: Namibia in December-booking required?

    By Swakiopmund kan jy probeer by Myl 4 karavaanpark.

    BOontoe op by Hentiesbaai kan jy kyk na die Myle bo Hentiesbaai. Jy sal waarskynlik iets kry maar jy sal nou al moet begin soek en eposse...
  19. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    die rakke
  20. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Meeste was leeg en dan is die een gebou (foto hieronder) ook vol van die trays. Daar is letterlik duisende.
  21. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Hierdie kon dalk die skool gewees het met die saal aan die agterkant?
  22. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Die laaste klomp fotos. Dit sou baie lekker gewees het as 'n oud inwoner ons meer kon vertel.
  23. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Goed, ek het weer deur my fotos gekyk en interressant dat daar dalk die een gebou was wat kon dien as saal/skool. Ons het die nie besoek nie want 'n toerbussie met mense het kom kyk en ons het die...
  24. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    En dan staan daar baie van hierdie laaie
  25. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Jammer as 'n foto 2x geplaas is, hierdie is 'n klompie huise wat ek afgeneem het.
  26. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Baie interessant. Wonder watter gebou was gebruik as skool? Die een was duidelik 'n winkel en die ander 'n tipe hotel/losies huis en dan net huisies Sou die graag wou weet voor ons daar was dan...
  27. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Naambord by die stasie
  28. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Is dit dalk die plek waar die put was? Vandag n windpomp op
  29. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Die monument wat gebou is daar
  30. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Ek wonder tot watter jare het hier spoorwegamptenare gewoon.
  31. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Hier is dit ongelooflik stil. WOnderlik. Die beste medisyne om weg te breek van die stad.

    Hier was ek en Sarel die enigste inwoners vir 1 dag.
  32. Replies
    4,670
    Views
    992,808

    Re: So who is going camping this weekend?

    Boskamp langs die Weskus 2 weke gelede. 541096
  33. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Treinspore541095
  34. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    Gekamp langs die ou stasiegebou. Niemand in sig nie buiten die dassies voŽls en steenbokkie541094
  35. Replies
    37
    Views
    4,064

    Re: Putsonderwater

    verlate dorpie541092541093
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4