Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Gaitshi Gubib; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Lanklaas geluister .. walsmusiek uit Giselle ... Adolphe Adam.

    https://www.youtube.com/watch?v=-vra6PEQja0
  2. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Ennio Morricone ... "Gabriel's Oboe" .. mooi, rustige musiek.

    https://www.youtube.com/watch?v=2WJhax7Jmxs
  3. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Il Carnavale di Venezia, Paganini .. ratse vingers op 'n viool.

    https://www.youtube.com/watch?v=mG3vbwBz4UI
  4. Re: Can I tow a caravan less than 750kgs with my normal code B license

    But, on the license disc for my Fleetline it says Tare 690 kg. ... GVM 0 (zero) :o !??
  5. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Baie lanklaas hierdie gehoor ... Noorweegse dans nr.2 - Edvard Grieg.

    https://www.youtube.com/watch?v=JYrCj4lweLg
  6. Re: Hot, Dirty, Wild and sometimes Wet Weekends with Dolores - With (sensored) Pics

    Jy kan maklik deurmekaar raak met al jou lappies .. dink net :p
  7. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Ons kan maar weer hierna luister ... lekker verjaar Chris.

    https://www.youtube.com/watch?v=S75gYhODS0M
  8. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    .... met ratse voetwerk daarby .. mooi !

    Nog klawermusiek .. Carl Maria von Weber (Rondo Brilliant Op 62)

    https://www.youtube.com/watch?v=aAxE3m5bINE
  9. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Bekfluitjie en Pensklavier ;D

    https://www.youtube.com/watch?v=LSbOPCWlyC0
  10. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Jaaa ... mens raak verslaaf daaraan :)

    Roelof, shoe, daardie outjie weet hoe om die kitaar te druk en te pluk .. asemrowend !

    Otello overture .. nie Verdi nie .. Rossini.
    ...
  11. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Ja Peet, Haydn-musiek altyd mooi :)

    Nog 'n bietjie Offenbach-musiek, "Papillon"

    https://www.youtube.com/watch?v=XWRXMwEyLXE
  12. Replies
    50
    Views
    7,749

    Re: Reversing a trailer ??

    Ask SWAMBO to check the rear .. from the driver's seat one can not always see how far you are from the 'obstical' you may crash into.

    (... in the quiet campsites that is - not when the ellie...
  13. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    ... die "Can-Can" ...

    Net gou, Vilja-lied uit die "Lustige Witwe", Lehar,

    ... hier gesing deur Mimi Coertse,

    want, Mimi verjaar vandag, veels geluk met 87 jare, geniet jou dag !
    ...
  14. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    ... en hy maak dat dit so maklik lyk !

    Offenbach se musiek is ook altyd 'n plesier .. "La Vie Parisienne" overture.

    https://www.youtube.com/watch?v=R6rBbROxAfk
  15. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    "Somewhere, over the Rainbow"

    R.I.V. Doris Day.

    https://www.youtube.com/watch?v=XI1Bs9-09rI
  16. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    .... en kyk net hierdie jongeling !! (Valenki ... balalaika)
    .. en daardie houding ;D >luister die stuk regdeur

    https://www.youtube.com/watch?v=QJjSEGOOOcc
  17. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Lekker PeetS, altyd mooi as iemand weet hoe.

    Hierdie meisie weet ook hoe met 'n ghitaar. (Paganini Caprice #24)

    https://www.youtube.com/watch?v=WXIVZ25vHJ4
  18. Replies
    137
    Views
    27,561

    Re: What is the plan with Harties

    Fight the cause, not the result.
  19. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Bekfluitjie Beethoven ;D;D

    https://www.youtube.com/watch?v=6CTA8-mFAqI
  20. Replies
    1
    Views
    363

    Re: Eskom's inverter regulations

    Eksom have more important issues .. like staying "alive" ?
  21. Replies
    11
    Views
    1,120

    Re: Trailer/ Caravan tyre pressure

    I suppose the load will have to be considered.

    My bakkie (1996 Colt Rodeo) when loaded will be 3 bar rear ... the 'van, 1988 Fleetline, will then be 2.8 bar, also when loaded.
  22. Re: What can be done to a trailer with a bit of ingenuity and an open mind

    Met hbannink is mooi wat jy sal kry .. en ek sien spore van jennyB ook daar iewers :):)
  23. Re: Lexus 1UZ 4.0 V8 or Toyota 1JZ 2.5 Turbo

    I thought so too .. Water pump seized and stripped some of the cambelt teeth.

    But yes, that engine really is (almost) bullet-proof and a pleasure to enjoy :):)
  24. Re: Mozambique Friday, worst tropical cyclone in a decade

    Hy kruip al nader .. klein sel suid-wes besig om groter te word, en die buiterand is al by Crooks' Corner en Pafuri.

    (Foto, Johan Botha se weer-blad)
  25. Mozambique Friday, worst tropical cyclone in a decade

    Wonder what effect it will have on our weather ?
    ...
  26. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Slawekoor ... wil jy nou meer - dis waarmee ons die fred begin het !!

    ... nog 'n pragtige koor uit dieselfde opera ... Gli arredi festivi.

    https://www.youtube.com/watch?v=3WnesvsoPuY
  27. Re: Whale tries to 'swallow' South African tour operator

    Jonah II.
  28. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Dan is hierdie ook 'lekker' .... Cavatina, DeerHunter.

    https://www.youtube.com/watch?v=X7SvBtJuh3Y
  29. Re: Bush camping on banks of Orange river near N1

    Ons manier gewees. Ou kampeerstoel, die emmer se bodem uitgesny en sit hom bo-oor die gat wat jy grawe .. maak hom maar diep genoeg.

    Hierdie foto was 'n toetslopie voor ons Nam. toer.
  30. Re: Does anyone know the history of this LC 80 camper?

    Look here ..

    https://www.caravansa.co.za/a-camper-fit-for-a-king-of-the-road/
  31. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Dit wil gedoen wees ! pragtig .. dankie Roelof.
  32. Replies
    41
    Views
    5,607

    Re: How much mileage is too much

    Also depends on how well the vehicle was maintained / treated / driven.
  33. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Vir Chris en die ander klavier-"fans" ... Mozart nr. 24, Allegretto .. Barenboim :);D

    https://www.youtube.com/watch?v=4IXAkzvGy-Y
  34. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Hierdie een is net vir jou Chris .. Rosa kom ook maar in .. ;D;D

    https://www.youtube.com/watch?v=oXPBdghczMQ
  35. Replies
    1,605
    Views
    139,682

    Re: Klassieke Keur

    Rustig.

    https://www.youtube.com/watch?v=ELAjAwAPCEM
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4