Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.16 seconds.

  1. Re: Fun 1979 head on match tussen n LUV en hilux 4x4 bakkie

    My luv is 4x2. Hy is totaal en al useless op meer as helfde van plaas. Tog love ek hom, en leer baie. Teen die tyd kan ek meestel enige plek op plaas ry, selfs wasr my bestuurders en voormanne sukkel...
  2. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Ek het een. Dit is my keuse van bakkie op plaas. Nie omdat goed in enige iets is, maar dit is lekker om te ry met iets wat minder as kwart van ander bakkies het. Brandstof: el weet nie. Ek gooi so 20...
  3. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Ek berei voor vir hilux wat ek binnekort gaan kry saam plaas wat ek gaan koop. Ek nee
    Aan hy is selfde as my huidige hilux, net 2 jaar of wat nuwer. Raai ook die 75 kw een
  4. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Ek weet nie hoe vinnig n redelik aan gewerkte 4.0 v6 kan loop nie



    https://youtube.com/shorts/eDSLUVBs1vM?feature=share
  5. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Dankie. Maar stel nie belang vir naam op fb. Sal dit anoniem maak eerder
  6. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Laat weet vir hoeveel en vir watter instansies julle gee per sticker.

    Ek dink ek wil egter n spel fout maak op die sticker, so nie agter die oorspronklikke een nie.
  7. Replies
    70
    Views
    7,825

    Poll: Re: New GWM P Series or Used Hilux?

    Gelukkig is ek in die posisie om n tweedehandse 40 jaar oue safari stasiewa en bakkie te kon gekoop het. Beide vir meer as 5 jaar al. Sonder probleme wat ek nir self kon uitsort. As ek lesotho toe...
  8. Replies
    12
    Views
    584

    Re: Diesel pomp herbou

    Of, soms weet hy wat hy doen.
    Vir enige rotary pomp is dit advisable om n pomp te instaleer wat posetiewe druk van so een bar reg voor pomp te gee, vs normale setup waar pomp moet suig deur filters...
  9. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    80 en 105 bly vir my die holy grails van cruisers
  10. Replies
    12
    Views
    584

    Re: Diesel pomp herbou

    Kyk bo op jou diesel filter. Daar n n klein bloei skroefie met rubber o ring. Kyk of daardie o-ring krakies in het, en vervang
  11. Thread: Turbo boost psi

    by Reenen
    Replies
    9
    Views
    846

    Re: Turbo boost pressure

    Hoeveel boost is te veel?
    Wat word beskou as baie boost?

    Nog n vragie: veronderstel brandstof beskikbaarheid is nie n probleem, beteken dit dan n 2 liter teen 1 bar is gelyk aan n 3 liter non...
  12. Replies
    12
    Views
    584

    Re: Diesel pomp herbou

    Wat is fout met pomp?
    Dit is aan te beveel om n lift pomp voor daardie pomp te installeer wat ongeveer 1 bar voor injector pomp kan verskaf, ipv pomp wat vakuum deur filters en brandstof lyn te...
  13. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Top geblaas
  14. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    R50 000 rekening na gister se 4x4 dag vir die outjie. Not nice. Hoop hy kom goedkoper weg.
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20211017/7726c702b8604043a739bd9f30eeb3c1.jpg
  15. Replies
    70
    Views
    7,825

    Poll: Re: New GWM P Series or Used Hilux?

    Nissans sal em so ver as moontlik weg bly ban enige plek waar nissan sa betrokke is. Net nie moeite werd nie.
  16. Replies
    70
    Views
    7,825

    Poll: Re: New GWM P Series or Used Hilux?

    Ek rate nie n bakkie volgens sy leeftyd in n myn nie. Ek ken persoonlik een ou (wie se familie) myne besit, maar ek twyfel of hy juis bakkies koop vir homself om in hul myne rond te ry. Ek self was...
  17. Fun 1979 head on match tussen n LUV en hilux 4x4 bakkie

    In die dae toe daar gesoek is na meer brandstof besparende 4x4s.
    Ifs vs sfa. Snaaks genoeg het die 14 ifs meer grondvry hoogte as die sfa met 15 bande.

    Nie juis n verskil in ability tussen die...
  18. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    True.
    Maar mens ry nie altyd 4x4 nie. 80% van mens se ry is op die swart oppervlakte. En alhoewel my daily gelukkig is op 100-130, geniet ek tog maar as my langpad karre soms 150+ kan maak sonder om...
  19. Replies
    43
    Views
    4,502

    Re: 160L compressor for my vehicle

    Dink ek sal die een aircon pomp wat ek saam een van my safaries gekry het, wat klaar as as compressor gemod is, op my daily monteer.
    Hy het tot n olie feed van crank case breather pyp. Sal sommer n...
  20. Replies
    158
    Views
    17,148

    Re: Why we drive Toyota

    Fj is n besonderse 4x4.
  21. Replies
    21
    Views
    1,076

    Re: Free wheel hubs - or not ?

    Of hulle het besluit bestuurder is te dom om te weet wat dit is, en hoe om te gebruik.
  22. Replies
    21
    Views
    1,076

    Re: Free wheel hubs - or not ?

    Wat is die nut van n snorkel anders as kosmeties?
  23. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    350
    Views
    54,338

    Safari Re: Blou Pampoen

    Pomp is nou reg gestel.
    Rook is minder. Net n wit diesel rook op startup. Al die rd28s van my het vir eerste minuut.
    Low down torque bly effens min.
    Loop soos droom op teerpad. Baie gemaklik op...
  24. Poll: Re: Diesel v Petrol , Yip another one. but wait, hear me out.

    Net so is n fj as wettige overlader nie juis veel werd, waar n Pajero weer heel goed doen.
    Alhoewel pajero wel stamperig op grond paaie is, en verskeie mods gedoen moet word om rattles uit te sort,...
  25. Poll: Re: Diesel v Petrol , Yip another one. but wait, hear me out.

    Horses for corses.

    Die fj is n fenominale offroader.
    Die pajero is maar net n glorified pad voertuig.

    Ek sien bitter baie 4x4s by my. Die fjs doen baie goed. Daar was een spesifieke fj wat...
  26. Replies
    40
    Views
    6,244

    Re: My heel eerste 4x4

    Vandag centre bearing op agter prop vervang. Engine loop nog mooi.
  27. Replies
    105
    Views
    15,992

    Re: Datsun Go Feedback?

    Ek het 1000km gehad wat ek gratis kon doen.
    Ek het 550km gedoen. 29.35 liter ingegooi.

    Vandag kry ek n rekening van R1550. Ek het glo 1700km gedoen.

    Ek bevraagteken dit, s ek het al die...
  28. Re: First-time Bakkie Buying Advice (Navara vs Hardbody and anything else?)

    Diesels selfde.
  29. Re: First-time Bakkie Buying Advice (Navara vs Hardbody and anything else?)

    Van iemand wat beide die np300, d40 en d23 besit het:
    Bly weg van die d23. Vr.
    Die d40 is myle beter as d23.

    Die np300 het meer guts as die d23.
    Ek dink elkgeval my np300 het meer W/kg as die...
  30. Replies
    338
    Views
    55,155

    Re: Olive the Nissan..........

    Die blou skrif man ry nie patrol
  31. Replies
    107
    Views
    9,457

    Re: Is there a Chinese vehicle in your future?

    Op 11 jarige ouderdom het ek en my 9 jarige boetie vir ure geoefen om @160km/h+ jumps te doen op grondpad en kyk wie die verste airtime te kon kry. Net vir my eerstejaar ouer broer wat vir sy...
  32. Replies
    107
    Views
    9,457

    Re: Is there a Chinese vehicle in your future?

    Die eerste passat stasiewa vanaf uitenhage assembly line (utter crapp)
    Stanza sss (hulle is nog te vinde teen astronomiese pryse)
    E20 deluxe 1800 (selfde engine as die stanza, kanniedood...
  33. Replies
    107
    Views
    9,457

    Re: Is there a Chinese vehicle in your future?

    Hoe seg hulle?
    Ek het vanoggend kakk gevoel. Laaste keer wat ek Chinese toiletpapier gebruik
  34. Replies
    107
    Views
    9,457

    Re: Is there a Chinese vehicle in your future?

    Probleem is as jy die chinees rol halfpad deur gat af vee moet terug stuur vir herstel, en jy moet vir 2 weke wag voor jy jou gat kan klaar af vee, en solank jou vinger moet gebruik.
  35. Replies
    107
    Views
    9,457

    Re: Is there a Chinese vehicle in your future?

    As hulle net parte kan uit sort. Myne staan al meer as 3 maande met gearboks
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4