Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Kooskop; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    16
    Views
    960

    Fortuner Re: Fortuner 4.00 V6 4x4 no longer made

    ... or a FJ..::).

    Still a SUV and they only come is V6 4x4 ;D.

    EDIT....and a biiiiig fuel tank... On our trips in our group we have a 79 Cruiser V8 diesel, New Hilux 2.8 and me with my V6 Hilux...
  2. Replies
    8
    Views
    431

    Re: Storage for BushLapa Bushwing panels

    The groundsheet canvas bag I bought from ODW works perfect. Nice and square and it is a tight fit so no space wasting oversized bag. Not that any of this matters since mine is nicely stored in the...
  3. Replies
    11,830
    Views
    1,961,507

    Re: Bush lapa miskruier review

    Die ander is half rondom die swembad area en baie exposed. Die kamp se ablusie is binne die swembad area. Dis seker ok as dit stil is. Ons was Nov 2017 die enigste kampers maar daar het 'n groep van...
  4. Replies
    11,830
    Views
    1,961,507

    Re: Bush lapa miskruier review

    Have you been there before? Try and get site no 5. The others are not very private.
  5. Re: FJ Cruiser Buying Advise - what is considered high mileage?

    You know the rules...::)...
  6. Replies
    7
    Views
    677

    Re: On-board tyre compressor

    I'm not sure of the make of the one I had installed. Having it ready to go is so much easier ::). The one I have can inflate / deflate all the wheels at once. It is as simple as adjusting the...
  7. Re: Verbod op vlies en hoender / produkte eff 31/05/2019?

    Wie vat biltong NamibiŽ toe? ;D

    I take it the ban is on fresh milk and not processed long life milk?
  8. Re: Verbod op vlies en hoender / produkte eff 31/05/2019?

    Ek het geen probleem met vleis daai kant koop nie, dis in baie gevalle in elk geval beter. Dis die groente ding wat vir my snaaks is...nie dat ek hoog is op groente nie :). Daar is ook geen datum op...
  9. Replies
    3
    Views
    253

    Re: Toyota Headlights

    Try Ready Auto Parts in Montagu Gardens - 021 552 9955.

    In 2014 the genuine Toyota headlight for the Vigo Hilux I had was R2,004.89. I got an after-market one at Ready Auto Parts for R456. I did...
  10. Verbod op vlies en hoender / produkte eff 31/05/2019?

    Ek weet nie of dit reeds gepost is nie, kon dit nie op vinnige search sien nie. As dit wel so is, moet ons maar paar aanpassings maak voor ons oor minder as 2 weke vertrek. Ons doen net die suide tot...
  11. Re: Where would you go camp between PE and Mossel Bay?

    + 1 on Storms River. Beautiful spot...:)
  12. Replies
    417
    Views
    51,600

    Re: Bush Lapa owners list

    Welkom by die Buslapian clan Andrť en Louise! Geniet daai Baobab :).
  13. Replies
    38
    Views
    3,760

    Re: Broken bushwing arm

    I know BL was in contact with the OP. Cannot comment on the lack of feedback from the OP. The design of the wing arms were changed a few years ago. No square tubing in the new design. There are no...
  14. Re: Bush Lapa Vlooi Spares (Bearings and Suspension Bolts)

    Would have to be someone with a model later than mine ::).
  15. Re: Bush Lapa Vlooi Spares (Bearings and Suspension Bolts)

    The pics on THIS thread should give some clarity. Those blades needs to be straightened and the bolts torqued to prevent the blades from turning. I would keep an eye on them when doing bad gravel...
  16. Replies
    11,830
    Views
    1,961,507

    Re: Bush Lapa Miskruier review

    I've been doing the same since the gas shocks were replaced recently...
  17. Replies
    201
    Views
    19,748

    Re: Insurance reject stolen vehicle claim.

    Ek kan nie help om die gevoel te kry hier is 'n slang in die gras nie. Ek sal maar wag tot albei kante terugvoer gegee het...::)
  18. Replies
    201
    Views
    19,748

    Re: Insurance reject stolen vehicle claim.

    In my case it was added as an "Addition Note" to each vehicle on my new policy after my daughter's Ford was removed when written off. The note refers to the paragraph in the policy that changed from...
  19. Replies
    201
    Views
    19,748

    Re: Insurance reject stolen vehicle claim.

    TS also changed theirs from 24 hours to 6 hours but I'm sure given the background, they will honour the claim if insured with them.
  20. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Daai...is die lewe!

    Ek wonder of die kamp gogga ons kinders ook gaan byt... Ek en my 4 susters het die land en NamibiŽ plat gery saam met ons ouers. Ons het baie eenvoudig gekamp...tent en primus...
  21. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Wag laat ek gou dink... NamibiŽ of Centurion?..::)...

    Ha ha, jy gaan maar vir eers daai ice tea op ys moet hou...;D... maar dan weer, wie weet waar ons volgende jaar Jun/Jul gaan opeindig...
    ...
  22. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Ons glo jou nie....
  23. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Ek moet regkom met 1 en 3/4 plus 'n afdak....:-\...maar ja, as ek dit net kan skoon kry gaan dit klaar help...:)
  24. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Onmiddelik dieselfde gedink toe ek daai sien. Sou wat gee vir so 'n garage...:o
  25. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Verseker.. ek ook maar vir die laaste paar jaar doen ons die Jun / Jul trips een jaar binne ons grense en dan een jaar buite. Ons het laas Jun / Jul Richtersveld en stukkie NamibiŽ gedoen so die...
  26. Replies
    417
    Views
    51,600

    Re: Bush Lapa owners list

    As ek dit nie mis het nie kom jy ook van 'n Commander af...

    B1704.. so jy kamp seker al 'n hond uit 'n bos uit met hom? Ek glo die sleep is 'n fees?...:)
  27. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Een van die dae my beurt om vir jou by die werk fotos te stuur...:).

    Die beplande trip wat vroulief op kort kennisgewing moes doen na ons Vrydag besluit het Drakensberge is dalk net effe te...
  28. Re: FJ Cruiser Buying Advise - what is considered high mileage?

    Safari Centre het my laas jaar R9,354 gevra all inclusive vir die 85L Frontrunner tenk.

    Op DIE thread is 'n FJ wat 700,000km gedoen het sonder issues. Het tot nog die oorspronklike gearbox olie...
  29. Replies
    417
    Views
    51,600

    Re: Bush Lapa owners list

    Lekker man Stefan... Geniet hom!
  30. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Geen probleem. Ek kan niks maak met daai lig nie so moet nie gaan geld uitgeen nie...maar ek verstaan. As ek 'n plan in my kop het wil ek dit ook gister gedoen hÍ...;D
  31. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    ;D .. ek sal hom post hier as als gereŽl is ja. Geniet die wegbreek die naweek. Gaan ook die lang naweek in Junie bietjie buite Citrusdal off the grid kamp. Dis 'n week voor ons NamibiŽ trip maar...
  32. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    So ons is minder as 'n maand weg van ons beplande 2 weke Drakensberg en surrounds trip. Ek maak toe tydens ons afrondings sessie met ons pÍlle Vrydagaand 'n grap en sÍ ek sal nogal nie omgee om weer...
  33. Re: What did you accidentally bring back after a camping trip?

    Hopefully they did not lay eggs...:-X. Ek gril my dood vir daai goed...
  34. Replies
    1,191
    Views
    177,532

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Ek het myne laat upgrade na een van die nuwes. Ek het gelees dat van hulle lol so ek was hom maar versigtig en spuit nie water direk op hom nie. Ek vermoed is klamigheid wat die probleem is maar ek...
  35. Replies
    11,830
    Views
    1,961,507

    Re: Bush lapa miskruier review

    Dis waar. Daai eet alles in sig stadium 🤣. Die kombuis lyk maar treurig as dit net ek en vroulief is... Dit lyk soos die kombuis van skou Bush Lapa...[emoji52].
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4