Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    17
    Views
    849

    Re: Vloer vir bosstort

    Ons gebruik die blokke met grond seil aan onderkant en dit werk baie goed geen modder nie.
  2. Replies
    3
    Views
    419

    Re: Kruger Ranch Camping.

    Boslover is plesier man en ja ek sal weer daar gaan kamp is lekker naby en ek geniet die tipe kamp plekke.
  3. Replies
    3
    Views
    419

    Kruger Ranch Camping.

    Het die naweek by Kruger Ranch gaan kamp n ent buite Magaliesburg en lekker op n plaas so te se in die bos.
    En amblusie geriewe is mooi en baie gerieflik.
    Dink die kamp sal baie lekker wees in die...
  4. Replies
    4,907
    Views
    1,094,630

    Re: So who is going camping this weekend?

    Oppad Kruger Ranch toe vir die langnaweek nuwe kamp plek net buite Magaliesburg.
  5. Re: Overlanding In Southern Africa With A Large Bakkie (Pickup)

    DieDagBreekBlou , ek het al ook paar keur in die woestyn gery en deur water en modder en nog nooit probleem gehad met my F250 nie.

    En dan het ek ook toyota gery in my lewe en weet nie waar jou...
  6. Re: A-Frame towing New Suzuki Jimmy all grip 2020

    Jimny is so klein kry n kar trailer en sit hom dasr op baie beter.
  7. Re: QUESTION: Octane Fuel available in Africa? Diesel vs Petrol?

    Ons ry met cruisers en hilux bakkies is diesel engines en ons diens dit elke 5000km want anders begin hulle rukkerig ry omdat die diesel baie swak kwaliteit is.
    Jy moet net n baie goeie diesel...
  8. Re: QUESTION: Octane Fuel available in Africa? Diesel vs Petrol?

    2WD ek werk in Wes -Afrika en ja daar is petrol voertuie maar nie baie nie en ons het self n 4lt v6 cruiser daar gery en het nie lank gehou nie want die petrol wat jy daar kry is nie van baie goeie...
  9. Re: Overlanding In Southern Africa With A Large Bakkie (Pickup)

    My camping and touring 4x4 is a F250 d/c and i no it's big and heavy but i can go about any place with it.
    Done two Desert trips with easy and other trips.
    One off my best 4x4 vechles.
  10. Replies
    152
    Views
    39,054

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ag dis nou lekker Elize hom sommer bietjie getoets mooi man.
  11. Re: Overlanding In Southern Africa With A Large Bakkie (Pickup)

    Jens78 that,s on my bucket list to do with my F250 as soon as the borders open.
  12. Re: Overlanding In Southern Africa With A Large Bakkie (Pickup)

    Ek toer met my F250 en was al in n paar buurlande en hy ry baie lekker sal hom vir geen ander 4x4 ruil nie.
    En nog net eenkeer n probleem gehad met n los draad op my computer verder niks nie.
    En ry...
  13. Replies
    4,907
    Views
    1,094,630

    Re: So who is going camping this weekend?

    Jo ek n lekker naweek gekies om te kamp geniet dit baie stil en rustig in die natuur.
  14. Replies
    4,907
    Views
    1,094,630

    Re: So who is going camping this weekend?

    Naweek van die 18 Julie gaan ek kamp in Dinokeng kan nie wag nie.
  15. Replies
    152
    Views
    39,054

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sarel en Elize serkte met die bou van julle nuwe ryhuis en dit gaan baie mooi wees ek weet dit sommer.
  16. Replies
    37
    Views
    6,727

    Re: Stainless steel snorkels

    Eks baie tevrede met my F se s/s snorkel wat ek laat op sit het en hy werk baie goed , moes dit al lankal laat doen het.
  17. Re: Big 5 area - wild camping 3 hours from Gauteng

    As jy n bos Kamp plek wil oop maak gaan kyk na Bendito Ranch baie lekker plek.
  18. Replies
    8
    Views
    633

    Re: Self drive Game farms.

    Jens78 baie dankie waardeur.
  19. Replies
    8
    Views
    633

    Re: Self drive Game farms.

    Dankie sover vir die inligting manne waardeur.
  20. Replies
    8
    Views
    633

    Self drive Game farms.

    Weet iemand van n Wilds plaas waar mens kan gaan ry.
  21. Re: recommendation plse.Namib Desert trip; best Tour guides ?? October 2020 or ??

    Ek was al 2 keur saam met Simon Wearne in die woestyn wat ook saam met Voetspore ry en hy is baie goed.
    Het ook sy eie toer wat hy doen.
    Route Africa Expeditions
  22. Thread: 4x4 Direct

    by Leon Venter
    Replies
    47
    Views
    11,586

    Re: 4x4 Direct

    Prof gaan kyk by Middas seker jy sal daar een kry.
  23. Replies
    280
    Views
    62,747

    Re: Definitive SA bush camp list

    Christoff dankie dit lyk nou lekker.
  24. Replies
    37
    Views
    6,727

    Re: Stainless steel snorkels

    F vandag s/s snorkel gekry vandag.575332575333
  25. Replies
    3
    Views
    489

    Re: Ford F250 7.3lit Powerstroke parts

    JJ jy kan my n PM stuur dan kan ek jou dalk help om die na die regte mense toe te gaan , ek het ook n 7.3 in my F
  26. Replies
    8
    Views
    961

    Re: 2006 v6 4x4 prado

    Ek self n Prado v6 2006 gery en is n goeie voertuig is maar net dors het 6k/l gekry
  27. Replies
    37
    Views
    6,727

    Re: Stainless steel snorkels

    Prys gekry by Tiaan in Meyerton s/s R3500 glad nie sleg nie en ek was by hom self gewees.
  28. Replies
    37
    Views
    6,727

    Re: Stainless steel snorkels

    Nee en die aliminium snorkels nog duurder.
  29. Replies
    37
    Views
    6,727

    Re: Stainless steel snorkels

    Prys gekry vir n S/S snorkel R5500 en voertuig moet by hulle wees om dit te bou en is 100mm pyp.
  30. Replies
    37
    Views
    6,727

    Re: Stainless steel snorkels

    Sal bietjie more bel en hoor wat kos so snorkel sal van n aluminium een hou op my F250.
  31. Replies
    4,907
    Views
    1,094,630

    Re: So who is going camping this weekend?

    Erwin geniet dit man
  32. Replies
    75
    Views
    6,723

    Re: Best 4x4 tires for deep sand

    Ek dink dit hang ook baie af van die bestuurder wat sy voertuig ry en goed ken. Ek self het al heelat in dik sand gery in paar lande en baie geleer.
    Vir my werk A/T bande baie goed het nog geen...
  33. Replies
    11
    Views
    1,670

    Re: When will Moz reopen its borders?

    Hoop dit sal voor Desember wees.
  34. Replies
    2
    Views
    561

    Re: Garies omgewing

    Lightie baie dankie waardeur.
  35. Replies
    2
    Views
    561

    Garies omgewing

    Wie bly op n plaas in Garies omgewing en hoe is die veiligheid daar. Ek is bietjie besig om te kyk na grond daar.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4