Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: rfti; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Replies
    720
    Views
    143,773

    Re: Picture of your bike!

    Darem een ou met smaak en twee latte met 4t.
  2. Replies
    0
    Views
    292

    Ford & Mazda alternatiewe agterste buffer?

    Ek het my Ranger gestamp in 'n parkeerplek... Die verekeraar wil die fabrieksbuffer vervang. Is daar dalk 'n handiger "aftermarket" item wat ek eerder kan kry? Ek het seker 'n paar duisend rand se...
  3. Replies
    720
    Views
    143,773

    Re: Picture of your bike!

    Ek het amper my lewe verlaat op 'n pre sling gsxr750 in 2000.

    Maar dit was 'n lekker ding!
  4. Thread: Spider ID

    by rfti
    Replies
    6
    Views
    990

    Re: Spider ID

    Ek bedoel spesie geometricus.
  5. Thread: Spider ID

    by rfti
    Replies
    6
    Views
    786

    Re: Spider ID

    Dit is 'n bas spinnekop (bark spider).

    Familie Araneidae, genus caerostris.

    Soos die meeste spinnekoppe, heel onskadelik vir mens en troeteldier.
  6. Thread: Identify spider

    by rfti
    Replies
    8
    Views
    1,256

    Re: Identify spider

    Ek weet dit is laat, maar...

    Skerpioenspinnekop. Familie Trochanteriidae.Genus platyoides.

    Soos die meeste spinnekoppe, onskadelik vir mens en troeteldier.
  7. Replies
    720
    Views
    143,773

    Re: Picture of your bike!

    Verlede naweek hierdie SDR1290 aangeskaf. Nou nie vir die grondpad nie![/QUOTE]


    Gedorie. Waar/by wie het KTM daardie motor gekry?
  8. Replies
    10
    Views
    1,062

    Re: Scorpion identification

    Parabuthus het ook nie 'n donker laaste segment van die stert nie. Of so verstaan ek.

    Ek stem saam ook die patrone op die "rug".

    Ek dink dus dit is uroplectes maar nie lineatus nie.
  9. Replies
    720
    Views
    143,773

    Re: Picture of your bike!

    Die enigste verskil is dat die ou op die Honda kan ry en die KDX loods* moet nog leer.

    *Ek het net my spelfout reggemaak. Alhoewel "loods" ook nie gepas is nie.
  10. Thread: Spider ID

    by rfti
    Replies
    6
    Views
    990

    Re: Spider ID

    Meester.

    Hulle het neurotoksiese gif. Enige sulke komplikasies is vanweŽ 'n ander bron, soos die gewilde swak wondsorg.

    Bruin knopie se simptome (soos swelling en lokale pyn) is weg in 'n dag...
  11. Thread: Spider ID

    by rfti
    Replies
    6
    Views
    990

    Re: Spider ID

    Dit is sekerlik 'n wyfie bruin knopiespinnekop. Familie teridiidae. Genus latrodectus. Spesie indistinctus. Dit is seersekerlik nie dodelik nie en jy het ook nie teengif nodig nie. "Brown widow"...
  12. Replies
    720
    Views
    143,773

    Re: Picture of your bike!

    Hier is my fietsie. Paar maande gelede gekoop. Nou net die "top" laat oordoen. Kawasaki KDX200. Want 4x4 is darem net te stadig oor die klippe.
  13. Replies
    10
    Views
    1,062

    Re: Scorpion identification

    Lineatus? Is jy seker?
  14. Re: grabouw / elgin country club / - rondritsery op sondag, 11/03/2018

    Daar is sekerlik beter mense om dit te antwoord maar... Die eerste sirkelroete deur die berge sal seker moontlik wees. Jy weet mos wat hulle sÍ: Gaan saam met iemand met 'n 4x4. Ons het geen sand...
  15. Re: grabouw / elgin country club / - rondritsery op sondag, 11/03/2018

    Twee Rangers het vandag die "4x4 roete" aangepak. Hier is my verslaggie.

    Willie Landman was heel gaaf. Hy het hekke oopgemaak, ons geld gevat, permitte uitgereik en 'n kripiese kaart oorhandig. ...
  16. Re: grabouw / elgin country club / - rondritsery op sondag, 11/03/2018

    Well. I can tell you after tomorrow.

    Two bakkies agreed to meet at the Grabouw farm stall at 10.00 tomorrow.

    Call me on 0834446983 if you want to join.

    I will load some pictures and do a...
  17. Thread: Cape Town members

    by rfti
    Replies
    5
    Views
    658

    Re: Cape Town members

    Unfortunately, this is solid advice.
  18. Re: grabouw / elgin country club / - rondritsery op sondag, 11/03/2018

    Dit is baie gaaf.
  19. grabouw / elgin country club / - rondritsery op sondag, 11/03/2018

    Menere.

    Ek doen dit seker verkeerd, maar ek wil julle laat weet dat daar ten minste twee trokkies gaan rondrits op die grondpaaie in die plantasie grond by die Elgin Country Club buite grabouw.
    ...
  20. Replies
    24
    Views
    1,910

    Re: local soft off roading

    Ek waardeer al die insigte wat jule makkers bygedra het maar hierdie man met sy onoortreflike insig, slaan die spyker op die kop.

    Ek het my die laaste week of twee uit die werk gehou deur you tube...
  21. Replies
    24
    Views
    1,910

    Re: local soft off roading

    [QUOTE=HeavyG;3834695]Huh?? :confused:

    Ek weet ook nie wat daar gebeur het nie. Ek het bedoel "Helderberg".

    Dankie. Ek oorweeg juis die trekpad vir hierdie Sondag.
  22. Replies
    24
    Views
    1,910

    Re: local soft off roading

    Ek sien uit daarna, dankie.
  23. Replies
    24
    Views
    1,910

    Re: local soft off roading

    Baie dankie.
  24. Replies
    36
    Views
    14,693

    Re: Sir Lowry's Pass 4x4 Route

    http://www.countryclub.co.za/sporting-activities/

    Hulle sÍ graad 3 maar almal sÍ jy kan dit met 'n Chico ook doen. Dit is juis hoekom ek dit wil doen. Dit is klaarblyklik die grondpaaie tussen...
  25. Replies
    36
    Views
    14,693

    Re: Sir Lowry's Pass 4x4 Route

    Ek weet die spoor is oud, maar... Ek het vanoggend met die makker by Elgin country club gepraat. Die roete is oop, in ruil vir jou R200. daag op. Betaal. Ry. So 40km se roete. Ek beplan om dit...
  26. Replies
    24
    Views
    1,910

    local soft off roading

    Hallo gawe makkers van die forum.

    Ek wil my familie vir 'n draai van van die teerpad af. Ons is heel groen - ek het nog net 3000km in 'n 4x4 gedoen (uitgesluit die tjorre van PW & seuns).

    Dit...
  27. Thread: Snake ID

    by rfti
    Replies
    11
    Views
    1,548

    Re: Snake ID

    In the Western Cape you need a permit to keep it.
  28. Thread: Snake ID please

    by rfti
    Replies
    15
    Views
    1,177

    Re: Snake ID please

    Not really. Otherwise the nip is less impressive than a very small paper cut.
  29. Replies
    20
    Views
    3,223

    Re: Spider in my bed in Okahandja

    Ek weet dit is nou baie laat, maar dit is onwaarskynlik 'n spinnekop wat jou so herhaaldelik sal byt.

    Dit kan sommer baie goed wees.
  30. Thread: ID please

    by rfti
    Replies
    9
    Views
    1,646

    Re: ID please

    Die een is die koringkriek. Verwant aan die rakker op die hooffoto.
  31. Thread: ID please

    by rfti
    Replies
    9
    Views
    1,646

    Re: ID please

    Die een is die koningkriek of parktown prawn.
  32. Replies
    11
    Views
    1,317

    Re: Yet another spider ID

    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20171023/060e6faa2b24216723d861894748f0dd.jpg[/QUOTE]

    Hierdie foto gaan jou nie meer laat kry as 'n raaiskoot nie.

    Ek sien nie dat jy geantwoord het hoe jou...
  33. Replies
    11
    Views
    1,317

    Re: Yet another spider ID

    Bruin knopiespinnekop. Familie theriididae, genus latrodectus, spesie geometricus. Jy kan die "geometric" patrone duidelik op die een sien. Wyfie. Glad nie so gevaarlik soos wat mense dink nie. ...
  34. Replies
    10
    Views
    1,142

    Re: What spider is this?

    Die spinnekop op die foto is van die familie sparassidae, genus olios. Noem dit wat jy wil, maar groen "huntsman" is seker die beste. Dit is van die selfde "huntsman" familie as die reŽnspinnekop...
  35. Replies
    17
    Views
    5,310

    Re: Wie is hierdie spinnekop ?

    Daar was nog geen bevestigde sterftes (van mense) weens 'n loxosceles byt nie.
Results 1 to 35 of 46
Page 1 of 2 1 2