Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Willem D/C; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    460

    Defender Re: Defender 130 chassis

    Ek weet ek weet maar ek sal maar n plan moet maak british se hul het ene ek wag nou net vir terug voer van hul kant af oor die papierwerk. As enige iemand weet van een wat rondstaan lat weet my groot...
  2. Replies
    3
    Views
    460

    Defender Defender 130 chassis

    Eks opsoek na n chassis vir my 130 tdi wat ek besig is om op te bou, weet iemand nie van een wat rondle nie.die een wat ek het is gerigestreer as n 90, dit lyk my die bakkie was oorgebou en die 90...
  3. Replies
    3
    Views
    614

    Re: Atlantis dunes

    Hahaha jammer ek sien dit nou dankie daarvoor.
  4. Replies
    3
    Views
    614

    Atlantis dunes

    Terwyl ons nou hier in die kaap is vir so paar dae, het ek gedink om my aanstaade stief skoonpa na die duine toe te vat, maar ek was nog nooit self daar nie. So waar begin ek ? Ekt gehoor van die...
  5. Replies
    129
    Views
    13,923

    Defender Re: Abuse from....

    Hahahahahaha skerp ne
  6. Re: Bigger radiator or x-tra oil-cooler on DI 300 TDI

    Ek het dit by meyerton radiators laat doen die man se naam is Jan daar.
  7. Re: Bigger radiator or x-tra oil-cooler on DI 300 TDI

    Weet jy ja ek dink dis die moeite werd. Daar is verseker so bietjie meer krag maar ek het die selfde tyd vir my groter bande opgesit en hy trek soos altyd. En die olie verkoeler werk regtig baie goed...
  8. Re: Bigger radiator or x-tra oil-cooler on DI 300 TDI

    Hier is so paar fotos van my opset hoop dit sal jou dalk help met n besluit.
  9. Re: Bigger radiator or x-tra oil-cooler on DI 300 TDI

    Ek het vir my n hele nuwe opset laat bou ek moet net die fotos gaan soek en dan vir jou aanstuur. Amper dubbel die oorspronklike oppervlak radiator en verkoeler en n apparte olie verkoeler wat my...
  10. Replies
    38
    Views
    6,717

    Re: I Stripped My front diff

    Haal die propshaft af en die drive members op die voor wiele, dan behoort die diff nie saam te draai nie, daar gan dalk bietjie olie mors maar jy sal kan ry.
  11. Replies
    3
    Views
    659

    Re: Defender en LED's

    Dit lyk baie mooi daai. Maar waar het jy van die gloeilampe gekry en het j die briekligte ook vervang?
  12. Thread: Bargain

    by Willem D/C
    Replies
    21
    Views
    4,559

    Defender Aai jaai jaai, as ek net die geld gehad het...

    Aai jaai jaai, as ek net die geld gehad het ne...........
  13. Replies
    6
    Views
    717

    Ja in baie stukkies, ek het als op daai kar...

    Ja in baie stukkies, ek het als op daai kar trailers gelaai en die engine agter op my bakkie gelaai,maar ja ek het oor die 400km gery op hom te gaan haal met n landy dit was maar n lang pad huis toe...
  14. Replies
    6
    Views
    717

    Hier is so paar fotos

    Hier is so paar fotos
  15. Replies
    6
    Views
    717

    Ek het 35000 vir hom betaal, so ek sal graag dit...

    Ek het 35000 vir hom betaal, so ek sal graag dit wil he maar ek is darm so bietjie onderhandelbaar,as ek net kan uit figger hoe om dit van my foon af op die forum te sit,
  16. Replies
    6
    Views
    717

    Defender 130 tdi projek

    So ja... Ek het een wat ek so rukterug gekoop het, maar daar is n klein proleempie.............. hys heeltemal gestrip van voor tot agter als uitmekaar uit! Die ding is ek wou bitter graag hom opbou...
  17. Defender Net 3 ure? jy kan bly wees my amper n hele dag...

    Net 3 ure? jy kan bly wees my amper n hele dag gevat,want die idioot het seker n hele buisie locktite op gesit,weet presies hoe jy voel.
  18. Replies
    7
    Views
    459

    Kan jy dan die kompleet engine kry? en prys...

    Kan jy dan die kompleet engine kry? en prys daarop as jy kan?
  19. Replies
    4
    Views
    771

    = 2 van die bestes

    = 2 van die bestes
  20. Replies
    189
    Views
    20,587

    Ek nogal gehoop dit sou reen daar, dan sou dit 'n...

    Ek nogal gehoop dit sou reen daar, dan sou dit 'n heel ander storie gewees het sondag.lekker modder gekry het
  21. Replies
    189
    Views
    20,587

    Baie mooi fotos daai,wat van n video of 2???;D;D;D

    Baie mooi fotos daai,wat van n video of 2???;D;D;D
  22. Replies
    15
    Views
    1,465

    Laat weet maar as jy gan, dis 5 min van my af.ja...

    Laat weet maar as jy gan, dis 5 min van my af.ja asb ons kort erg reen nodig hier.
  23. Replies
    15
    Views
    1,465

    kungweni is nie te erg nie,daar is darm n lekker...

    kungweni is nie te erg nie,daar is darm n lekker paar uitdagings,wag vir die reen dan raak dit interresant
  24. Replies
    189
    Views
    20,587

    Baie dankie aan almal dit was nou regtig 'n...

    Baie dankie aan almal dit was nou regtig 'n wonderlike trip gewees,Arno weldone met die klip.dit was nie maklik nie!en die ou met die prado het net so goed gedoen daar
  25. Replies
    189
    Views
    20,587

    Dankie dan sien ek julle sondag oggend dou voor...

    Dankie dan sien ek julle sondag oggend dou voor dag,wel as daar nie iets ernstig voorval nie!sien dan......
  26. Replies
    189
    Views
    20,587

    Middag almal,is daar dalk n skraal kans dat ek...

    Middag almal,is daar dalk n skraal kans dat ek saam julle kan kom ry die sondag,ek brand al lankal om weer die roete te ry????? ;D
  27. Replies
    4
    Views
    1,242

    Defender My Pa het belang gestel in daai ienste ene,en...

    My Pa het belang gestel in daai ienste ene,en later die dag toe hy hom bel,toe die landy klaar verkoop,maar die ou wou nie sy adres of enige iets gee lat n mens kan gan kyk nie.
  28. Replies
    100
    Views
    10,762

    Ek sal my order ongelukkig moet kanseleer, jammer...

    Ek sal my order ongelukkig moet kanseleer, jammer Trev.
  29. Replies
    100
    Views
    10,762

    Ek stel ook belang, laat weet die finale pryse.

    Ek stel ook belang, laat weet die finale pryse.
  30. Replies
    12
    Views
    1,340

    Aai jaai jaai,Kan ek jou maar begin afbetaal?

    Aai jaai jaai,Kan ek jou maar begin afbetaal?
  31. Replies
    20
    Views
    3,306

    Nou wat en hoeveel het j in gedagte gehad, dalk...

    Nou wat en hoeveel het j in gedagte gehad, dalk kan ek n plan probeer maak, lat weet maar dan gesels ons bq
  32. Replies
    20
    Views
    3,306

    Aai jaai jaai, ek dink, j moet hom maar terug...

    Aai jaai jaai, ek dink, j moet hom maar terug bring Jacques, hier waar hy hoort,
  33. Replies
    511
    Views
    45,168

    Ek wil ok saam gaan, sit my naam tentatief op...

    Ek wil ok saam gaan, sit my naam tentatief op asb, wat sal die kostes wees?
  34. Replies
    5
    Views
    613

    Defender Dis heel nomaal daai rook, moenie teveel daar oor...

    Dis heel nomaal daai rook, moenie teveel daar oor stres nie,
  35. Replies
    39
    Views
    15,703

    Dankie Pretdave, ek dink ek sal maar volgende...

    Dankie Pretdave, ek dink ek sal maar volgende keer die 285 probeer,ek het gedink daar n baie groter verskil tussen die 2, was bang die tdi gani genoeg krag he nie,
Results 1 to 35 of 104
Page 1 of 3 1 2 3