Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Bere; Keyword(s):

Page 1 of 4 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Thread: Naas

    by Bere
    Replies
    2
    Views
    432

    Re: Naas

    Die 2.5 Ford enjins wat ingevoer word kom baie keer met n outo box.
    Koop die enjins met n flex pkate aan.
    Hoor by dle invoerders daar is dalk n outo box besiikbaar wat net so gaan pas.
    Jy gaan in...
  2. Thread: Trailer build

    by Bere
    Replies
    19
    Views
    968

    Re: Trailer build

    Posted some pics in "lockdown projects" thread....moved here. The pictures should pretty much tell the story up until now - will update as I go...

    In short, a camping trailer which could be taken...
  3. Thread: Skilpadjies

    by Bere
    Replies
    69
    Views
    9,569

    Re: Skilpadjies

    Viertrek ek en jy het die selfde resep met die vetderm.
    Lewer , hart ,niere uie en speserye
    Alles fyn gekerf gestop toe geknoop en gebraai.
  4. Thread: 4 l ranger

    by Bere
    Replies
    2
    Views
    503

    4 l ranger

    Hallo julle
    Ek is opsoek na n plek waar ek al 4 my 4 l dubbel kajuit Ranger se " fender flairs of wheel arches " kan koop. Nuut of gebruik. Het die hele bakkie laat oor verf en alle duike en merkies...
  5. Replies
    48
    Views
    5,190

    Re: Ford 3.0 V6 Essex Rebuild (Cortina MK3)

    Why not treat yourself to a Barra conversion. Build a decent sleeper.
  6. Replies
    552
    Views
    140,081

    Re: Your Lockdown Projects

    ;D
  7. Replies
    81
    Views
    7,054

    Re: W115 240D - Covid project

    Good news.
  8. Replies
    81
    Views
    7,054

    Re: W115 240D - Covid project

    Is it running.?
  9. Replies
    81
    Views
    7,054

    Re: W115 240D - Covid project

    Put some diesel in an elevated container and flood fed the system.
    If you can do it from the suction pipe on the tank. If you dont have leaks.
    Bleed and start. You have to comprise in these times....
  10. Replies
    24
    Views
    1,384

    Re: 1976 Ford F100 Build

    Baie lekker projek.
    Geniet hom.
  11. Replies
    25
    Views
    2,159

    Ford & Mazda Re: Stock Essex V6 upgrade advice/guidance

    Hou hom net soos hy is.
    My 3.0 uit die courier gehaal en verkoop. Lexus roete gevolg.
    Baie spyt daaroor. Lexus uit en verkoop.
    Ek kry nie weer n 3.0 v6 nie.
    Daar is in die mark maar 500 plus km...
  12. Replies
    31
    Views
    3,352

    Re: Snomaster 85l Dual Compartment Fridge / Freezer

    Price and location please
  13. Thread: 2.2 Overheating

    by Bere
    Replies
    6
    Views
    656

    Re: 2.2 Overheating

    What about the viscous coupling on the fan, or a slipping belt.
  14. Replies
    60
    Views
    10,176

    Re: Heavy duty braai grids

    Nou hoekom sukkel jy. Gooi die vleis in die vuur , wag tot als goed gebrand is en eet.
    🤣🤣🤣
  15. Replies
    42
    Views
    7,371

    Re: DIY/ Homebuilt Caravans and trailers.

    Ski ek hou van jou wa. Ek gaan myself so iets saam slaan.
    Ek wil spasie h.
  16. Replies
    3
    Views
    466

    Re: petrol by Vorstershoop

    Daar behoort petrol te wees as jy tussen 8 en 5 daar is.
    Hulle het normaal weg petrol.
  17. Replies
    5
    Views
    351

    Re: Newbie from New Zealand

    Welcome Jeremy.
  18. Replies
    8
    Views
    854

    Re: Toyota Hilux 30D4D powe loss

    Most probably it is a clogged up diesel filter.
  19. Replies
    2
    Views
    479

    Patrol Re: Patrol bakkie onderdele

    Reg gekom by David dankie
  20. Replies
    2
    Views
    479

    Patrol Patrol bakkie onderdele

    Goeie dag
    Ek is dringend opsoek na n 2009 Patrol bakkie se kompleet agter rem stelsel.
    Dromme ,skoene ,silinders , end plate en die springs
    Kontak my by 082agt vyf sewe 2985
    Dankie
  21. Replies
    18
    Views
    8,710

    Re: Ford - Everest 3.0 TDCi XLT 4x4

    Golfstok it is one beter suvs on the road and I am very sorry that I had trade mine on a 3.2 Ranger. One of my biggest vehicle mistakes in my life.
    Everest wasnt popular for its looks and thats...
  22. Replies
    46
    Views
    7,398

    Re: Not only am I easily offended, and grumpy..

    Ek met my 160 kg en 198 cm het die selfde probleem.
    Ek sit die blerrie goed stofdig.
  23. Replies
    11
    Views
    1,209

    Re: Eerste automatic single cab

    Automatic was lank weg uit die single cab bakkie mark , maar beslis nie die eerste nie.
    F100 ford in 1970 's en 3.0 cortina was in auto beskikbaar.

    Ek s maar net.
  24. Thread: Kuruman and Crime

    by Bere
    Replies
    95
    Views
    29,784

    Re: Kuruman and Crime

    Hallo Kobus
    Kuruman is vol oppertunistiese gryp diewe maar darem nie so rof nie.
    Red sands is 15 km buite die dorp en volgens my baie veilig.
    Slaap gerus daar. As julle stil hou stop net by n...
  25. Thread: New

    by Bere
    Replies
    2
    Views
    286

    Re: New

    Welcome Cap10.
    Stick around and learn a lot.
    Some of these old toppies know a lot.
  26. Thread: F250. 4x4.

    by Bere
    Replies
    14
    Views
    1,745

    Re: F250. 4x4.

    Baie geluk. Hou hom standaard soos hy is en jy het van die beste bakkies ooit gebou.
  27. Thread: Ford F-150 4x4

    by Bere
    Replies
    13
    Views
    2,482

    Re: Ford F-150 4x4

    Chris ek het n paar F100 gery met 300cid 6 silinder enjin. Beste op die mark. Maak jou reg vir 6 km/l en niks meer nie.
    Soos Grips s ek het tans n v8 6,6 l. As jy bitter sag leeg loop kom hy by 4...
  28. Replies
    231
    Views
    145,048

    Sticky: Re: FORD /MAZDA Trade Thread .

    Dah s. Ek is dringend op soek na n heel 4.0 v6 engine. Myne is vir my moer toe gery sonder water.
    Kontak my by 082 agt vyf 72985 of 4.
  29. Replies
    39
    Views
    6,558

    Re: Listing Kalahari Campsites with Bee problems

    I grew up in the Kalahari
    My opinion is that during summer you will constantly find bees near water. Specially in shady conditions and a favourate is an open cooldrink.
  30. Replies
    21
    Views
    6,635

    Re: 3.0 D4d overheating when towing

    Aircon cut out above normal working temperature. Clean the radiator.
  31. Replies
    388
    Views
    64,496

    Re: 1947 CJ2a Willys Jeep

    Very good.
  32. Replies
    6
    Views
    783

    Re: Inverter-wiring switch

    Buy an ac rotary selector switch from voltex use as a selector between mains and generator. 3 position mains off and standby.
    It will be overkill.
  33. Thread: Kuruman and Crime

    by Bere
    Replies
    95
    Views
    29,784

    Hallo Agteros. Ons is nog n klomp Whiteheads in...

    Hallo Agteros.
    Ons is nog n klomp Whiteheads in Kuruman maar deesdae poep jy teen donnerweer. Hulle besoek die selle so vir n dag dan loop hulle weer rond.
    Ek persoonlik gebruik maar deesdae my...
  34. Replies
    25
    Views
    3,419

    Reenen indien parte selfde is as die 912 FL reeks...

    Reenen indien parte selfde is as die 912 FL reeks van Deutz kontak
    Landbou parte in jhb
    011 vyf sewe 1 9000
  35. Replies
    195
    Views
    14,679

    Poll: Ek sal hom sommer nat pie as ek hom vang. Of hy...

    Ek sal hom sommer nat pie as ek hom vang. Of hy sal homself nat pie. Los my bakkie uit.
Results 1 to 35 of 119
Page 1 of 4 1 2 3 4