Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Fritz Nel; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    32
    Views
    7,989

    Re: Fitting a Ford/Toyota Engine into a XJ

    En het jy dit gedoen? Oor 10 jaar sukkel ons met duur parte. Dan n opsie
  2. Replies
    13
    Views
    14,101

    Re: 2007 WK 3.0 crd EGR valve problems

    Het hy fout kodes gewys myne doen al daai goed met geen fout kodes nie. Waar begin ek? Dankie
  3. Replies
    127
    Views
    22,390

    Re: This is how big your solar panel must be!

    oooooo Dan kom jy agter met 3 batterye staan jy nie 2 dae nie. Ek het n meter gekoop ( ten duurste) en kom toe agter my yskas kan tot n wooping 5.8A trek . Maar sukkel nie om ged te vries nie
    ...
  4. Replies
    39
    Views
    12,860

    Fortuner Re: Fortuner or Everest?

    So het jy al besluit?

    Ok . Soo gaan koop maar n jeep grand cherokee....of nuwe TOUAREG 3.0v6 is 180 kw 600 nm . Nie ford of toyota het krag nie


    se maar net!!

    Stekte... :-)
    ...
  5. Replies
    20
    Views
    4,970

    Re: Chassis torn where tow bar is fastened

    Ek voel ek moet nou n jeep gc sn gaan loer. Sleep gereeld speeding op sleepwa so 2.5t.
  6. Replies
    40
    Views
    4,558

    Re: Next Wrangler Engine - 220 kw

    nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!
  7. Replies
    47
    Views
    16,874

    Re: 118kW, 385Nm - Not even close

    [QUOTE=Veneficus;3287220]100%

    They will easily make statement that the gearbox will use a average of +-25% or so of the power
    So slightly low but that could also be "appointed" to tire grip and...
  8. Replies
    76
    Views
    18,413

    Discovery 3 Re: Another TDV6 Bites the dust

    die selfde probleem le aan merc en jeep. Ek ry jeep gc met merc eng . En intervals is 20k km as die eienaar nie tussen in gediens het nie. Die olie het nog smeering maar raak te vuil. En blok dan big...
  9. Replies
    232
    Views
    40,288

    Re: Fiat FullBack coming to Africa

    ek sou vir n ou hardbody met d 2.5 diesel in 4x4 val... Maar nee.... Daar is niks
  10. Replies
    0
    Views
    766

    4x4 "trails" wat toe maak

    My hart is seer om te sien hoe maak trail toe


    Jobedi. Verkoop en toe, sover ek weet
    Mateke. Verkoop en toe
    Grootwater. Oop. net as jy oorslaap
    Taaibos. Oop. maar 4x4 roete toe


    Dan is...
  11. Replies
    36
    Views
    4,895

    Re: Action Camera

    Het iemant al lifecam extreme action camera proebeer? En hoe is hy?
  12. Replies
    24
    Views
    5,655

    Re: Stolen defender

    ek stem
  13. Baie geluk met jou 4x4 . en welkom. Geniet hom,...

    Baie geluk met jou 4x4 . en welkom. Geniet hom, en een of andertyd gaan jy vas sit. of iets breek. "sort dit uit soos jy gaan"


    Geniet hom
  14. Thread: Hennops 4x4.

    by Fritz Nel
    Replies
    0
    Views
    822

    Hennops 4x4.

    Dit was n lekker fadersdag saam broer en oupa "trompie tien" was besig. Maar nie so rof dat ons moet pad bou nie. Die lekker kyk
  15. Replies
    4
    Views
    1,308

    Jip . Het hom die naweek gedoen. Baie lekker....

    Jip . Het hom die naweek gedoen. Baie lekker. Daai lang opdraande tussen hek en lapa het my meer besig gehou as hulle level 5. ...lol
  16. Replies
    72
    Views
    6,027

    Hallo. Ek wil net iets in die bos gooi. Ek is...

    Hallo. Ek wil net iets in die bos gooi. Ek is maar n Jeep man en dit sal my keuse wees. Maar as jy nie so lekker wil ry nie. en seker maak jy kry parte bo in Afrika. Vat maar n Toyota. Daar is 2 in...
  17. Replies
    14
    Views
    1,792

    Hy gaan nie daar uit kom sonder N LOCKER nie

    Hy gaan nie daar uit kom sonder N LOCKER nie
  18. Replies
    26
    Views
    2,178

    Hallo hurubo. Hallo nico... Dalk kan die mense...

    Hallo hurubo. Hallo nico... Dalk kan die mense op die groep jou help
  19. Replies
    133
    Views
    14,204

    Larry007. Jou Pa se bakkie se turbo het op gepak,...

    Larry007. Jou Pa se bakkie se turbo het op gepak, en eng het op die enj olie geloop. Hy kan bly wees hy het hom gestop gekry. gewoonlik loop hy of uit olie uit. of "rev " hom stukkend
  20. Thread: thabaphaswa

    by Fritz Nel
    Replies
    11
    Views
    2,760

    Dankie

    Dankie
  21. Replies
    76
    Views
    11,725

    So. Ek wil net se. As dit moontlik is. Dar 1...

    So. Ek wil net se. As dit moontlik is. Dar 1 kompleet bearing kit en as diet moontlik is n kompleet hub , en die gereedskap om dit maklik te ruil. Hammer. Groot skroewedraaier. Sidecutter . En n...
  22. Bulli. more?????

    Bulli. more?????
  23. Thread: thabaphaswa

    by Fritz Nel
    Replies
    11
    Views
    2,760

    Silvrav Sal nice wees en loer hoe kyk die 4x4...

    Silvrav

    Sal nice wees en loer hoe kyk die 4x4 baan. het nog nooit van die plek gehoor nie
  24. Replies
    8
    Views
    1,556

    Dis reg Oupa. Angelblooms. Een van my...

    Dis reg Oupa.

    Angelblooms. Een van my vriende wil ook die naweek daar gaan ry. Reinhart het n monster van n Suzuki. dalk kry julle hom daar en ry saam ,as hy sy draaie kry

    Ps. As daar nie...
  25. Replies
    11
    Views
    1,592

    Suspension Pff sorry 2005

    Pff sorry 2005
  26. Replies
    8
    Views
    1,556

    Gaan julle nou die naweek 20 tot 22 maart 2015? ...

    Gaan julle nou die naweek 20 tot 22 maart 2015? En my jeep sukkel met temp.
  27. Replies
    4
    Views
    557

    Bennie B het jy wutsup. Nul agt twee 3297633

    Bennie B het jy wutsup. Nul agt twee 3297633
  28. Replies
    11
    Views
    1,592

    Suspension Grand Cherokee lift kit

    Gee bietjie raad oor GC 50 tot 60 mm te lig? en wat is julle gevoel? Probleme? en waar kry n mens dit te koop?

    of beter wie het vir my n "sampel" vir n dag. ;D
  29. Hallo Dis maklik om tjorrie te laat rus. Ry...

    Hallo

    Dis maklik om tjorrie te laat rus. Ry ho leeg en los hom vir SWAMBO om vol te maak. Ek sukkel ook. Mamma moan oor Gc se koop. maar sy los die ding nie uit nie. het Gc 4 maande en 4000km...
  30. Replies
    37
    Views
    2,580

    Hallo het jull al die bumper klaar gemaak ....

    Hallo

    het jull al die bumper klaar gemaak . Prys. En waar is die rocksliders?
  31. Replies
    82
    Views
    8,494

    CG

    ;D;D;DEk loer nou eers weer daai foto. dit lyk windgat. het j nog fotos? het j meer inligting oor die spacer kit vir lift asb? of waar kan ek dit kry


    Thax. sorry ek pla;D;D
  32. Replies
    82
    Views
    8,494

    GC

    pff. Sorry. Hoe hoog is hy gelig?;d
  33. Replies
    82
    Views
    8,494

    GC

    Hallo Renier. water grote wielle het jy daar op?
  34. Replies
    82
    Views
    8,494

    Gc upgrade

    339638

    339639

    339640

    Ek wil dit ook doen. die beste wat ek kon doen is die van Charl Marais . Dit lyk ook vir my goed en nie so duur nie stuur my n wutsup. Ek sal met hom reel of sy no...
  35. Replies
    82
    Views
    8,494

    Hallo almal Ek het ook vir my n GC gekoop. my...

    Hallo almal

    Ek het ook vir my n GC gekoop. my lift kit. rock sliders en bumper. kon of gaan ek by Charl Marais koop. dis die goedkoopste wat ek weet op die stadium. wutsup my nul agt twee...
Results 1 to 35 of 76
Page 1 of 3 1 2 3