Search:

Type: Posts; User: Whisky; Keyword(s):

Page 1 of 17 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    1
    Views
    177

    Polisie klaring vir motorvoertuig

    Ons gaan in Augustus op toer en sal deur Zim, Malawi, Zambia, Bots en Namibia reis. Ek is in die proses om al my dokumente reg te kry en wil ook 'n polisie klaring kry. Ek is in die Durbanville...
  2. Replies
    2
    Views
    315

    Replacing of battery

    In my Boskriek I have 2 Hi Cycle batteries that are charged by sun panel or the 220v charger.
    In my Hilux I also have 2 Hi Cycle batteries that are charged from the vehicle alternator (directly...
  3. Re: TRIP REPORT Feb 2021, Kruger - north during lockdown.

    Hello Stan, goed om te sien dat julle darem weer die wiele aan die rol kon kry. Ek het nou lekker gelees en aantekeninge gemaak van jou verslag. Ons beplan om 2022 SA te toer en dit sluit Kruger in...
  4. Replies
    10
    Views
    3,099

    Re: Groenriviermond campsite

    Baas you never know what the weather will be like on the West coast. We were there from 30 Jan to 04 Feb had perfect weather and then we were at Paternoster, Sea Shack from 29 March to 01 April,...
  5. Replies
    51
    Views
    5,415

    Re: Mustek LifePO4 battery

    Subscribed
  6. Replies
    6
    Views
    814

    Re: Herstel van Blender lemme

    Hi Gustav, baie dankie maar daardie lemme gaan nie werk nie. Ek het my een toe aanmekaar gesit en met epoksie vasgesit. Laat dit nou behoorlik droogword voordat ek dit aanskakel. Sal maar sien of dit...
  7. Replies
    6
    Views
    814

    Re: Herstel van Blender lemme

    Ek het toe vandag die beskadigde lemstuk reggemaak. Nou het ek net iemand nodig om die boonste koper passtuk vas te braze. Ek dink nie enige gom, poksie of so iets gaan hou nie. Kan julle iemand...
  8. Replies
    1
    Views
    340

    Watertenk uitlaat kraan

    Ek het 'n 50 Lt pioneer watertenk agter in my bakkie teenaan die rug van die bak. Voor dit het ek 'n laaistelsel. My uitlaat pyp lę al langs die laaistelsel tot by die agterklap. Indien ek water wil...
  9. Replies
    6
    Views
    814

    Re: Herstel van Blender lemme

    Dankie, ja gedink ek sal maar self moet plan maak. Gaan solank begin afvyl en regkry om lemme op te sit. Ek sal iemand moet kry om die gaatjie te boor. Groete.
  10. Replies
    6
    Views
    814

    Herstel van Blender lemme

    Ek het so klein mishap met my blender gehad. Die lemme is nou losgeruk van die voetstuk/roteerder. Ek is op soek na 'n plek wat die lemme weer kan terugsit en dan die drukstuk boop vas te pers. Ek is...
  11. Replies
    18
    Views
    2,303

    Covid and overlanding

    We are planning our overland tour that will start in May 2021. This tour was stopped in April 2020 by Covid. So during preparations the question came up as to how will Covid affect us. We will be...
  12. Replies
    6
    Views
    2,200

    Re: Namaqua West Coast camping

    We did that route 2 weeks ago. At Groenrivier office they wanted to know if we will be overnighting. They had campsites available if we wanted. I would check on the SANPARKS website first to check...
  13. Replies
    7
    Views
    1,340

    Re: Pafuri border to Sango border

    Hi Mow, we will also be going to Gonarezhou in May 2021. Our plan is also to go through Pafuri border and if possible cross the river on 7 May. When is your dates?

    Regards,
  14. Replies
    3
    Views
    391

    Re: Cape town Snowmaster agent

    Jy kan ook vir Suzette by 021 557 5269 of [email protected] kontak. Hulle is in Table view.
  15. Replies
    12,274
    Views
    2,336,652

    Re: Bush Lapa Miskruier review

    Maartin did you order a door and had it fitted? Would like to see some photos of it. I was thinking of doing it myself.
  16. Replies
    14
    Views
    1,489

    Re: Namakwa Eco 4x4 with Echo ChobeII

    We did the route towing a Bush Lapa. Had no problems. Here is my report. https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/305284-Noordkaap-toer-2018?p=4009611#post4009611

    Enjoy your trip.
  17. Replies
    34
    Views
    8,074

    Re: beach wild camping

    Ons beplan om in September by Brand se baai te gaan kamp. Die roete vanuit Durbanville is dit met die N7 tot by Van Rhynsdorp dan Vredendal - Lutzville - Koekenaap -(R363) - dan op 'n grondpad na...
  18. Re: Namibian Trip: Report 27th September – 31st October 2019

    Am I enjoying this trip in lockdown time. Thanks John, many places that we have visited and it brings back good memories.

    I read you have the Indeflater, do you have an extension pipe for the BL...
  19. Replies
    17
    Views
    2,996

    Re: Solar Pool Heating!

    Hierdie is 'n baie ou draad so ek skop weer lewe in hom, miskien het baie al hul swembad verwarm en is daar nou meer inligting ivm verskaffers / installeerders.

    So wie kan firmas aanbeveel om vir...
  20. Replies
    9
    Views
    855

    Re: Do you need to book for CKGR?

    Thanks Peter, yes we have done our homework:). Cape town - Gonarezhou - Malawi - Zambia - Namibia - Botswana - Cape Town. It is +- 3 month tour it could be longer as we are not bound by time. ;D
    ...
  21. Replies
    9
    Views
    855

    Do you need to book for CKGR?

    We will be going on a +- 3month tour starting May 2021. On our return we would like to go through the CKGR. We are not sure when it will be, we have only booked for Gonarezhou, the rest we will camp...
  22. Replies
    29
    Views
    3,397

    Re: Langebaan Manor ontwikkeling

    Mmmmm ek dink jy moet uitbrei, ek kan nie net op so 'n stelling reageer of in ag neem nie!!!!!!
  23. Replies
    29
    Views
    3,397

    Re: Langebaan Manor ontwikkeling

    Dankie Francois dit het ek ingereken:)
  24. Replies
    29
    Views
    3,397

    Langebaan Manor ontwikkeling

    Ons is besig om te kyk na 'n aftree oord. Ons het Langebaan Manor ontwikkeling gesien en wat ons sien lyk goed. Nou wil ek net hoor van die mense in en naby Langebaan wat is die voordele en nadele om...
  25. Replies
    108
    Views
    21,388

    Re: Tracks4Africa Guide Map app review

    Dankie Lizette ek het dit gedoen. Google aansluiting verander na my naam. Op die legende wys dit ek moet al die kaarte koop:(. My kaarte is nie daar nie, hulle lę gewoonlik daar en ek moet net...
  26. Replies
    108
    Views
    21,388

    Re: Tracks4Africa Guide Map app review

    Hi Lizette nee nog nie sukkel om my e-pos op die tablet te laai. Wel dit is daar maar wil nie konekteer nie omdat my settings nie reg is nie. Dit is telkom so ek wag totdat die grendel tyd verby is...
  27. Replies
    108
    Views
    21,388

    Re: Tracks4Africa Guide Map app review

    Ek het T4A Guide map op my Samsung Galaxy tablet 4. Vir die afgelope paar jaar wat ek dit het het dit baie goed gewerk. Ek het nou opgedateer na 2020. Die app maak oop en vanaf oopmaak tot dit weer...
  28. Replies
    10
    Views
    1,021

    Re: Sny van gleuf in aluminium

    Ek het nie:'(
  29. Replies
    10
    Views
    1,021

    Sny van gleuf in aluminium

    Ek wil 'n paar gleufies in die aluminium sny. Waar kan ekk dit laat doen of indien ekk dit self kan doen waarmee. Het al probeer met 'n jigsaw maar die lemmetjie is te lank.
  30. Replies
    22
    Views
    4,001

    Re: Gonarezhou: Trip report Jul/Aug 2019

    Hi River Rat, we will also be going to Gonarezhou and planning to cross the Limpopo at Pafuri (07 May). You say that we might not be able to do that. Is this because the river will still be to high...
  31. Replies
    2
    Views
    371

    Second hand steam pipes

    Where could I get second hand steam pipes. I am looking for two lengths of 2 meter each. The one should be approximately 60mm diameter and the other one should fit inside the 60mm one (thus +_ 50mm...
  32. Replies
    12
    Views
    2,050

    Re: Zimbabwe - October 2020 - proposed itinerary

    Hi Stan,

    Yes all is well on this side. The Malugwe Platform is at the Malugwe Pan. If our planning goes well we will be there in May. I will give a report back when we have returned (end July). ...
  33. Replies
    12
    Views
    2,050

    Re: Zimbabwe - October 2020 - proposed itinerary

    Hi John, Malugwe Platform is roughly halfway between Mabalauta and Chilojo. It is basicly a halfway stop at a beautifull setting. It is close to the Guluweni river.

    Enjoy your trip.
  34. Replies
    3
    Views
    1,546

    Gonarezhou campsites

    We are planning to visit Gonarezhou NP in May 2020. We are two vehicles one a Sprinter camper and the other a Toyota Hilux towing a Bush Lapa Boskriek. We were looking at booking at Mabalauta but...
  35. Replies
    22
    Views
    4,001

    Re: Gonarezhou: Trip report Jul/Aug 2019

    Thanks for your trip report Mousie. Most usefull for us to plan our trip which starts on 07 May 2020 in the South. We are two vehicles one a Sprinter camper and the other a Toyota Hilux towing a Bush...
Results 1 to 35 of 586
Page 1 of 17 1 2 3 4