Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: buffalouw; Keyword(s):

Page 1 of 4 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    0
    Views
    252

    3.2 Triton Clutch Kit

    Hi All,
    I have a brand new clutch kit for a 3.2 Triton. I was told it is the same as the 3.2 Pajero so I bought a incorrect clutch kit. Please contact me on 082 5744 651 if interested.
  2. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Die probleem is nie die pype of die flange nie ek kan dit maak of invoer die probleem is waar konekteer die twee dun pype op. Is dit olie drain soos wat Nissan beskrywing is of is dit water pype. Ek...
  3. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Hi François
    Ek het nie n idee nie die part nommer se oil drain pipe. Dis hoekom ek maar her vra miskien weet iemand op die forum.
  4. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    So lyk die Gt 1752s se "oil drain"503093
  5. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Naand Almal
    Ek hoop iemand kan my help. Op die foto onder is n "Turbo drain pipe" vir n RD28T engine. Die turbo is n GT 1752s met n driehoek flange. Die oorspronklike turbo volgens Goole is VB300...
  6. Replies
    0
    Views
    803

    Nissan Navara

    Goeie naand
    Kan iemand my asseblief help ek is opsoek na n crank shaft pulley op n 2.5Diesel Navara vir n vriend van my.
    Baie dankie
  7. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Ek sien julle praat baie van die regte en groot genoeg turbo. Ek lees op n Ausie forum hulle beveel die standard GT1752 s turbo aan met n groter intercooler en n 3" exhaust is dit aanvaarbaar?. Is n...
  8. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Dankie Reenen Het die top mount n scoop op die bonnet nodig. Maak pyp lengte n verskil aan n turbo se week verrigting. Is n intercooler wat alby die in en hit aan dieselfde kant sit efektief.
    Jammer...
  9. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Goeie naand,
    Ja ek sal julle op hoogte you Jelo.
    Hoekom was die RD28 se intercooler go op die engine gemonteer en nie good die radiator soos normaal nie. Daai fan suit mos nou all die warm lug...
  10. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Dankie vir almal se raad en saan gesels. Ek het reggekom by Dawid Volskenk met die manifold en nog parte. Manne julle kan hom maar kontak wat n gawe mens. Ek het die vent venster rubbers by Nissan...
  11. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Ja ek sal maar mooi kyk. Ek gaan maar nog round bel en kyk of ek nie een lokaal kry nie. My g.t jeuk nou baie om die turbo ding te doen.
    Is n safari en n 1400 Nissan se klein driehoek vensters...
  12. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Ek het nou gekyk na invoer Jo maar die shipping is baie rof maar as dit die enigste uitweg is sal ek maar net oë toe knyp en betaal.
  13. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Ja Jelo dit sal my laaste opsie wees miskien is ek gelukkig en vind dalk iewers een. Ek het gelukkig nog n bietjie tyd tot na die jag seisoen dan sal ek my ou trok strip en alles oor doen. Hy het...
  14. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Dankie vir al die hulp. Ek sukkel om n manifold te kry. Engine Den het ook nie. As iemand van been weet laat weet my asseblief.
  15. Replies
    69
    Views
    4,828

    Re: Nissan Safari

    Weet iemand dalk waar ek die parte kan koop.
  16. Replies
    69
    Views
    4,828

    Nissan Safari

    Hi Almal,
    Ek het n Nissan Safari met n RD28 engine met n 4 spoed ratkas in. Ek wil die out man nou oordoen en n sterker engine insit wat sal julle manne voorstel. Ek ken nie die Nissan engines nie...
  17. Thread: Fort Fordyce

    by buffalouw
    Replies
    2
    Views
    521

    Re: Fort Fordyce

    Thanks for the info Roberto, I have tried all the numbers with no luck. We got a place in Hogsback.
  18. Thread: Fort Fordyce

    by buffalouw
    Replies
    2
    Views
    521

    Fort Fordyce

    We would like to spend a couple of days in the Fort Fordyce area, can any body please help me with contact numbers of save camping places in that area.
    Any help please.
  19. Replies
    5
    Views
    1,180

    Roof top tent montering

    Goeie naand almal
    Gee bietjie raad asseblief, ek wil n tentco roof top tent op my Defender 90 monteer maak dit saak in watter rigting die tent oop maak. Ek het gedink om hom oor die bonnet oop te...
  20. Replies
    3
    Views
    620

    Re: Ben 10 echo chalange

    Dankie vir die info. Dit lyk nie of daar baie kampeer plekke in daai omgewing is nie. Ek het gaan kyk by mountain passes did baie mooi in die berge. Ek die daar is nog heelwat kleiner en ander passe...
  21. Replies
    3
    Views
    620

    Ben 10 echo chalange

    Goeie naand
    Het daar al iemand die Ben10 gedoen?. Waar is die beste kampeer plekke?. In watter volg orde is die beste om die passe te ry?. Wat is die moets en moenies?. Hoe lyk die weer in daardie...
  22. Replies
    9
    Views
    4,733

    Best oil for Td5

    Hi All
    What is the best oil to use in a Td5 engine for South Africa conditions.
  23. Thread: Td5 Smoking

    by buffalouw
    Replies
    3
    Views
    949

    Re: Td5 Smoking

    Thanks Louw78 should I take the turbo of and send to be checked or will I see if it is faulty.
  24. Thread: Td5 Smoking

    by buffalouw
    Replies
    3
    Views
    949

    Td5 Smoking

    Hi All, My Defender90 Td5 smokes a lot when engine is cold or if the engine is left ideling and the eccelerating. The smoke is a light grey colour. It will smoke until the turbo starts to boost then...
  25. Replies
    8
    Views
    1,401

    Re: Tsitsikama Eco Trail

    Ek het oral gebel en tot my teleurstelling uitgevind die Tsitsikama Eco Trail is gesluit.
  26. Replies
    8
    Views
    1,401

    Re: Tsitsikama Eco Trail

    Thanks vir die info Gerrard ek volg nou alle leidrade op wil baie graag daai deel ry dis nog al deel wat ek nog nie seker is oor nie verder is my trip gereel en ja sal defenetief laat weet.
    Hi...
  27. Replies
    8
    Views
    1,401

    Baie dankie vir die inligting ek wardeer dit...

    Baie dankie vir die inligting ek wardeer dit opreg. Ja ek hoor die rus en vrede pad is rof maar hoe rowwer hoe beter. Is daar lekker kamp plek plek naby Kareedow of in Louterwater se rigting miskien...
  28. Replies
    8
    Views
    1,401

    Tsitsikama Eco Trail

    Hi All
    Can anybody tell me if the road between Louterwater and Keerbooms is still open. I want to travel from Doornkloof in the Baviaans via Rus en Vrede to Kareedow and then down to Plett on as...
  29. Replies
    1
    Views
    1,454

    Meiringskloof

    Hi Almal
    Ek en swambo het die afgelope naweek so bietjie weggloop van die normale en sommer net gaan rond rits. Ons het by Meirings kloof in geboek in een van die chalets. Ek was so 25 jaar laas...
  30. Replies
    14
    Views
    2,692

    Geolanders are excellent I have them on my Pajero...

    Geolanders are excellent I have them on my Pajero no road noise performs well on gravel and on sand.
  31. Thread: Black smoke

    by buffalouw
    Replies
    19
    Views
    1,596

    Thanks I learn alot on this forum. One more...

    Thanks I learn alot on this forum. One more question, who can do the settings or mapping for me. We dont have any Landy fundies in Welkom. Can it be done by the ADC agents.
    Thanks again for all the...
  32. Thread: Black smoke

    by buffalouw
    Replies
    19
    Views
    1,596

    Black smoke

    Thanks for the response but please explain what is a MAF,ECU and map I have got no idea. The air filer is brand new.
  33. Thread: Black smoke

    by buffalouw
    Replies
    19
    Views
    1,596

    Black smoke

    Thanks for all the response. It is aTD5. Yes it smokes until the turbo starts to boost, once over 2000rpm there is no smoke. What needs to be done to correct the smoking habbit (as we know smoking is...
  34. Thread: Black smoke

    by buffalouw
    Replies
    19
    Views
    1,596

    Black smoke

    Hi All
    At last I found Defender 90. It is in a very good condition there is only one thing that worries me, if I pull away it makes cloud of black smoke until about 2000rpm then it does not smoke...
  35. Thread: TD90 Wanted

    by buffalouw
    Replies
    0
    Views
    436

    TD90 Wanted

    Hi All. I am lookingf for a well looked after TD90 1998 -2001. TDi or TD5. Cash deal. Please help
Results 1 to 35 of 135
Page 1 of 4 1 2 3 4