Search:

Type: Posts; User: Wildkyker; Keyword(s):

Page 1 of 21 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ja nee ek dink ook dis overkill (of vir waneer jy op die bed wil spring :) dalk laat dit die wa meer ruim voel.

    Genkem of Pliobond sal werk, maar daar is sterker gom beskikbaar soos sikaflex of...
  2. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Pieter

    Jy gee my nou n goeie idee om die mat met valcro vas te sit, want die huidige mat skuif rond. Die mat waarmee hy uitkom is nie te sleg nie, maar jy is reg n dikker mat sal beter wees.
    ...
  3. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dagse mense.

    Waar is die Commander eienaars?
    Enige dinge om te vertel.

    Pieter kon jy toe daai gesqeeck uitsort?
  4. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Spook

    Ja/nee ek stem saam, mens klim in die kooi sonder dand onder die voete. Ja hy word vuil en selfs nat as die kinders vanaf die stort inklim,maar dit word droog en gestofsuig. Ekt selfs...
  5. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Pieter

    Ek verstaan nou wat jy bedoel met die trap. Ja die ouer wa soos myne met die korter deur kan mens snags die trappie uithou en net die deur toemaak sou jy wou, of als oop los mrt net die...
  6. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Nee jy sal eers mooi moet verduidelik. Wat is n 12v Tule?
    Waarom wil jy die huidige trappies vervang met iets wat buite sit?
    Wat is fout met die vloer?

    Hoe werk daai aircon vir jou?
  7. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Daarshy Deep6

    Paar handige modifikasies daai. Ek het toevallig dieselfde 220V plug op presies dieselfde plek aangebring vir die yskas. Wonder steeds waarom dit nie uit die fabriek so kom nie....
  8. Replies
    9
    Views
    387

    Defender Re: Puma centre diff lock

    Hi Max

    You are not suppose to lock the diff while driving that fast. You must do it at standstill or as slow as 8km/h I think the instruction says. Remember it is a mechanical system on the LT230....
  9. Replies
    9
    Views
    951

    Re: 50ppm Diesel in Angola?

    Ek moet erken met die dat ek nou hierdie lees, dat ek na my trip van Desember 2019 ook gesukkel het met diesel sisteem wat vuil was. Ek moes op die ou end die diesel pomp uithaal en daar was fyn...
  10. Replies
    6
    Views
    546

    Re: Nossob na Mabuasehube met n Ratel 6?

    Hi Piet

    Gaan en geniet dit. Daardie Bosobogolo roete se moeilikheids graad is over rated. Jy sal dit gemaklik kan doen
    Die pad vanaf Mabua na Tsabong is egter baie dik sand, maar selfs daar sal...
  11. Replies
    108
    Views
    26,068

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Hi Leon

    Dankie dat jy gelees het. Hoewel al n jaar gelede bly dit steeds in my gedagtes. Wat n avontuur. Sal dit maklik weer aanpak.
  12. Discovery 2: Re: Loud clunking noise and car bounce after pullaway

    Can it be that you have gear wind up? Surely you are not driving with the centre diff locked. Do you have aftermarket diff lockers?

    CV joint?
  13. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Interessante video.
    Ek wonder egter of dit uitsluitlik die rede is vir die squeek.
    Ek is seker daar is tog maar flex in die panele wat bydra.
    Ek dink n ghries niplle aan daardie...
  14. Replies
    6
    Views
    394

    Re: Question to Conqueror Owners

    Hi Spook

    Ja dan sal n 270 awning werk. Hul noem dit ook batwing. Die nuwe modelle kom met hulle uit, maar daar is ander brands ook op die mark.

    Kyk bietjie na Safari 4x4. In elke episode...
  15. Replies
    6
    Views
    394

    Re: Question to Conqueror Owners

    Hi Spook

    Ek dink nie n 360 is moontlik op n Commander nie?
    Dalk 2x 270? Een wat omvou agter en die ander een aan die ander kant wat omvou aan die voorkant van die wa.

    Is jy nou moeg vir die...
  16. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Ja dit sal beslis werk met gas. Solank as wat dit nie lek nie dit reg. Ek dink nie dat plastiek geskik is vir gas nie maar wel metaal.

    Hoop jy kom reg.
  17. Discovery 2: Re: Loud clunking noise and car bounce after pullaway

    Hi AfricueDS

    If you can drive after pullaway without trouble I dont think the problem is inside the diff or shafts.

    Maybe have a look at the A frame ball joint. It might give a clunk and a...
  18. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen....
  19. Replies
    4
    Views
    832

    Re: Mabuasehube booking for sale

    O snap!

    One of those double bookings.

    The dreaded late arraival to find someone on your site.
    I hope this is not the case.
  20. Replies
    54
    Views
    5,918

    Re: Nuwe Defender

    Andrew

    Jy moet maar n bier kom drink dat ons kan gesels.
    :rolleyes:
  21. Replies
    54
    Views
    5,918

    Re: Nuwe Defender

    Dagse mense.

    Is hierdie nie maar op die ou end mooier nie.
    n regte Defender sonder hoe-haak skoene.

    614086

    En nee Johan hy is nie vinnig uit die blokke nie, presies soos wat n 4x4 bedoel...
  22. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Ja nee ek verstaan nie waarom mens die gas bottel elke keer moet uithaal en koppel nie. Die goed kan mos permanent gekoppe bly mens maak net die bottel se kraan toe, selfde met die...
  23. Replies
    4
    Views
    832

    Re: Mabuasehube booking for sale

    Hi Poit

    Is this for one person? Vehicle and conservation fees exluded?
  24. Replies
    5
    Views
    611

    Re: Artikulasie eet parte

    Hi Henkus.

    Ja jong mens bly maar werk aan n Defender of Disco, dis die dat ons hul so lief het.

    Terwyl jy die rubbers vervang, vervang dit maar met n poly bush. Myne is oral met poly vervang en...
  25. Replies
    57
    Views
    4,216

    Re: License to Tow

    My raad is ook maar om die EC te doen en klaar te kry.

    Ek het in 2000 my eerste liksens gekry (B).
    7 jaar later weer learners geskryf vir motorfiets.

    Toe begin ek kamp en probeer die EB. Dus...
  26. Replies
    5
    Views
    260

    Defender Re: 110 Water Tank Breather

    Hi Sheldon

    I have the same wheel arch water tank as you. Just dont tighten the cap all the way. Loosen it a bit and it will give enough breather so the water will flow. No need to open and close....
  27. Replies
    559
    Views
    148,851

    Sticky: Re: LR parts offered / required

    Puma Clutch switch available

    613201
  28. Replies
    15
    Views
    3,345

    Defender Re: 2006 Defender td5 console

    MUD UK does make one for the later Td5

    https://www.mudstuff.co.uk/products/mud-td5-double-din-console

    613026
  29. Replies
    143
    Views
    24,861

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ek het toe die Aircon modifikasie aangepak.

    Ek het besluit om nie die spaarwiel onder te mount nie. Pieter, ek is steeds nie oortuig dat hy nie gaan skuur nie, dit verklein net die exit angle te...
  30. Replies
    559
    Views
    148,851

    Sticky: Re: LR parts offered / required

    I have got a clutch switch for a Defender 2007 and up. (Puma)
    MSK500020

    Brand new LR part in the box. I installed it to find out its the wrong part for a Td5.

    I want to swap it for something...
  31. Replies
    15
    Views
    419

    Re: Td5 clutch suffering depression.

    Just to give some feedback of the situation.
    I took the old sensor and gave it a clean and a light tap.
    Installed it and low and behold.

    612516

    It seems to be inside the switch. I will have...
  32. Replies
    15
    Views
    419

    Re: Td5 clutch suffering depression.

    Thanx guys

    Part of the problem determined. I will switch out with the correct part and report back.
  33. Replies
    15
    Views
    419

    Re: Td5 clutch suffering depression.

    JFH and Clive.

    I am only seeing this now.
    The new switch is MSK50020

    611674

    The old one MSK 100050

    611675
  34. Replies
    15
    Views
    419

    Re: Td5 clutch suffering depression.

    I found this which states what you proofed:

    Input / Output When the clutch pedal is in the rest position, the clutch switch is closed. This allows a feed to flow from the switch (C0667-1) to the...
  35. Replies
    15
    Views
    419

    Re: Td5 clutch suffering depression.

    Clive

    Thanx for the reply. Is see what you are explaining. Mine is exactly the opposite. And that is not right.

    I just put a multimeter on pin #35 which is the BL/WH wire and at the switch...
Results 1 to 35 of 701
Page 1 of 21 1 2 3 4