Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: 1965Landy; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    201
    Views
    24,315

    Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Myne het geen tekort van krag nie.
  2. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Voor is natuurlik coil overs as standaard. My reaksie was ook coils moes ook deel gewees het van die opgradering maar blykbaar was dit nie so vir agter nie. Maak nie vir my sin nie maar dis wat gesÍ...
  3. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    ons almal weet teen die tyd dat Nissan se eerste modelle (Aus) te sagte agter coils gehad het en dat hul dit verander het om gewig beter te kan dra. weet iemand egter hoe om die verskil in die coil...
  4. Replies
    59
    Views
    8,644

    Re: Tent Trailer ideas?

    That's not bad, thanks.
  5. Replies
    59
    Views
    8,644

    Re: Tent Trailer ideas?

    All great new inventions has issues in the beginning, but I think you can be proud of your build and idea. If I may what did it cost you to date ex the testing holiday?

    I would like to seal your...
  6. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    So n snorkel gaan net met die helfde van die probleem help?
  7. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Wat veroorsaak die vloei probleem op jou bakkie?
  8. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Dankie vir jou terugvoer. Glo jys nou meer verlig dat jy ontslae is van die kopseer.

    Hoop die Hilux bring jou genot.
  9. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Gaaf. Ek gaan nie weg daardie tyd nie so ons kan ontmoet. PM my nader aan die tyd.
  10. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Noem asb. die items wat gebruik is vir die lift.

    Is die alu spacers waarna jy verwys vir die "caster correction"?
  11. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Bietjie verder terug sal jy lees dat dit "Nissan approved" is. Die suspensie gedeelte natuurlik.
  12. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Magtig maar dis nou nuus vir n slag. Wou nogal jou post soek en vra wat jy gedoen het sover. Wanneer jy sleep gee asb. terugvoer.

    Kon jy toe 'n beter prys beding?
  13. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Met my bakkie leeg (Beekman kappie op) is die afstand tussen die bumpstop en die chassis sowat 50mm.
  14. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Might be that the bumpstops was directly on the chassis the whole time due to the weight. If so you would not have felt the 'stamp' as the would've been zero movement in the suspension.

    Please...
  15. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Enige nuus van enige iemand?

    Ek het intussen twee keer gesleep en die tweede keer het nie so baie gestamp nie. Die enigste rede daarvoor was dat die bumpstops so naby die chassis was dat die impak...
  16. Replies
    4
    Views
    609

    Re: Bosluiskloof Pass - WC

    You'll manage no problem
  17. Replies
    4,671
    Views
    993,914

    Re: So who is going camping this weekend?

    Ons werk nog die laaste paar dae voor ons op verlof gaan vir 3weke waarvan ons 2weke gaan kamp. Vertrek Sondag vir die eerste week by Silwerstrand Robertson. Sal maar sien waarheen ons daarna gaan om...
  18. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    More, hierdie was 4x4 Megaworld in George. Dit sluit wheel alignment en installasie in.
  19. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Ekt gou my plaaslike Nissan gebel en die werkswinkel bestuurder soek n paar fotos wanneer my bakkie gelaai en die karavaan gehak is. Ons vertrek Sondag so dis n goeie tyd vir dit.

    Hy bevestig toe...
  20. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    So hulle werk nog die heeltyd hieraan en nie om plan te maak met die herbou van die bakkie nie?
  21. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Ek sou dit ook doen soos jy indien ek moes. Laat weet hoe die trip gaan as ook hoe die versterking van die chassis en verandering van coils uitspeel.
  22. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Ek wonder of Nissan SA enigsins bekommerd sal wees as die chassis knak in die geselskap van die Voetspore span?
  23. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Hak net jou karavaan aan die leen bakkie en gaan hou vakansie in M. Laat weet net vooraf vir Nissan. Sal baie graag hul reaksie wil sien.

    Nissan sit ons ander met heel voertuie, en vir jou, in n...
  24. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Jys by die verkeerde Navara, Dave.
  25. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Hou ons op hoogte. Ek wil ook probeer om die week by my plaaslike Nissan werkswinkel bestuurder uittekom.
  26. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Hulle het duidelik nie die nodige ondersteuning van Nissan gekry nie.
  27. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    https://www.superiorengineering.co/nissan-np300-navara-dual-cab-grey-114348/

    "Nissan Navaras are known to have a weakness in the chassis that can cause them to bend and in the worst cases crack...
  28. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Kyk wat het die Auzies gedoen...
  29. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Hulle sal seker begin praat soda die classis daar is. Dalk draai hul nog om en sÍ vat die leen bakkie.
  30. Re: 22 September 2019 - The Rock 4X4 Gouritzmont - 40 km outside Mosselbay

    Ek sal nog eendag daar uitkom.
  31. Re: 22 September 2019 - The Rock 4X4 Gouritzmont - 40 km outside Mosselbay

    En hoe was dit?
  32. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Ek so gee as ek gehad het.
  33. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Enige nuus verder, Jacques?
  34. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    Ek het nie gesÍ dit word tans in SA gebou nie.
  35. Replies
    178
    Views
    22,063

    Re: Nissan Navara

    This will mean a change in the chassis as well
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4