Sad man kyk hoe mooi is die wereld daar
Type: Posts; User: Boslover; Keyword(s):
Sad man kyk hoe mooi is die wereld daar
Het jou vroer gebel vanoggend sal nou nou weer groete
Batman enjoy ek wil n week daar gaan staan ken nie Tsendze nie wat se staanplekke is lekke en nie te besig
Coenoes dis mos lewe weg van die gejaag was ook nog nie by Tankwa nie maar gaan beslis nog soentoe daai stilte lekke
Landy jy doen dit nou en jy weet alles is reg maar mokket die handelaars word mos betaal en dan jaag hulle aan sterkte
Wow wat n topic ek gaan vir my en die vrou n 5kv system laat insit my keyser en stoof gaan ek verander na gas as verhitting medium ek vertrou die 5kv sal die ding doen vir ons ek begin spaar die son...
Nice setup wat jy het hoeveel KV tot jou beskiking
Eezy Awn Blade ek dink dis n puik RTT
Elize sterkte daar dis nie nice
Elize ek glo julle het moe- lekke getoer en gekamp julle bosvakansietrok lyk awesome
Wow dankie julle waardeur baie sien hier leer ons vanmekaar
Hdie gaan seker dom vraag wees maar ek vra maar ek het n 300 watt solar paneel ek wil n raam maak of stut waar ek raam kan maak staan as ek off grit gaan wat is die beste grade wat die solar moet...
Trevor ek hoop jy lees hier dis goeie nuus sal waardeur om die agent te gaan sien in Pretoria oos gee groot seblief sy details vir my thanks
Vernon nee ek het toe nie na ek met Jacques gesels het hy fotos vir my gestuur het het ek anders besluit ek gaan die twee slaaper Inkwe vat sy bet as jy inklim regs presies soos die Bush lapa kewer...
Awesome thanks
Al wat ek kan se is wow
Sterkte Willie met bearings verseker bearing man
Well done bushpower lekke om die te lees
Het kaar met Jacques gepraat besig om geld te spaar ek gaan die Inkwe twee bed wees wow wat n produk prys baie goed en het 12 220 v en gas ek hoop Jacques se produk gaan meer aftrek kry hy verdien...
Ek gesels tans met Tom 13 op n ander draad en ek gaan maar mag en sien hoe lyk die nie Ranger , Isuzu wat volgende jaar uitkom
Tom dan wag ek vir 2022 sal dan Ford Ranger op weeg teen DMax die Mazda is soos die Navara volgens my goeie bakkies maar verkoop syfers baie lag altyd gewonder hoekom
Het enige forum lede ondervinding van die solar charge controller Landstar LS2024EU hoe vind julle hom dankie byvoorbaat
Tom ek het voorheen Isuzu KB gery puik voertuig ek ons handelaar gevra wanneer kom die nuwe DMax uit wanneer is hy beskikbaar geen duidelike indekasie gekry nie net een jammerte die Nissan inruil...
Dankie vir almal se inset ja nie maklike besluit nie ek beweeg weg van Nissan af awesome bakkie my Navara maar daar is maar net meer handelaars / spares beskikbaar landwyd
Ek het Francois beide puik voertuie maar ja besluit sal ek maak
Hier is ouens in Secunda wat amarok ry maar nie ekke nie niks teen VW nie maar my keuse le maar by Ford / Toyota dalk Isuzu ook ek wil 4x4 wil nie sukkel nie ja ek gaan nuut koop en my ou Nissan...
WOW wat n awesome draad baie inligting wat my baie help
Ek was laas week daar gewees in Phallas my laerskool deurgegaan in groenskool en Hoorskool Frans du Toit wou laasweek daar ingaan moes reelings maak met mense in Merensky om vir my te kom haal maar...
Ek oorweeg hom ook ek kry nie n antwoord wat duidelik se wanneer die nuwe DMax Suid Afrika beskore sal wees nie
Ek gaan sover moontlik met RTT op bakkie he vir kamp wil min moontlik iets sleep maar sal by plekke soos Kyleu boskamp , Almega , De voetpadkloof . Eiland Natalia gaan kamp met my caravan wat ek ook...
Enige nuus wanneer hy SA toe kom en moet vining besluit tussen Ranger , Hilux 4x4 sal ook wil sien na hoe die DMax gaan lyk en sy speks
Ek wil Piet hulle ook gaan sien soos ek voorheen gese het maar werk werk werk deel ab n paar fotos van julle Compass waens hoe hulle binne lyk groot seblief byvoorbaat dankie
My engels maar sleg so ek gaan maar in Afrikaans skryf , Ek gaan oor twee jaar op pension en moet nou kyk en vining besluit oor n geskite 4x4 huidig ry ek n Nissan Navara 2018 model maar nie vier...
Geniet daai 3,2 awesome awesome voertuig
Gaan groot Willie hou ons asb op hoogte