Search:

Type: Posts; User: Woestyn Willem; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    11
    Views
    391

    Re: Set-Tru chuck my way.

    Peter jou yster!
  2. Re: MediaRelease: The Next-Generation Ford Ranger - 2022

    I just had to go and click on the link.

    Oi. Vey.

    ;D
  3. Re: MediaRelease: The Next-Generation Ford Ranger - 2022

    Is that you Sir Kemp?:)
  4. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Ek kan met gesag skryf as ek regtig wil.

    Meeste van die kere wil ek egter nie.:)
  5. Re: Have you been fined for a light bar on your vehicle in Namibia?

    Oom Peter, alweer hier met 'n besonderse opinie.::)
  6. Re: Have you been fined for a light bar on your vehicle in Namibia?

    Good choice Chino.

    Trust me, things can go south quite quickly for a foreigner in Nam if you come across the wrong constable who somewhere somehow read something about lightbars.

    They almost...
  7. Re: Have you been fined for a light bar on your vehicle in Namibia?

    No. Leave it on.

    Pappa soek fooie;D
  8. Replies
    92
    Views
    4,793

    Re: Which double cab?

    Willie, hier's 'n lekker amarok vir 'n goeie prys.

    https://www.namcars.net/Volkswagen-BEETLE-2.0-MANUAL-1400712181
  9. Re: MediaRelease: The Next-Generation Ford Ranger - 2022

    Dis my vermoede ook.

    Wat jammer is. Ek sal graag daai 2.3 wil besit.
  10. Re: MediaRelease: The Next-Generation Ford Ranger - 2022

    Dis my probleem - markverwant.

    Volgens News24 en IOL (spoeg), is daar nog geen sekerheid of die SA mark die 2.3 gaan kry nie.
  11. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    Well happy birthday jou rowwe bliksem;D

    https://asset.holidaycardsapp.com/assets/card/b_day_fhi09-ddde653b694dfe42422f9e27f499b1d8d1a09b82f177a55cd5993a9cafe51cce.png
  12. Re: MediaRelease: The Next-Generation Ford Ranger - 2022

    The way I understand it, there is still no confirmation that the 2.3 petrol will be used in SA's market.

    #GFYSFORDSA*

    *This acronym can be used two-fold. You decide which one is appropriate...
  13. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    I need a banana.

    Is it your birthday Ian?
  14. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Ek het die baas mooi gevra.
  15. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Daai Mandreas... Ons beweeg nie in dieselfde kringe nie.;D

    Hy bou weer die naweek, dan sal daar glo fotos gepost word.
  16. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Ek maak hom nie manlik nie (onmoontlik), maar ek gee hom net street cred';D
  17. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Los hom. Ek geniet die oom storie;D
  18. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Kerels stop die grappies meteens.

    Dit hoort nie op die technical thread nie.

    Netnou glo iemand regtig ek bou 'n trouk
  19. Replies
    92
    Views
    4,793

    Re: Which double cab?

    Dan is die trio gesort.

    Woestyn Willem, Kort Willem en Poer Willem

    ;D
  20. Replies
    92
    Views
    4,793

    Re: Which double cab?

    I have my moments.

    Occasionally.
  21. Replies
    92
    Views
    4,793

    Re: Which double cab?

    Case in point:

    https://www.autotrader.co.za/cars-for-sale/gauteng/roodepoort/c-5/isuzu/mu-x
  22. Replies
    92
    Views
    4,793

    Re: Which double cab?

    Willie ek weet nie wat jou budget is nie, maar as jy 2de hands kyk, kyk maar na die MUX - daar is baie met lae kilos vir redelike goeie pryse op te tel.

    Die enjin is soos die HB se enjin...
  23. Replies
    92
    Views
    4,793

    Re: Which double cab?

    Jy weet al klaar.

    Suv en 'n waentjie is jou lot.
  24. Re: MediaRelease: The Next-Generation Ford Ranger - 2022

    A bit too 'Merican for my taste.
  25. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Dankie Sam.
  26. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Ian;D
  27. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Wiel jy het nie dalk 'n foto van die macgafter nie?
  28. Replies
    24
    Views
    1,354

    Re: FJ Cruiser Rock Sliders

    ^ Dit lees soos een van jou polls:p;D
  29. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Laat weet maar, ek sal tyd opsy sit vir julle.:)
  30. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Wanneer kom vang jy saam met my?:)
  31. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Stokperdjie.

    Ek los die verduideliking vir as ons braai;D
  32. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Penkatrol. Hoekom?
  33. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Ek gebruik ook net opvou stokke, maar is te lui op elke keer katrol af te haal en op te vou;D
  34. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Die enigste plek wat waar ek dit sal kan doen is in Windhoek. Dit sal vereis dat ek die raam en bakwerk moet bou, op 'n groter wa laai en Windhoek toe moet ry.

    Dan raak die bou bietjie duur (maar...
  35. Replies
    57
    Views
    3,234

    Re: Mandreas bou weer iets.

    Ja en nee.

    Omdat dit aan die voorkant en agterkant vasbout asook aan die kant, sal dit in my opinie keer dat die bak onnodig flex as dit gewig in het. As ek nou die visstok rak opbout daarop, dan...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4