Ons was by Swartpan in 2009. Daar was geen geriewe nie, so jy moet als vat. Dink daar was 'n kraan en water. Maar geen A-raam of storte ens. Dit mag intussen verander het. Jy mag ook nie soontoe gaan...