Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Droopy DB; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.61 seconds.

  1. Replies
    14
    Views
    1,569

    Re: Prado 120 4l Petrol Replacement Engine

    If the vehicle is in Cape Town why don't you contact Francois at 4xLux in Brackenfell
    So far I only had a good experience from his workshop.
  2. Replies
    35
    Views
    1,618

    Re: Rustic barn type venue in Cape Town area

    will sent you a pm
  3. Replies
    12
    Views
    2,582

    Re: Value your Vehicle

    I bought mine in August. I payed R140 000. 2006 V6 Auto with 229000 km with the following:

    Canopy
    Removable towbar
    Ratel Bush-bar and protection plate
    Winch
    Howling moon seat cover and dash...
  4. Re: 2005 Toyota Hilux 4x4 Auto goeie koop of nie

    Brandun
    Het jy toe n besluit gemaak?

    Ek het myne so 3 maande terug gekoop. 2006 Model 230 000km. Nog nie een keer spyt gewees nie.
  5. X2

    X2
  6. Replies
    175
    Views
    17,326

    Ek is in. Bring dalk n Vaalie saam. (As hy nie te...

    Ek is in. Bring dalk n Vaalie saam. (As hy nie te bang is nie)
  7. Replies
    3
    Views
    561

    Probeer gerus vir Rommelman. Ek het hom so paar...

    Probeer gerus vir Rommelman. Ek het hom so paar jaar terug gebruik en was tevrede met sy werk. Was al net na 6 die oggend daar om te begin.
    083 458 34 16
  8. Try Hawekwa Youth Centre just outside Wellington.

    Try Hawekwa Youth Centre just outside Wellington.
  9. Thread: 4.0 Exhaust

    by Droopy DB
    Replies
    5
    Views
    1,640

    Powerflow in Bellville. Ask for Ronnie. Prices...

    Powerflow in Bellville. Ask for Ronnie. Prices are good and service excellent. Did my Pajero with them and never regretted it.
  10. Replies
    17
    Views
    1,609

    Ek bly elke keer in Cul de Sac. Kamers is groot...

    Ek bly elke keer in Cul de Sac. Kamers is groot met lugversorging en eienaars is baie vriendelik. http://www.culdesac.co.za
  11. Fixed: 3x Burger and Chips

    Fixed: 3x Burger and Chips
  12. Me, SWAMBO and mini SWAMBO. 3x Burger and chip....

    Me, SWAMBO and mini SWAMBO. 3x Burger and chip. Thx Renier
  13. Replies
    24
    Views
    4,452

    http://www.dieburger.com/nuus/2014-05-04-peregrine...

    http://www.dieburger.com/nuus/2014-05-04-peregrine-padstal-naby-grabouw-in-ligte-laaie

    "
    KAAPSTAD. Ė Die gewilde Peregrine-padstal langs die N2 buite Grabouw het Saterdagaand vroeg aan die...
  14. Lekker gewees om n paar nuwe mense te ontmoet....

    Lekker gewees om n paar nuwe mense te ontmoet. Het die kuier baie geniet. (Dink nog steeds ons moes ons "approaching angle" op die swart BMW getoets het);D
  15. Gaan beslis probeer draai maak.

    Gaan beslis probeer draai maak.
  16. Replies
    9
    Views
    1,361

    I replaced my shocks 2 months ago at Koenic Tyre...

    I replaced my shocks 2 months ago at Koenic Tyre warehouse. Give them a call. 84 Voortrekker Rd, Parow 0219304481.
  17. Thread: Cute Jimny!

    by Droopy DB
    Replies
    156
    Views
    29,644

    Found this sticker on a Jinmy in Cape Town. Hope...

    Found this sticker on a Jinmy in Cape Town. Hope it helps to overcome the cuteness.
  18. Nog fotos van die Plaat 26 Des

    Dankie manne dit was lekker gewees. Ons moet weer so maak. Lekker gewees om julle te ontmoet.:)

    Bostokkelos, nie gedink jy het geweet wie "wave" nie.
  19. Hoe laat more by die plaat? As ek reg het het...

    Hoe laat more by die plaat? As ek reg het het Alex gese 09:00
  20. Is dit te laat om my naam op te sit vir die Plaat...

    Is dit te laat om my naam op te sit vir die Plaat op 26 ste?
  21. Replies
    6
    Views
    985

    Wagon wheel. Stayed their once for over-nite....

    Wagon wheel. Stayed their once for over-nite. Clean and secure. Camping and rooms avaliable.
    www.wagonwheel.co.za
  22. Replies
    19
    Views
    2,097

    Take the Acer For R500 extras you get: Intel...

    Take the Acer
    For R500 extras you get:
    Intel Core i3 vs duo Core
    Full Size Numeric Keyboard (Nice to have on Laptop)
    Microsoft Windows 7 Pro/ Win 8 Pro SL 64 (The Lenovo only have Basic)

    We...
  23. Replies
    85
    Views
    11,854

    Poll: Ek sien Tyger Fitment Express het BFGoodrich...

    Ek sien Tyger Fitment Express het BFGoodrich 31x10.5 15 vir R1995. Hulle is in Bellville as jy belang stel
  24. Replies
    1
    Views
    765

    Multipurpose SUV?

    Saw this yesterday in Brackenfell, Okovango road.:eek:
    Wonder if it is legal?;D
  25. Replies
    15
    Views
    2,314

    So na amper n jaar se gesoek en kopkrap het ek...

    So na amper n jaar se gesoek en kopkrap het ek nou die stap gemaak en vir my n Pajero gekoop ;D. Dalk bietjie aan die ou kant maar sy is nog in n goeie toestand. (op die oog af in elk geval).
    Dis n...
  26. Replies
    305
    Views
    55,783

    Was doing some work yesterday in Claremont area....

    Was doing some work yesterday in Claremont area. Guess what I saw? So i believe he refunded you on the purchase?
  27. Replies
    15
    Views
    2,314

    macjohnw Die voertuig het "150 000" km op en die...

    macjohnw
    Die voertuig het "150 000" km op en die prys is R55 000. Die timing belt is glo nou onlangs vervang. Soos vroŽer gesÍ die kondisie en km's stem nie ooreen nie.
    Ek het wel vandag gesien as...
  28. Replies
    15
    Views
    2,314

    "Spaar geld en koop Teunsb se LWB, jy kan daai...

    "Spaar geld en koop Teunsb se LWB, jy kan daai man se Pajero deur 'n ring trek.::)"

    Mmmm..... is syne dan in die mark?
  29. Replies
    15
    Views
    2,314

    Middag Almal Dankie vir die terugvoer wat ek...

    Middag Almal
    Dankie vir die terugvoer wat ek ontvang het. Dit is sulke dinge wat die "site" lekker maak.
    Slegte nuus is ek het besluit om nie die Pajero te vat nie. Nadat ek met n meer krietiese...
  30. Replies
    15
    Views
    2,314

    Hulp met Pajero

    Hi Almal.
    Ek hoop iemand kan my bietjie raad gee.
    Die groot jeuk het my gepak en ek wil nou vir my n 4x4 aanskaf. ;DAangesien ek die voertuig ook maar net sommige naweke as n speelding gaan gebruik...
  31. Replies
    26
    Views
    6,229

    ([email protected])

  32. Replies
    6
    Views
    2,825

    Ford & Mazda Hi Rudy30. Ek ry tans die Mazda B2600i D/C...

    Hi Rudy30.
    Ek ry tans die Mazda B2600i D/C 2x4.My branstof verbruik op die ooppad is so 8.5-9 km/l (110-120km/h). Dorp seker so 7-7.5. Ja die 2.6 is dalk nie so sterk soos die V6 op 'n opdraande nie...
  33. Replies
    21
    Views
    3,966

    Gaan kyk gerus na die volgende plekke:...

    Gaan kyk gerus na die volgende plekke:
    Strandskloofpark - hulle is gelee net buite Gansbaai. Nog 'n relatiewe nuwe plek so dalk is daar nog plek. www.strandskloofpark.co.za
    Uylenvlei-retreat -...
  34. Replies
    2,289
    Views
    681,551

    Sticky: My cabbie

    Hi Almal.
    Ek is nuut tot die forum "so bare with me"
    Het my Cabbie so tydjie terug gekoop. Nog nie 'n 4x4 nie maar darem al 'n begin.
    Sy is 'n 2000 Drifter SLX 2600i.
    Geniet tans nog my gate uit...
Results 1 to 34 of 53
Page 1 of 2 1 2