I will start a post this week with a couple of photos - just nervous that people think that I am bragging!
Groete
Type: Posts; User: Heinlag; Keyword(s):
I will start a post this week with a couple of photos - just nervous that people think that I am bragging!
Groete
We have build a camper on a 2019 Iveco Daily 4x4 and the UNIMOG is the ultimate overland 4x4 truck!
I will not stop you!
Custom Campers in Meyerton build this Camper - She is Beautiful!
Baie Geluk & Enjoy!
Het n Disco Sport HSE vir my vrou gekoop en moet bieg - Love die kar!
Kan niks fout vind nie - loop soos n droom:D
Wow! Ek hou van die Wa! Lekker vir `n groot gesin
Slim Plan! Ek wil ook dit prober. Het iemand al een van die "wing" awnings op n Kavango gesit?
Groete
Ek hardloop nou 2 sonpanele (70W & 79W) en kry so 9.4A
Een panel is op die dak en ek plug die Flexopower agter in die Kavango.
Werk soos `n BOM;D
Hi Hanno
Die paneel is nie baie akkkuraat nie. (ek praat nou van die % of ure) Kyk maar na die battery se krag eerder.
As jy `n groter battery insit moet jy dit op die paneel se settings ...
Gesien dat Echo 4x4 in PTA hulle verkoop en installeer
Dankie Buddie - sal hom skakel
I am based in Alberton Jhb. I need a company or someone that can help me with custom work (outside cupboards with sliders, jerry can holders etc.) on my Kavango.
Any recommendations?
Thanks
Hein
Buddie geluk met jou keuse! My Kavango is al 5 jaar oud en ek sal hom nie ruil vir enige iets nie.
WOW! I want one!
Get yourself a small trolley jack.
Hi Bees
See you replaced the awing on the Kavango. What did you do?
Thanks
Hein
Zip open the front opening & then secure with the clips inside.
Wow! Looks good! Well done!
2009 Kavango - 100% Happy!
Enjoy! Still love my Kavango after 4 years!
Thanks BMC.
Dankie Roelof
Ek wil maar net `n paar pakkies saamry van hier wat in my vrieskas by die huis le.
Ek ry via Botswana Namibie toe. Ek sal my vleis in Gobabis koop in Nam.
Weet iemand of ek mag...
Ek ry die week Botswana toe. Mag ek vleis vervoer van RSA na Botswana of is die bek en klou DRAMA nog aan die gang? :-X
Dankie
Heinrich
Thanks GRX
That is my next plan - still want the rim.
Thanks
I need an extra spare wheel for my Prado. Went shopping this morning and it seem that I need to buy an original mag wheel from Toyota:eek:
This route is gonna cost me a small fortune!
What now,...
Sell the Caravan and buy the Echo Kavango/Namib that can fit into the garage.
Heinrich
[QUOTE=khakibos;784355]Hi all
I have read everything on this forum regarding the new Prado and have the following questions:
Has anyone figured out yet how to load T4A on the Nav...
Hi Willie & Witklipbank
Dankie!
Willie ons beplan om teen 25 Augustus terug te ry op die roete. Ons beplan om so 4 weke op die pad te wees in totaal.
Ek sal vandag al die sites besoek.
Ek...
I need help!
I am visiting Namibia, Etosha, Caprivi and then want to leave Namibia at Mohembo Border (Botswana) and then drive on the (A35 - Trans Kalahari Highway) via Kang to Jhb.
I have 3...
Baie Dankie - JTF, Namibgecko en Witklipbank
Ek sal my plan bietjie verander , ek sal oppad Etosha toe dan by vingerklip aangaan en dan eerder kampplek soek soos hierbo.
Baie Dankie almal -...
Hi Namibgecko
Dankie vir jou terugvoer! - Ek het gister `n email gestuur na Nunda River Lodge en wag op `n antwoord van hulle.
Ek het besluit om plekke te bespreek in Swakupmund, Brandberg,...
Dankie almal! Ek voel sommer baie beter vanoggend!
Waar in die Caprivi (naby Andara/ Divundu) is die beste kamplekke?
Ek sleep my Kavango saam.
Dankie!
Heinrich
Ek het my Etosha besprekings gekry;D (Aug 2011)
Ek beplan om via Swakopmund, Spitzkoppe, Brandberg, Vingerklip na Etosha toe te ry en daarna in die Caprivi via Botswana terug Jhb toe.
My vraag...
Kan ek die GPS formaat (koordinate) verander?
Ek sien geen opsie binne die boek nie!:mad:
Dankie
Hein
Baie dankie vir die inligting
Ek is besig met my beplanning maar sal maar by Polenstswa bly vir twee nagte.
Heinrich