Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Re: Kgalagadi pictures thread, NO cat pics allowed!

    Die piekniek plekke was wonderlik.....
  2. Re: Kgalagadi pictures thread, NO cat pics allowed!

    Ek tel behoorlik die dae....3 Mei vir 6 nagte. Desember/Januarie was te vinnig verby
  3. Replies
    3
    Views
    251

    Re: Botsalano - enige nommers?

    Baie dankie. Gister wou daardie nommer glad nie lui nie. Het na baie gesukkel haar sel no gekry.....maar ongelukkig nog geen reaksie nie, Ook nie epos nie. Sal maar aanhou.
  4. Replies
    3
    Views
    251

    Botsalano - enige nommers?

    Goeie dag.

    Ek sukkel al nou hoe lank om 'n bespreking by Botsalano te doen maar al my eposse kom terug en ook die tel no is nie een korrek nie.

    Het iemand dalk onlangs daar bespreek en nuwe...
  5. Replies
    25
    Views
    1,906

    Re: When do you call a kebab a sosatie?

    Dankie Kobus. Maak steeds gereeld sosaties. Bly lekker.
  6. Replies
    105
    Views
    16,405

    Poll: Re: The Kgalagadi is overrated

    Bly weg. Daai warm rooi sand met sy goggas soos skerpioene en spinnekoppe is moeilikheid soek. Tyd dat hul minder mense toelaat.

    En dan nie eens te praat van die paaie nie. Als rattle...
  7. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    My ou stoof met oond is ingebou. Nou bak ek lekker608900
  8. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die battery608898
  9. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons was verlede naweek in Dinokeng by Tambotie Vreugde en die ander motor home eienaars het maar lekker gekla oor die sinkplaatpad. Ons het baie lekker gery en weer besef die trok is gebou vir...
  10. Replies
    1,916
    Views
    835,614

    Re: Post a Photo of your Camping Setup

    Die afgelope naweek in Dinokeng608895
  11. Re: Alu-cab Canopy Camper for LC 79 Single Cab

    Look also at www.blinkgatproducts.com
  12. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Baie goed. Met die korrekte banddruk lool hy soos n droom.
  13. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Kyk die daktentbo op
  14. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Eish kry ek nou die skuld. Nee dit was om ons 3 kleinkinders ,Willem, Elmari en Marlize te akkomodeer op ons maand lange vakansie. Jul sal sien die sleepwa het n daktent op vir die 2 groottes en...
  15. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    N Mooi lugfoto geneem met die drone van die trok van bo. 606952
  16. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die deur is ingesny en stoof geplaas606951
  17. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die stofie is in en nou kan ek weer bak as ons vakansie hou.606950
  18. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jip direk van die son af. Die batterye kan dan hom nog so uur of 2 na sonsak laat loop. Terloops ons het besluit om Lithium te gaan. Baie ligter en ook betroubaar. Waar daar tans 10 batterye is...
  19. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hannes dinge het by ons baie rof gegaan. Ons het met die uitkoms vanaf die Weskus by Kamieskroon die slegte nuus gekry dat daar by ons huis ingebreek is en behoorlik 'n gemors gemaak. Sarel se...
  20. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dus kan ek meedeel dat die trokkie hom baie goed gedra het.

    Die aircon was eenvoudig 'n wenner. In daardie hitte het hy sy kant gebring.

    Die gasstofie gee egter probleme en het ons hom kom...
  21. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe ry ons Kgalagadi toe. 'n Lekker sopnat Kgalagadi. Reen vanaf Twee Rivieren, Mata Mata tot Nossob en terug. Groot dele in baie diep water gery.
  22. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons gaan wys die kleinkinder augrabies (wat toe redelik droog was) en slaan kamp op by Camelthorn lodge net buite Augrabies.

    Hier maak ons van die geleentheid gebruik om die sonpanele skoon te...
  23. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Riemvasmaak
  24. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons gaan ook tot Skuinsklip. By die hek het een ou ons probeer bang praat oor die DIK sand. Wel ons het dit maklik gemaak. Die trok het beslis nie gesukkel met die sand nie. Ook nie die wit dik...
  25. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe vertrek ons na Seeduiker in die Namaqua Nasionale park.
  26. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hy kamp lekker - Skuimgat 47
  27. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe gaan slaan ons kamp op by Waterval aan die Weskus by Skuimgat 47. Sover het ons die sand baie goed ondervind.

    Hier kamp ons 4 wonderlike dae.
  28. Replies
    327
    Views
    106,984

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Desember/Januarie vat ons toe die pad en gaan kyk hoe hy hom gedra in DIK DIK sand.

    Ons het die 12de Desember vertrek via Kimberley, Putsonderwater, Verneukpan, Vredendan en af tot Langebaan...
  29. Thread: Verneukpan

    by witklipbank
    Replies
    16
    Views
    4,061

    Re: Verneukpan

    Baie dankie. Sal gaan loer.
  30. Thread: Verneukpan

    by witklipbank
    Replies
    16
    Views
    4,061

    Re: Verneukpan

    Spook, waaar is die afdraai pad na verneukpan? Ons beplan om vanaf Kimberley te ry. Vanaf Kenhardt? Skuus man ek ken daardie deel baie sleg.
  31. Replies
    2
    Views
    388

    Re: Zip replacement

    Agree. The best zip is YKK.
  32. Replies
    51
    Views
    8,372

    Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Paul ons weet van daai wind! Maar ek het die windmasjiene laat weet om bietjie te rus daardie dae:D:D

    Ons afdak met sy kante is juis gemaak sodat dit daardie wind kan trotseeer.
  33. Thread: Kgalagadi

    by witklipbank
    Replies
    3,362
    Views
    613,161

    Re: Kgalagadi

    Ons Kgalagadi gaan voort. 1 Januarie 2021 by Mata Mata en dan die 2-7de by Nossob en dan laaste aand Twee Rivieren voor ons huiswaarts moet keer.

    As jy ons daar sien, kom drink iets kouds.
  34. Replies
    10
    Views
    1,531

    Re: Unexplained seal pup deaths in Namibia

    Sal nogal wil weet waaraan. Hoop hier is Namibiers wat meer sal kan vertel.
  35. Replies
    51
    Views
    8,372

    Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Dis korrek Barnie. Ons het vandag ook met Dana van Namaqua Coastal Hiking gesels en hy ry daar met sy trokkie,

    En as ons vasval......hoop die forum ouens kom help ons;D
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4