Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: RepsolHonda; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hi Everyone, there is only a few spots left to enter, so please contact Kobus at 0763979720 to enter this fun event.
  2. Re: Cooper Dust Series 4X4 DAG 23 Maart - Mosselbaai area

    Hi Everyone, there is only a few spots left to enter, so please contact Kobus at 0763979720 to enter this fun event.
  3. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hallo Almal, die Cooper Dust Series word die 23 ste Maart in die Mosselbaai area aangebied.
    Dit gaan as 'n lekker pret dag aangebied word en daar is nog 'n paar plekke oop vir die wat graag wil...
  4. Cooper Dust Series 4X4 DAG 23 Maart - Mosselbaai area

    Hallo Almal, die Cooper Dust Series word die 23 ste Maart in die Mosselbaai area aangebied.
    Dit gaan as 'n lekker pret dag aangebied word en daar is nog 'n paar plekke oop vir die wat graag wil...
  5. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Daar is nog 'n paar plekke oor om in te skryf.
  6. Replies
    8
    Views
    512

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Goeie More, Enige 4x4 sal dit kan maak sonder om skade op te doen, jy kan ompad vat as jy bang is jy maak jou voertuig seer.
    Die baan is so ontwerp dat enige voertuig kan deelneem en as ons wil kan...
  7. Replies
    8
    Views
    512

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Hallo Jean,
    Dit gaan 'n lekker familie dag wees waar almal wat in die voertuig is kan deelneem en baie pret he. Jy gaan met 'n GPS 'n klomp co ordinate kry en lydrade en op jou eie tyd al die plekke...
  8. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Hallo, altyd beter as 'n mens 'n paar voertuie kan wees. Laat weet dan reel ons om uit te gaan.;D
  9. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hoe is dit moontlik dat niemand belangstel om vir dit in te skryf nie????????????
  10. Replies
    8
    Views
    512

    Cooper Dust Series - Suid Kaap uitdunne 23 Maart 2019

    Goeie More, Is daar regtig niemand op die groep wat aan die Cooper Dust Series wil deelneem nie? ????????????
  11. Re: 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Laat weet my as julle belangstel dan stuur ek die inskrywings vorm aan.
  12. Replies
    8
    Views
    512

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Daar was uitdunne in al die provinsies behalwe die Suid Kaap, so as jy wou kwalifiseer moes jy na een van die ander provinsies gaan om deel te neem.
    Kom neem deel, jy sal dit geniet!!!
  13. 2019 Cooper Dust Series Uitdunne Suid Kaap

    Hallo Julle,

    Die Cooper Dust Series se Suidkaap uitdunne is op die 23 Maart 2019 en die tweede uitdun rondte is op die 22 Junie 2019.
    Verdere inligting sal nog verskaf word, maar besprekings kan...
  14. Replies
    8
    Views
    512

    2019 Suid Kaap uitdunne

    Goeie Middag,

    Dit is die eerste jaar wat die Dust Series se uitdunne in die Suid Kaap ook gaan wees.
    Kontak asb. vir Kobus op 076 397 9720 vir meer inligting en besprekings en hou die blad dop...
  15. Replies
    52
    Views
    3,719

    Poll: Series I Re: What Land Rover do you drive?

    Range Rover Classic;D;D
  16. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    en nog 'n paar fotos van die naweek.
  17. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Hier is 'n paar fotos van die 27ste 4X4 dag. Almal het hulle gate uit geniet. Ons maak weer so in Februarie.
  18. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    en nog 'n paar fotos
  19. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Goeie Middag, net 'n paar foto opsit van ons baie suksesvolle naweek se 4x4 uitstappie. Almal het dit bitter baie geniet en ons maak volgende maand ( Februarie ) weer so.
    Ons was so 20 x voertuie...
  20. Re: The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Is daar regtig niemand wat belang stel nie?
  21. The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January


    Goeie more, ons gaan weer op Sondag 27 Januarie 2019 bietjie 4x4 op die The Rock 4x4 roete naby Gouritzmond ( 50 km vanaf Mosselbaai ). Dit is 'n Eco...
  22. The Rock 4x4 Gouritzmond - Sunday 27 January

    Goeie more, ons gaan weer op Sondag 27 Januarie 2019 bietjie 4x4 op die The Rock 4x4 roete naby Gouritzmond ( 50 km vanaf Mosselbaai ). Dit is 'n Eco roete en ook 'n klomp lekker obstacles wat dit...
  23. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Hi Ross, yes it is but we try and make up a group of +- 10 vehicles and we will start posting on this site for future events or you can contact Safari Centre Mosselbay to book 044 695 2602 and ask...
  24. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Net nog 'n paar
  25. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Nog 'n paar fotos
  26. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Ons het toe 'n fantastiese lekker dag gehad op die plaas by Gouritzmond - Ons was 10 voertuie - The Rock Roete
    Hou maar die site dop, want ons gaan binnekort weer 'n groep uitvat.
    Ek sit 'n paar...
  27. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    No water crossings on route;D
  28. 4x4 Uitstappie 23 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Sorry I had the dates wrong - It is Sunday 23 December 2018
    Nice outride on a beutifull farm in Gouritsmond - No sharp rocks and not a car breaker.
    Entry for Free
    Please book - Max 10 vehicles for...
  29. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Yes Dave, and it is for free;D
  30. Re: 4x4 Uitstappie 23 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Sorry, Sondag 23ste
  31. Re: 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    More photos
  32. 4x4 Uitstappie 22 December 2018 - The Rock 4x4 Roete Gouritsmond

    Ek wil hoor of daar enige mense is wat op Sondag 22 December 2018 op 'n baie mooi plaas in die Gouritsmond area op 'n baie mooi senic roete wil gaan ry?
    Ek sit 'n paar fotos op van hoe dit daar lyk...
  33. Land Rover eienaars in Mosselbaai area? Ken mekaar

    Goeie More, ek wil net uitvind of daar enige Land Rover eienaars in die Mosselbaai area is wat van tyd tot tyd bymekaar wil kom vir 'n lekker dag se bymekaar kom en 'n roete of twee wil saamry?
    Ek...
  34. Please help, loud clunck noise when you turn sharp left or right

    Can someone please kelp me, my Range Rover Classic is making a terrible clunk noise when you pull away and turn sharply left or right.
  35. Re: Range rover classic - loud clunking noise

    Yes loud clunk going forward and then again when moving forward
Results 1 to 35 of 79
Page 1 of 3 1 2 3