Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: 1965Landy; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    En van volgende jaar af word hy in SA gebou. Hoe gaan hul dit dan doen? Twee modelle bou?
  2. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Daar is seker te min x-klasse verkoop om die probleem te regverdig onder Merc se naam. Ek neem aan die 3.0 diesel gebruik dieselfde onderstel.
  3. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Hierdie draad is n goeie ding. Hopelik sien Nissan SA dit en besef die publiek doen ook.
  4. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    https://www.google.com/url?sa=t&source=web&rct=j&url=https://m.youtube.com/watch%3Fv%3D6ZZtlzWU2yc&ved=2ahUKEwiv3qrThczkAhXlrHEKHd3eAVQ4ChCjtAEwAXoECAEQBQ&usg=AOvVaw1BdXiqXfStEvC4odHrVEHc
  5. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Ekt n YouTube video gesien waar die ou wys dat die bakkie uit die fabriek gekom het met n chassis versterking en verwys ook na die "crumple zones" in die chassis. Ekt duidelik gaan kyk en my bakkie...
  6. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Ek verstaan jou bekommernis. Het self gewonder wat om te verwag met n ligter karavaan. Sterkte en laat weet wat jy gaan doen en hoe dit afspeel.
  7. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Dis effe swaar. Kan jy nie die neus gewig ligter maak nie?
  8. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Sterkte
    Ek wag nog steeds vir n antwoord. Alhoewel hulle ingestem het om my Navara terug te koop wag hulle nou vir n redelike aanbod......
    Die Navara word oorgebou op n nuwe raam en dan maar net...
  9. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Nou kom ons iewers. Dankie vir die reaksie. Nog 'n paar punte;

    Die coils is nie gemonteer tussen die chassis en die as nie maar langsaan en met die bumpstops teen die chassis is die coils nie...
  10. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    So, ek wou vooraf iets s maar is beter ekt die toets eers gedoen. Ons (2 mense) was vir 'n paar dae weg met 'n om te gaan kamp met 'n Sprite karavaan. Ons het net die nodige gepak in die bak van...
  11. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Ek het die naweek onder my bakkie gel en sien die "chassis rails" is vreeslik nou en din. In vergelyking met my vorige Jeep is die Navara sin seker 3 of 4 keer kleiner en met 'n paar maar terug se...
  12. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Dis jammer jys so ver.

    Watse grote bande het jy daar op?
  13. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Ja hoekom nie? Hierdie is basie jou draad.
  14. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Jammer oor jou moeilikheid. Hoop die episode gaan verder probleem vry verby.

    Lys asb. die ekstras en wat jy wil h per item.
  15. Replies
    98
    Views
    10,377

    Re: Nissan Navara

    Die hele storie sal vir ons vertel wat die rede is en glo die duik en die deur en venster wat uit is het deel daarin.
  16. Replies
    92
    Views
    29,884

    Re: Best Cooler Box

    Does not seem like anybody is using the boxes we enquiring about.
  17. Replies
    92
    Views
    29,884

    Re: Best Cooler Box

    i'm trying to get reviews of the Campmaster Safari Cooler but there is not much. Does anybody use them? Currently at Builders for R1199 for the 45L. It looks very similar to the Romer box but...
  18. Replies
    9
    Views
    617

    MediaRelease: Re: Airbag recall again on the Navara

    which model are you referring to?
  19. Replies
    14
    Views
    771

    Re: Fitting a fridge slide

    Drill two 5mm holes in the seat mounts / u-brackets and bolt the ply board.
  20. Replies
    14
    Views
    771

    Re: Fitting a fridge slide

    I had a drop slide on top of my drawer system. The drawer system was mounted to the existing seatbelt bolts in the floor and rested on the U shape brackets where the seat clamps to. I still have the...
  21. Thread: Time to shop

    by 1965Landy
    Replies
    23
    Views
    1,631

    Re: Time to shop

    Nice looking Jeep, enjoy. Which trail are you doing this weekend?^-^
  22. Replies
    4
    Views
    279

    Wrangler 2dr Re: Frontrunner roof rack

    Transferred to my 4dr with new custom made brackets. Obviously not so strong as the 2dr setup but it doesn't carry that much whenever I use it now. With the limited space from the 2dr it would've...
  23. Replies
    4
    Views
    279

    Wrangler 2dr Re: Frontrunner roof rack

    As per my PM. Hope you get the idea. Let me know what you think.
  24. Replies
    4
    Views
    279

    Wrangler 2dr Re: Frontrunner roof rack

    Hi Tony,

    I've still got the rear inner and outer Frontrunner brackets from my previous 2dr JK if you are interested.
  25. Replies
    29
    Views
    2,539

    Re: Help Needed with Municipal Account

    this might be your way out. does the common property have a garden in it? if the pipe were damaged in this common property area you can fight the agents/BC. if you can prove that the pipe was damaged...
  26. Replies
    112
    Views
    12,105

    Re: Jeep Wrangler JL

    After seeing the 'coming soon' add in the Kulula magazine yesterday I phoned Arnold Chatz cars today about the price of the new JL. Sales guy had a demo available for test drive. Pricing not yet...
  27. Replies
    24
    Views
    1,553

    Wrangler 2dr Re: TJ wrangler project

    The new colour is not bad.
  28. Replies
    2
    Views
    271

    Re: Jeep JK steering play

    Did you check to top bolt on the track bar? If it's loose it will cause most of the bump steer. It should be torqued at 125Nm.
  29. Replies
    24
    Views
    1,553

    Wrangler 2dr Re: TJ wrangler project

    Your Jeep looks decent. Are you changing the colour as well?
  30. Replies
    8
    Views
    545

    Re: 2019 Suid Kaap uitdunne

    Waar was dit tevore gehou?
  31. Replies
    4,669
    Views
    966,821

    Sticky: Re: Post a photo of your Jeep here please

    Bietjie vuil soos dit moet wees.
  32. Replies
    36
    Views
    7,290

    Re: Jeep pulling out of SA?

    Dis nie wat ek s nie. Die gewese Jeep handelaar hanteer en dra steeds die verantwoordelikheid.
  33. Replies
    36
    Views
    7,290

    Re: Jeep pulling out of SA?

    Julle ouens skop stof op. Ek neem steeds my Jeep vir sy diens na Stanmar George (gewese Jeep/Chrysler agent) en hul hanteer nogsteeds alle (myne ingesluit) onderhouds planne en waarborge.
  34. Replies
    10
    Views
    770

    Re: Burchel fix up

    ons sal seker vanmiddag rondom 1:30 tot 2h se kant die pad vat om so 3:30 daar te wees. Dit gaan 'n koel naweek wees maar sien uit.
  35. Replies
    10
    Views
    770

    Re: Burchel fix up

    Ek sal ook 'n paar sae bring. Het jy dalk 'n foto van hoe dit daar lyk?
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4