Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Grim101; Keyword(s):

Page 1 of 10 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Ford & Mazda Re: Ford Kuga 2.0 TDCi Powershift, thoughts, opinions?

    Friend has one and gearbox started shuddering. Slow traffic in the summer was hectic. Felt if the vehicle was going to break apart.

    110 000km. Luckily under warranty, but Ford talk about it...
  2. Replies
    5
    Views
    650

    Re: New Rav 4 with pricing?

    Going to miss that 2.2 Diesel. Great engine and light on fuel:'(
  3. Replies
    16
    Views
    1,049

    Ford & Mazda Re: Ford fabrieks waarborg

    Update:

    Daar was toe ʼn plug iewers onder bakkie wat afgebreek was. Sal sien of radio nou reg is.

    Dan het hulle ʼn claim ingesit om ʼn kompleet nuwe ratkas in te sit, want hulle oor ook die geluid...
  4. Replies
    179
    Views
    39,111

    Re: 3.0 d4d Toyota, hoeveel kilos het jy op?

    Original injectors and turbo?
  5. Replies
    16
    Views
    1,049

    Ford & Mazda Re: Ford fabrieks waarborg

    Het nie tyd om 'n dag af te vat om 60km na 'n ander dealer te ry en heeldag daar te spandeer nie. Sal sien wat se hulle more en besluit wat ek gaan doen.
  6. Replies
    16
    Views
    1,049

    Ford & Mazda Re: Ford fabrieks waarborg

    Dankie vir die advies. Ek los hom more daar, met duidelike instruksies om vir my die probleme op skrif te sit, met kwotasies. Dan sal ek sien of hulle die rekening vir my gaan los of wat.

    Dit wat...
  7. Replies
    16
    Views
    1,049

    Ford & Mazda Re: Ford fabrieks waarborg

    .https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190303/0cf42b56679747811304cb90523bc13b.jpghttps://uploads.tapatalk-cdn.com/20190303/18a23a858ecdd66b3af2949f7dfa3585.jpg
  8. Replies
    16
    Views
    1,049

    Ford & Mazda Ford fabrieks waarborg

    Wil ʼn paar goed uitvind.

    Het ʼn 2016 facelift 2.2 met 114 000km op.

    So hy is nog onder waarborg.

    Sy release bearing raas al van 100 000km en het dit op die service vir hulle genoem maar hulle...
  9. Replies
    219
    Views
    75,736

    Sticky: Re: EB License - The Actual valid process

    So if you have EC you can now drive a motorcycle too? They told me to do the whole process again for motorcycle.
  10. Thread: 1KZTE whistle

    by Grim101
    Replies
    10
    Views
    673

    Re: 1KZTE whistle

    Check intake seals. Dealer replaced my Hardbody turbo twice and after that I just ignored the sound.
    After more than a year we removed all the intake pipes to clean them and found a steel gasket...
  11. Replies
    0
    Views
    266

    Kuga Bande raad asb!

    Ek vrae graag raad oor bande vir 'n Kuga.

    2013 Ford Kuga 2.0tdci Titanium

    Op die oomblik het hy die volgende size op: 235/45/19

    Beste prys wat ek kry op die bogenoemde bande is R3400....
  12. Replies
    179
    Views
    39,111

    Re: 3.0 d4d Toyota, hoeveel kilos het jy op?

    2012 3.0 d4d

    122 000km
  13. Replies
    26
    Views
    1,381

    Re: BMW 3 series auto's 2005-2012

    Briljante voertuie.

    Het E46 320d A/T gehad. Lekkerste voertuig nog. Een waaroor ek na al die jare nog praat.

    Het lank daarna 320i gekoop en 3 maande daarna hom laat gaan...kom nie naby die...
  14. Replies
    3
    Views
    320

    Re: Legend 45 Radio

    En hy sal pas in my bakkie?
  15. Replies
    3
    Views
    320

    Legend 45 Radio

    Ek het ʼn 2013 Facelift Hilux en het die geleentheid om ʼn Legend 45 se radio te koop.

    Wil net uitvind of hy sal pas. Al verskil in die dash is die climate control waar myne knoppe het.

    Het die...
  16. Replies
    3
    Views
    697

    Re: Toyota range heeltemal uit

    Nie waarvan ek weet nie. Ry hom nooit onder half nie. Sal hom ry tot amper empty en dan kyk.
  17. Replies
    3
    Views
    697

    Toyota range heeltemal uit

    Onlangs 'n 2013 Hilux D4D gekoop. Die range aanduiding het gewerk aan die begin, en toe begin hy net afloop tot op nul. Maak nie saak of ek diesel volmaak of nie. Ek maak altyd net vol. Enige raad?...
  18. Thread: Rear Sideshaft

    by Grim101
    Replies
    2
    Views
    644

    Re: Rear Sideshaft

    Gearbox and diff centre

    13 Brick Rd, George Industria


    044 884 1958

    Kobus is goed!
  19. Replies
    165
    Views
    29,401

    Re: D4D Injectors or not?

    Sold the bakkie before I could get to the injectors. Got a newer 3.0 D4D.
  20. Replies
    179
    Views
    39,111

    Re: 3.0 d4d Toyota, hoeveel kilos het jy op?

    312 000km *sold*

    New
    2012 3.0 d4d
    110 00km
  21. Replies
    31
    Views
    3,090

    Re: Ford Ranger Lug Nuts

    Change all your nuts to some aftermarket nuts. They will strip on you when you are far from a garage.

    They are crap.
  22. Replies
    165
    Views
    29,401

    Re: D4D Injectors or not?

    Hi. Will do.

    Will only be somewhere in next month.
  23. Replies
    165
    Views
    29,401

    Re: D4D Injectors or not?

    Will it be cheaper than R11000?
  24. Replies
    165
    Views
    29,401

    Re: D4D Injectors or not?

    My hilux 3.0 d4d , 310 000km

    Computer says 1 injector out of spec and 1 way out.

    Little bit of smoke when hard on the pedal. Consumption is down 0.5km/l.

    R15000 for 4 injectors, tank needs...
  25. Replies
    179
    Views
    39,111

    Re: 3.0 d4d Toyota, hoeveel kilos het jy op?

    2006 3.0 d4d

    310 000km

    The computer says 2 injectors are out of spec.
  26. Replies
    10
    Views
    1,138

    Ford & Mazda Re: Ford Ranger squeak

    It sounds to me like the rubber that the shock is mounted to.
  27. Replies
    10
    Views
    1,138

    Ford & Mazda Re: Ford Ranger squeak

    Het 80 000km op. Dit irriteer die @#&* uit my as ek deur die dorp ry en hy raas so.
  28. Replies
    10
    Views
    1,138

    Ford & Mazda Ford Ranger squeak

    Het 2016 facelift Ranger en hy squeak agter. Klink soos 2.5 Isuzu wat droog is[emoji3]

    Ford het al die rubbers gespuit met soort van silicon spray toe hulle hom diens en dit was stil vir so...
  29. Replies
    8
    Views
    1,065

    Ford & Mazda Re: Ranger sleep rat

    Baie beindruk met sy sleepvermo.

    Leeg met wa het hy meer Brandstof gebruik in 6de as 5de. In 5de was als perfek, krag is beskikbaar en hys ekonomies.

    8.7km/l teen my D4D se 8km/l.

    Een swak...
  30. Replies
    8
    Views
    1,065

    Ford & Mazda Re: Ranger sleep rat

    Dankie.

    So enige rat wat gemaklik is behalwe 6de.
  31. Replies
    8
    Views
    1,065

    Ford & Mazda Re: Ranger sleep rat

    As mens kyk na die ratios is 5de mos die direct drive?https://uploads.tapatalk-cdn.com/20171219/e78b1fd460af76acd5757a35a33209e5.jpg
  32. Replies
    8
    Views
    1,065

    Ford & Mazda Re: Ranger sleep rat

    Nee dis meeste enkel-as met ton op.

    Party s 5de rat...
  33. Replies
    8
    Views
    1,065

    Ford & Mazda Ranger sleep rat

    Het nuwe Ranger 2.2 118 kw aangeskaf.

    Nie gewoond aan 6 ratte nie[emoji3] so watse rat moet ek waentjies sleep?

    Gewoonlik was dit 4de in die Hilux.

    Jaja 118kw.
  34. Replies
    109
    Views
    11,690

    Re: Marius se Terios

    My vrou het nie plastiek cover nie.:-[
  35. Replies
    109
    Views
    11,690

    Re: Marius se Terios

    Terry lyk nice!!!

    My vrou het een en sy het 'n erge rattle in die agterdeur. Ek kry net nie die probleem nie. Joune stil?
Results 1 to 35 of 319
Page 1 of 10 1 2 3 4