Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.15 seconds.

  1. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons beplan om te gaan weeg maar tans is dit baie baie besig hier by blinkgatproducts. So klompie kampers wat moet uit voor einde November. ;D
  2. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Nog 'n foto
  3. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die vloer
  4. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Nog so werkie is gister en vandag gedoen. Sarel moes maar op sy kniee rondkruip maar die laminated vloer is ingesit. Moet nogal se dit lyk baie mooi.
  5. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Christa jy is reg. Kondensmelk blikkies vir die bekers en glase en vir die wynglase tuna blikkies. Jy sny net die vir die bekers elkeen so gleuf van 20mm oop, dan het ek dit vasgeplak met sikaflex...
  6. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die aansluiting/deurklim gat ....Ek het hout geneem en gesny volgens die groote en oorgetrek met materiaal. Toe vasgesit saam met die spons en vasgesit met velcro vir die geraas en ja, dit maak 'n...
  7. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die mikrogolf is ook vasgesit op sy plekkie.
  8. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die een muur aan die agterkant spog met sy spieel en houtraam gemaak deur ons seun, Francois.
  9. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die rooi beddegoed. Ons het gister aand heerlik geslaap.
  10. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die wynglase
  11. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    My buite kombuis kas. Ek hou van glas bekers, glase ens en die laai word gebruik net vir my eetgerei en glase. Ek het self die kassies gemaak, dit sal later met iets grander vervang word maar vir...
  12. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die Afrika kontinent.
  13. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die een kant met sy stickers.
  14. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die deur. Onder is die Angola kaart. 2021 . Ons vertrou dat ons dan die voorreg sal he om die te besoek.
  15. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    My eie foto. Die twee leeu mannetjies is afgeneem by Jacks Pan. Dit was een van ons wonderlike vakansies.
  16. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Twee pragfotos, nie my eie nie, gekry van die internet af. Maar sjoe, dit is werklik mooi.
  17. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie week is daar nog toevoegings gedoen, stickers.

    Hier volg so paar fotos van die stickers.......daar kort nog maar die begroting sal eers aangevul moet word.

    Suiderlike Afrika. Ons sal...
  18. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Christa dankie. Ja jy kan op die bed slaap as hy terug is maar dan moet jy oor die bed klim om by die badkamer te kom. Maar aangesien die bed 1.95 is en die kas nog so 25mm gee dit jou die trok se...
  19. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Maar ons gaan sekerlik maar bietjie groeipyne he want dit is die eerste een op hierdie skaal wat ons bou maar ons het besluit binne en buite kombuis. Die stoof maak oop maar ons sal moet sien as ons...
  20. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hy maak oop bo oor die stoof. Hier kan jy binne kyk dan sien jy hy is oop. Ek het die deur op die ander foto net oopgehou om te wys,. Maar hy druk vas teen die trok.
  21. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dit is seker iets wat kan gebeur. Ons het die kaste baie goed geseel en met die rubber kan jy maar net probeer. Maar ons hou nie van rivercrossings nie. Hopelik kan ons dit vermy sover moontlik...
  22. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Nee hy gaan nog 'n kas kry. Besig met hom;D
  23. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe word daar wyn geskink en ek en Sarel gaan sit en verlustig ons aan ons werk en uitsien na ons eerste kamp.

    Lekker!
  24. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dan het hy 'n deur wat skadunet asook seil is. Dan is jou kuier deel lekker groot wanneer jy die kante opslaan.
  25. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dan die voorkant. Hy het 2 x vensters. Hier kort ook so bietjie werk nog by my (moet hom bietjie korter maak):)
  26. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sy 1 met lekker groot venster vir genoeg ventalasie. Indien dit koud is kan die gordyn gesak word en dan is dit solied. Hy kort so bietjie afwerking teen die trok. Sal volgende week die aanwerk. ...
  27. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die ingeboude afdak is ook klaar. Hier is hy met net sy dak oor. (sonder kante het hy geen af pale nodig nie.)
  28. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die buitenste kruideniers kas met sy sak vol van die messe en vurke ne gereedskappies.
  29. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die tafeltjie
  30. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die stoof en langs (links) was spasie waar ons die uitskuif tafeltjie gesit het.
  31. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie kas het die gasstoof in asook die laai onder hom vir al sy breekgoed. Die kas op regterkant gaan gebruik word vir die kastrolle. Sy sak is ook vasgesit.
  32. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die kas voor by die batterye se deur is aangesit. Nou nog net so 1 of 2 deurtjies wat kort.
  33. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie week is weer so paar takies gedoen.

    Die kas agterop is gebou en vasgesit, Die een spaarwiel gaan hier pas en vasgesit word. Daar is ook 'n winch geinstalleer - sal die week hom afwerk. ...
  34. Re: Doors or canvas with zips for caravan cupboards?

    Of is manlief dalk die een wat vir SWAMBO luister?;D
  35. Replies
    279
    Views
    75,569

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die wasbak is ook vandag ingesit. Die water sal in die week gekoppel word.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4