Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: superhansie; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Re: Anyone with experience with the new Dunlop Grandtrek AT3G

    Gebruik hulle op my 3.2 triton , baie beindruk met hulle. Duinetrip in die namib n weeklank gery 0.5bar en nooit van rim afgeklim. Baie goeie traksie in die sand gekry. 20 000 plaaskilos en nog geen...
  2. Replies
    206
    Views
    28,456

    Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Wat is nuutste info oor die navaras en hul kragtekort?
  3. Replies
    69
    Views
    6,765

    Re: FJ het my dom

    Dis nou goeie praktiese raad
  4. Replies
    24
    Views
    2,901

    Re: Supercharged my Patrol

    Wow!!!!!!!!!
    ek wil ook een he!!!!!
  5. Replies
    24
    Views
    2,901

    Re: Supercharged my Patrol

    Myne ook!
  6. Replies
    47
    Views
    7,239

    Re: Toyota gives you more

    Agteros ek het ook al n paar gehad , het nou al my 3de toyota lorrie. Ek beplan ook om in sept vir my n 2.4 gd6 enkelkajuit te koop. So ek is geensins anti toy, sukkel net om te verstaan hoe mens...
  7. Replies
    47
    Views
    7,239

    Re: Toyota gives you more

    Bliksem dis erg!
  8. Replies
    47
    Views
    7,239

    Re: Toyota gives you more

    Ek wil nie lelik wees nie;D
  9. Replies
    47
    Views
    7,239

    Re: Toyota gives you more

    Ja Johan en so hoort dit, ek praat van Andre wat se sy cruiser het sy 2 de clutch in voor 100 000km. Ek het verkeerd gelees, darem nie 3de een.
  10. Replies
    47
    Views
    7,239

    Re: Toyota gives you more

    Ek verstaan nie mooi nie, jy koop die taaiste bakkie in afrika en moet 3 keer die clutch vervang voor 100 000km:o
    Mens moet seker n spesiale toyota aanhanger wees om dit te aanvaar.
  11. Replies
    35
    Views
    8,469

    Re: Road to Hell washed out

    Martin kontak my as jy n vaste datum het, as ek los is ry ek saam met jou, dit is baie naby aan my. Hy is definitief doenbaar, ek sal net nie n spesiale trip van ver af maak daarvoor nie.
  12. Replies
    15
    Views
    1,729

    Re: Mitsubishi Kuilsriver - closing down

    Gelukkig ja;D
  13. Replies
    15
    Views
    1,729

    Re: Mitsubishi Kuilsriver - closing down

    Ai, ek dink my mitsu dae is amper verby. As my huidige tritons begin ingee sal ek ook maar moet toyotas ry:'(
  14. Re: Buying a pre-owned Triton 2.5 Di-D DC - Yay or nay?

    Jakes ek kan dalk help met raad of inligting, jy is welkom om my n private message te stuur indien jy belangstel.Watter jaarmodel is dit?
  15. Re: New Beginnings Out with the Old (Hilux) and in with the New (Pajero Sport)

    Ja dit is uiters swak van Mitsubishi!
  16. Thread: 15x8 rims

    by superhansie
    Replies
    8
    Views
    658

    Re: 15x8 rims

    Lyk smart
  17. Thread: 15x8 rims

    by superhansie
    Replies
    8
    Views
    658

    Re: 15x8 rims

    My jinne ja! Inbox jou telno asb. Ek sal graag wil kontak maak met jou
  18. Thread: 15x8 rims

    by superhansie
    Replies
    8
    Views
    658

    Re: 15x8 rims

    Wat het jy toe gese?:-[
  19. Thread: 15x8 rims

    by superhansie
    Replies
    8
    Views
    658

    Re: 15x8 rims

    Ja hulle sal werk. Kom jy van Vioolsdrif af?
  20. Replies
    456
    Views
    54,311

    Re: The Merc X-Class

    Die navara se vering is weer wat my die meeste beindruk! My ervaring gedurende my toetsrit op teer , gate en speedbumps was baie indrukwekkend. Ek verstaan nie hoe joernaliste kan se dit werk nie so...
  21. Replies
    94
    Views
    7,804

    Re: Triton 2.4 DiD fuel consumption

    Dit klink nie reg, hopeloos te swaar, klink soos die 3.2
  22. Replies
    456
    Views
    54,311

    Re: X-Class prices

    As ek reg onthou het die bak van die afrika taai bakkie slegs n enkelplaatwand, as jy wil werk met hom moet jyself nog n plaat bysit!
  23. Replies
    456
    Views
    54,311

    Re: The Merc X-Class

    Ek kan net nie dink dat iemand dit kan kies bo n navara nie, die navara lyk oongelooflik mooi, het n lang waarborg en is baie goedkoper! Sal iemand rerig R300 000 meer betaal vir n badge?
  24. Replies
    149
    Views
    14,300

    Re: New Triton Athlete

    Ek ry my 2014 triton ook permanent in 4x4, of ek nou grondpad/ teerpad ry, 100 of 180 km/h hy bly in 4x4, sy padhouvermoee is net in n ander klas dan.
  25. Replies
    7
    Views
    1,540

    Re: Amaok V6 going to 200KW!

    Ek wonder hoeveel olie gaan hulle dan gebruik?!
  26. Replies
    142
    Views
    20,992

    Re: Ek tune jou my bru. It is dangerous!

    Ek sal nie n gechipte bakkie vir een van my werksmense gee, vir myself om te ry definitief. Standaard voertuig kan jy seker heeldag platvoet ry en hy sal niks oorkom, n warmgemaakte voertuig moet...
  27. Replies
    149
    Views
    14,300

    Re: New Triton Athlete

    Toks ek dink toughdog, sal nie my keuse wees, het bietjie hard gery, kon egter lekker gas gee op grondpad
  28. Replies
    149
    Views
    14,300

    Re: New Triton Athlete

    Ek het die Auto van Zelco motors in upington so vir n dag gehad, hy het 265/70/17 bf goodrich tyres en ander suspensie in, hy het nog oorgenoeg krag gehad, vinnig uit die blokke en n goeie topspoed....
  29. Replies
    105
    Views
    10,195

    Re: Do you remember all the loves you had?

    Net so n paar fotos van my laaste V6, mis hom vreeslik:'(
  30. Replies
    105
    Views
    10,195

    Re: Do you remember all the loves you had?

    Ek het 2 V6 tritons gehad, al2 ongelooflik geniet
    Obelix, soos ons gesin di clubcab noem is nou al 7 jaar my doen alles bakkie, my beste 4x4 tot dusver in my lewe. Hy ry ontsettend hard agv heavy...
  31. Replies
    2
    Views
    932

    Re: Triton 2.5HP vs 3.2

    Ek het al2 en elkeen het sy sterk en swakpunte.
    3.2 beter vir werk en 4x4, lekker lowdown torque. 3.2 is lig op brandstof tot op 120 km/h, vinniger as dit raak hy dors
    2.5 is vinniger en sterker op...
  32. Replies
    149
    Views
    14,300

    Re: New Triton Athlete

    265/70/ 17 pas, veral as jy 15 mm spacer voor insit, wat goedkoop is en werk
  33. Replies
    149
    Views
    14,300

    Re: New Triton Athlete

    Die gewone auto 4x4 kos nou R480 na afslag
  34. Replies
    58
    Views
    13,275

    Sticky: Re: 2018 Top Selling Bakkies

    Skitterend!!!!!!
  35. Replies
    45
    Views
    6,135

    Re: 2L 8 speed auto Amarok

    R5000 vir storage!
    het die bakkie breakfast en aandete ook gekry?!!!
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4